Welcome, Guest. Please Login or Register

Author Topic: Swivel and Fixed Sidecar on Super Tenere  (Read 43405 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Offline zetman

  • Grondpad Alie pad
  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Yamaha XT660
    Location: Free State
  • Posts: 1,938
  • Thanked: 13 times
  • Plak n Palm...
Re: Swivel Sidecar on Super Tenere
« Reply #140 on: October 03, 2016, 09:44:21 am »
 :ricky: Wat kos daai damper toe ?
Hou die Tyres op die Grondpad...
 
Offline woody1

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Yamaha Super Tenere
    Location: Western Cape
  • Posts: 9,775
  • Thanked: 178 times
  • XT1200ZE "Vinnige" Witte
Re: Swivel Sidecar on Super Tenere
« Reply #141 on: October 03, 2016, 09:52:15 am »
R 540.00

I WOULD RATHER BE AN HONEST ASSHOLE .... THAN A FLIPPEN LIAR !   

Ducati 100cc Mountaineer, Honda 550 K3, Suzuki Gs1000E, Suzuki Gs1000G, Suzuki 1100 Katana, BMW R1100RT, BMW R1150RT,,,,,All gone. Only 2014 ST in the garage at the moment... And Honda XL 600
 
Offline zetman

  • Grondpad Alie pad
  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Yamaha XT660
    Location: Free State
  • Posts: 1,938
  • Thanked: 13 times
  • Plak n Palm...
Re: Swivel Sidecar on Super Tenere
« Reply #142 on: October 03, 2016, 10:00:36 am »
 :thumleft: Jy nou tevrede met die Handling en performance ?
watse plan gaan jy met die Briek maak ?
Hou die Tyres op die Grondpad...
 
Offline woody1

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Yamaha Super Tenere
    Location: Western Cape
  • Posts: 9,775
  • Thanked: 178 times
  • XT1200ZE "Vinnige" Witte
Re: Swivel Sidecar on Super Tenere
« Reply #143 on: October 03, 2016, 10:03:47 am »
BAIE tevrede.  Het haar lekker gestoot op die highway gister sonder problem.
Wegtrek het sy die neighing om LINKS te wil gaan maar dis normal omdat die karretjie nog stilstaan en die bike begin beweeg.  Maar so 'n bietjie regs leun en sy ry waar ek wil he sy moet.

Gaan 'n briek pedal aan die karretjie sit in lyn met my gear lever.
AS ek hom nodig het is dit voet links draai en daai pedal raak.....LIGGIES. :imaposer:

I WOULD RATHER BE AN HONEST ASSHOLE .... THAN A FLIPPEN LIAR !   

Ducati 100cc Mountaineer, Honda 550 K3, Suzuki Gs1000E, Suzuki Gs1000G, Suzuki 1100 Katana, BMW R1100RT, BMW R1150RT,,,,,All gone. Only 2014 ST in the garage at the moment... And Honda XL 600
 
Offline zetman

  • Grondpad Alie pad
  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Yamaha XT660
    Location: Free State
  • Posts: 1,938
  • Thanked: 13 times
  • Plak n Palm...
Re: Swivel Sidecar on Super Tenere
« Reply #144 on: October 03, 2016, 10:07:50 am »
 :spitcoffee: Iewers is n ou in Namibie wat ook so karretje gebou het met dieselle idee van 2 briek pedals
sal die fred soek en vir jou stuur

Baie bly die karretjie stuur lekker en jou somme was toe reg
 :lol8:
Hou die Tyres op die Grondpad...
 
Offline woody1

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Yamaha Super Tenere
    Location: Western Cape
  • Posts: 9,775
  • Thanked: 178 times
  • XT1200ZE "Vinnige" Witte
Re: Swivel Sidecar on Super Tenere
« Reply #145 on: October 03, 2016, 10:12:01 am »
Gaan ook nog 'n SOLID stang maak wat ek in daai damper se plek kan insit.....een uit ander in as ek sien daar is 'n modderpad of ek weet ek gaan dik sand ry.
Ek het laaaankal al 2 rose joints gekoop...een met LH draad en een met RH draad.

I WOULD RATHER BE AN HONEST ASSHOLE .... THAN A FLIPPEN LIAR !   

Ducati 100cc Mountaineer, Honda 550 K3, Suzuki Gs1000E, Suzuki Gs1000G, Suzuki 1100 Katana, BMW R1100RT, BMW R1150RT,,,,,All gone. Only 2014 ST in the garage at the moment... And Honda XL 600
 
Offline Andre E

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 1,277
  • Thanked: 21 times
  • McDonalds Accommodation, Queenstown
Re: Swivel Sidecar on Super Tenere
« Reply #146 on: October 03, 2016, 10:45:06 am »
Jy het nie miskien oorweeg om 'n stang saam met die damper te mount nie. Op sy een kant moet hy in 'n gleuf beweeg wat jou 'n sekere hoeveelheid leun gee voor hy stop. Kan moontlik hom permanent oplos dan kan jy oorlê maar net tot op 'n punt voor hy jou stop.

