SLOW progress.
Dis nie lekker om alleen te werk nie, dus gaan dit maar stadig.
Saterdag begin met 'n chalk streep op die vloer.
Bike lekker reguit op die streep laat staan.
Toe 'n tweede streep getrek haaks met die eerste.
Toe kon ek die frame begin bou.
Later die middag het Sweisie my grootseun gekom en hy het toe al my spotwelds ( Welding waarmee hy my spot) mooi oorgesweis.

Volgende naweek kom die wiel en shock aan die beurt en dan kan ons hom toetsry.