0 Members and 1 Guest are viewing this topic.
Quote from: Mev Vis Arend on October 10, 2016, 02:51:37 pmSterkte, Woody1, sterkte. Dankie Auntie... nou is dit my beurt.Waar het julle so 'n ASSESMENT letter gekry of was dit nou weer anders vir julle gewees.Weet julle het baie gesukkel.
Sterkte, Woody1, sterkte.
Maar ek is 'n eerbare burger van Brakpan.
...dis nooit te laat om n happy childhood te he nie !
Nee is nie nodig nie.
Spoken to a testing officer at a DEKRA branch.No sir, no safety belt required.No yellow reflecting strips.What is needed is normal white and red reflectors and lights.Also a limitation on the TOTAL width of sidecars / bike combination.Will see when I get to him tomorrow after I get my ASSESMENT letter from our trailer guy.Looking positive... hope it pans out nicely.
Met al die kopseer met die papiere, is dit nie makliker om net dom te speel daaroor nie? Speel bietjie devil's advocate, maar dit kan dalk moeite spaar... Net nie so seker die assuransie gaan gelukkig wees as jy die papiere so los nie
En dan moet jy jou drywers lisensie ook laat verander.