Sent from my SM-G900F using Tapatalk
Don't be kak, be lekker.
What is this life, if full of care,
we have no time to stand and stare.
 
Offline woody1

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Yamaha Super Tenere
    Location: Western Cape
  • Posts: 9,775
  • Thanked: 178 times
  • XT1200ZE "Vinnige" Witte
Re: Swivel Sidecar on Super Tenere
« Reply #147 on: October 03, 2016, 10:49:41 am »
Het daaraan gedink Andre, maar dit is nie wat ek wil he in 'n modderbad nie....dan moet hy stewig staan.
Sal hom so maak dat dit 5 minute sal wees om die 2 om te ruil.

I WOULD RATHER BE AN HONEST ASSHOLE .... THAN A FLIPPEN LIAR !   

Ducati 100cc Mountaineer, Honda 550 K3, Suzuki Gs1000E, Suzuki Gs1000G, Suzuki 1100 Katana, BMW R1100RT, BMW R1150RT,,,,,All gone. Only 2014 ST in the garage at the moment... And Honda XL 600
 
Offline woody1

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Yamaha Super Tenere
    Location: Western Cape
  • Posts: 9,775
  • Thanked: 178 times
  • XT1200ZE "Vinnige" Witte
Re: Swivel Sidecar on Super Tenere
« Reply #148 on: October 03, 2016, 11:21:05 am »
Gelukkig is my sidecar baie meer stabile.

 :imaposer:

I WOULD RATHER BE AN HONEST ASSHOLE .... THAN A FLIPPEN LIAR !   

Ducati 100cc Mountaineer, Honda 550 K3, Suzuki Gs1000E, Suzuki Gs1000G, Suzuki 1100 Katana, BMW R1100RT, BMW R1150RT,,,,,All gone. Only 2014 ST in the garage at the moment... And Honda XL 600
 
Offline zetman

  • Grondpad Alie pad
  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Yamaha XT660
    Location: Free State
  • Posts: 1,938
  • Thanked: 13 times
  • Plak n Palm...
Re: Swivel Sidecar on Super Tenere
« Reply #149 on: October 03, 2016, 11:26:42 am »
Maak dit jou nuwe avatar ha ha ha ha  :spitcoffee:
Hou die Tyres op die Grondpad...
 
Offline Gérrard

  • AKA 'jupiter' maar noem my Gerard.
  • Global Moderator
  • Castrated Dog
  • ***
  • Bike: BMW R1150GS Adventure
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 31,304
  • Thanked: 300 times
  • WAT KYK JY
Re: Swivel Sidecar on Super Tenere
« Reply #150 on: October 03, 2016, 12:35:21 pm »
Iets wat jy ook moet onthou is jou sidecar is nou 'n 'los' vlerk wat langs jou vlieg, so kyk dat hy reg ge-trim is dat hy down fors op hom het.

Mens weet nooit wat 'n rukwind aan hom sal doen as bv 'n trok by jou verby kom nie. Met 'n vaste sidecar moet die weerstand van die bike ook oorkom word, wat jy nie sal hê nie.
...dis nooit te laat om n happy childhood te he nie !

Build a sidecar they said. It will be fun they said. Ja-nee !
 
Offline zetman

  • Grondpad Alie pad
  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Yamaha XT660
    Location: Free State
  • Posts: 1,938
  • Thanked: 13 times
  • Plak n Palm...
Re: Swivel Sidecar on Super Tenere
« Reply #151 on: October 03, 2016, 12:38:43 pm »
Uncle G het vergeet die uncle K is mos van Brakpan se manne da is lankal n Ford Drukvlerk gekoop en Gecrome  :imaposer:
Hou die Tyres op die Grondpad...
 
Offline Gérrard

  • AKA 'jupiter' maar noem my Gerard.
  • Global Moderator
  • Castrated Dog
  • ***
  • Bike: BMW R1150GS Adventure
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 31,304
  • Thanked: 300 times
  • WAT KYK JY
Re: Swivel Sidecar on Super Tenere
« Reply #152 on: October 03, 2016, 12:44:08 pm »
 :laughing4:
...dis nooit te laat om n happy childhood te he nie !

Build a sidecar they said. It will be fun they said. Ja-nee !
 
Offline Frankrzzgp

Re: Swivel Sidecar on Super Tenere
« Reply #153 on: October 03, 2016, 01:03:38 pm »
Iets wat jy ook moet onthou is jou sidecar is nou 'n 'los' vlerk wat langs jou vlieg, so kyk dat hy reg ge-trim is dat hy down fors op hom het.

Mens weet nooit wat 'n rukwind aan hom sal doen as bv 'n trok by jou verby kom nie. Met 'n vaste sidecar moet die weerstand van die bike ook oorkom word, wat jy nie sal hê nie.

