Dankie David. Ja ek het begin met ronde pyp, maar dit was vir my moeilik om te sweis... mooi te sweis en ek het nie vertroue in dit gehad nie en daarom het ek to sq tubing gebruik.
Jy moet onthou dat hierdie nie 'n normale sidecar is nie en toe-in etc het nie so 'n groot invloed op die hantering nie....dit het ek al bewys met die toetsrit.
As ek hom wel SOLID maak gaan dit 'n factor speel en dit sal ek uitsort as ek daar kom. Ek het verstellings punte wat ek toe-in / out en leaning kan stel.
Ek weet die STEPS is nie PERFEK nie, maar weereens is hierdie nie die NORMAL sidecar nie. Met die SWIVEL aksie moet jou voorste mounting hoer wees as die agterste mounting sodat wanner jy LINKS lean die voorste stang die karretjie na links uitstoot en dus draai die karretjie se wiel automaties na links.
Ook wanneer jy regs lean TREK daai stang die karretjie na regs en help met die draai aksie van die gedoente.
Daai 2 upright hoekysters is op die oomblik net goed vir die DAMPER, dus is daar nie baie stremming op nie. As ek wel dieselfde punt as 'n brace wil gebruik om hom SOLID te maak sal ek hom moet aanpas.
Dus se jy dat alhoewel ek 25mm x 3 mm dik flat bar diagonal oor my hoeke het dit nie goed genoeg is nie.?
Wat stel jy voor.
Ek het gevra vir hulp maar niemand wou my help nie. As jy kan kom kuier en jy kan lekker sweis dan bou ons sommer nog een.
