Kom ons kyk dit so:
Op 'n FIXED sidecar is die stremming op die bike frame dalk meer omdat die bike die hele karretjie in 'n rigting moet FORCE.
Op die swivel sidecar het jy 'n hoeveelheiod stremming aan die begin van die links of regs draai, maar sodra hy in daai rigting beweeg is die karretjie se wiel gedraai (klein bietjie toe-in of toe-out)...nou draai die spul makliker.
Thanks dit maak dit meer duidelik.
Vir my klink die kragte soortgelyk. Met altwee trek of stoot jy die voorste deel van die raam en probeer die karretjie om n punt swaai. Nie een klink idiaal nie maar tog werk die karretjies fine.
Daai step op die voorste stang (soos hierbo genoem) willie saam met my ocd saamwerk nie. Sou self dalk n plaat aan weerskante of gussets inweld dat die kragte nie so dwars op die sweis nate in die hoeke inwerk nie.
PS. Ek hou van jou hele konsep. Is dit iets nuuts of wysiging van bestaande konsep. (Sorry het nie hele thread gelees nie)