Ek moet sê ek het gister agter hom aan gery en selfs op spoed kan daai ding deur dips en als gaan sonder om eers te lyk of hy wil optel of onstabiel raak, wind was ook nogals sterk en als het nogsteeds baie mooi saam gewerk...
 
Offline Frankrzzgp

Re: Swivel Sidecar on Super Tenere
« Reply #154 on: October 03, 2016, 01:05:00 pm »
Uncle G het vergeet die uncle K is mos van Brakpan se manne da is lankal n Ford Drukvlerk gekoop en Gecrome  :imaposer:

 :spitcoffee:

Dis hoekom hy die tafeltjie idee gekies het vir die sidecar, dit lyk vir hom soos 'n racing bootspoiler!  :imaposer:
 
Offline woody1

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Yamaha Super Tenere
    Location: Western Cape
  • Posts: 9,775
  • Thanked: 178 times
  • XT1200ZE "Vinnige" Witte
Re: Swivel Sidecar on Super Tenere
« Reply #155 on: October 03, 2016, 02:03:22 pm »
Kom Frankie vertel die ooms van my EMERGENCY briek en hoe die rook op die bande gestaan het en hoe stabile hy was.

Gee ook jou indrukke van toe jy in die karretjie gery het...al was dit net om Germiston meer. :ricky: :ricky:

I WOULD RATHER BE AN HONEST ASSHOLE .... THAN A FLIPPEN LIAR !   

Ducati 100cc Mountaineer, Honda 550 K3, Suzuki Gs1000E, Suzuki Gs1000G, Suzuki 1100 Katana, BMW R1100RT, BMW R1150RT,,,,,All gone. Only 2014 ST in the garage at the moment... And Honda XL 600
 
Offline Frankrzzgp

Re: Swivel Sidecar on Super Tenere
« Reply #156 on: October 03, 2016, 02:13:11 pm »
 :imaposer: Kyk ek het vir sy part gebriek toe daai kar teen 40 voor ons op die highway inkom!!! S10 het so ligte rokie uit die tyre geggooi en steeds betyds gestop sonder om enigsins te skuif of gly of enige iets nie!

My gat het toe gejeuk want ek was nog nooit in 'n sidecar nie, toe moes hy maar net my om die blok vat! Dis heel gemaklik in daai karretjie, en dit voel nie of hy sal breuk of uitmekaar uit moer nie!  :imaposer:

Weereens well done!! :thumleft:
 
Offline woody1

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Yamaha Super Tenere
    Location: Western Cape
  • Posts: 9,775
  • Thanked: 178 times
  • XT1200ZE "Vinnige" Witte
Re: Swivel Sidecar on Super Tenere
« Reply #157 on: October 03, 2016, 02:16:47 pm »
Ja daai Fokker op die highway het ek HEELTEMAL onderskat.. maar dit was 'n goeie toets gewees.... en dit sonder die sidecar se briek.
Wys jou net hoe goed die Yamaha is.  :thumleft:

I WOULD RATHER BE AN HONEST ASSHOLE .... THAN A FLIPPEN LIAR !   

Ducati 100cc Mountaineer, Honda 550 K3, Suzuki Gs1000E, Suzuki Gs1000G, Suzuki 1100 Katana, BMW R1100RT, BMW R1150RT,,,,,All gone. Only 2014 ST in the garage at the moment... And Honda XL 600
 
Offline woody1

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Yamaha Super Tenere
    Location: Western Cape
  • Posts: 9,775
  • Thanked: 178 times
  • XT1200ZE "Vinnige" Witte
Re: Swivel Sidecar on Super Tenere
« Reply #158 on: October 03, 2016, 02:17:58 pm »
Eendag as jy nie meer wheelies pop elke 100 meter nie dan kan jy haar bestuur.  :peepwall: :pot: :imaposer:

I WOULD RATHER BE AN HONEST ASSHOLE .... THAN A FLIPPEN LIAR !   

Ducati 100cc Mountaineer, Honda 550 K3, Suzuki Gs1000E, Suzuki Gs1000G, Suzuki 1100 Katana, BMW R1100RT, BMW R1150RT,,,,,All gone. Only 2014 ST in the garage at the moment... And Honda XL 600
 
Offline woody1

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Yamaha Super Tenere
    Location: Western Cape
  • Posts: 9,775
  • Thanked: 178 times
  • XT1200ZE "Vinnige" Witte
Re: Swivel Sidecar on Super Tenere
« Reply #159 on: October 03, 2016, 02:28:38 pm »
Just back from a shopping spree.

I received 2 x flickers with normal globes from Keith when I purchased the tub.

I am afraid that these thing will draw to much current and I do not like one in the front and one on the back.
So I phoned Startline this morning. Universal rear view mirror with LED flicker R 438.00.
Got there looked at it, liked it and the chap charged me R 384.00 only.

Got to Autozone ...see they have a special on those round LED trailer lamps.  Again the one I got with the sidecar was only light and brake light.
The new one is Light, brake light and indicator.  R 275.00.

Also got some trailer plug and socket and some wire..... vanaand trek ons draad. :imaposer: