Daai assesment brief is van die maatskappy wat die sidekar gebou het.

Hulle moet geregistreer wees om sidekarre te bou.

Dis 'n fokken lang storie.

Jy beter jouself flippen gou registreer as 'n sidekar bouer.
Alhoewel Lew wie ook in GP bly het nie moeilikheid gehad het nie. Keith in die WC ook nie.
Ons hier in die Oos Kaap het jare se poef gehad.
Maar sterkte.
