Welcome, Guest. Please Login or Register

Author Topic: Swivel and Fixed Sidecar on Super Tenere  (Read 49627 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Offline GRAVELTRAVEL

Re: Swivel and Fixed Sidecar on Super Tenere
« Reply #320 on: March 03, 2017, 07:38:24 am »
Woody,

Ek het die binneste vlak van die hub waar die oorspronklike wiel aan vasbout as 'n reference gebruik en alles daarvandaan gemeet. Ek het 'n 6mm plaat uitgesny en aan die binnekant van die Beetle rim vasgesweis. Die hele spul in die draaibank gesit om die presiese senter te bepaal  en toe vier gate geboor wat ooreenstem met die gate in die bike se diff waar die oorspronklike wiel vas kom. Vier stukke stud bar gebruik in die hub en die wiel daaroor gesit en opgelyn met die voorwiel. Teen die tyd reeds die band opgesit om seker te maak hy clear die shaftdrive.

Toe alles opgelyn was het die die metings gedoen om te bepaal hoe breed die adaptor moet wees. Lang storie kort , ek het die adaptor gedraai en die oorspronklike vier gate se posisie daarin geboor. die wiel self kom aan die adaptor vas met vyf boute. Die idee het ek gekry van iemand op Adventure Riders wat dieselfde gedoen het. Sien die fotos.
 Die oorspronklike vyf gate van die beetle rim het ek domed Allen cap screws ingesit net om die gate toe te maak. Die disc is natuurlik aan die ander kant van die adaptor vas. Het nogal baie meet en pas gekos  maar is absoluut die moeite werd. Ek het nou seker al omtrent 7000 km met hom so gery en dit werk baie goed. Jy kan nie eers sien dat die tyre begin wear nie.

Ek sal nou moet lieg as ek se watter breedte tyre daar op is maar hier rond kon ek nie 'n grower tyre in die size kry nie. Het dit wel al op 'n foto gesien soos die een wat ek van Mobec se site afgelaai het. Soek iets soos dit.

Eendag as ek groot is sal ek so 'n rig wil he!
 

Offline woody1

  • Bachelor Dog
  • *****
  • Bike: Yamaha Super Tenere
    Location: Western Cape
  • Posts: 10,611
  • Thanked: 260 times
  • XT1200ZE "Vinnige" Witte
Re: Swivel and Fixed Sidecar on Super Tenere
« Reply #321 on: March 03, 2017, 07:50:39 am »
Dit is waar die BMW met die enkel swingarm dit baie makliker maak.
Op die Yamaha met die 2 arms moes ek maar net 'n nuwe hub maak en aangesien my draaibankie nie so groot kan werk nie moes ek dit by 'n ander ou laat maak...en nou wag ek al 2 weke vir die hub.  :xxbah:

Ek gaan ook my leading link voor opsit en dit bietjie langer maak sodat ek so 'n bietjie meer ground clearance kan kry want die Yamaha is maar LAAG gebore.  :imaposer:

Het jy hom al sonder die sidecar gery op daai DARK SIDE ?  Baie ouens oorsee doen dit en is baie gelukkig met die setup.

Kan nie wag om klaar te maak nie, maar ek moet eers die blerrie wiel kry om my nuwe hoogtes te bepaal voordat ek my ADJUSTABLE sidecar hoogte verstelling kan insit.
Ek wil in die ry die sidecar OP of AF kan instel soos die pad camber verander en ook die gewig verander in die sidecar.

Maar ons sal daar by kom. :ricky:

I WOULD RATHER BE AN HONEST ASSHOLE .... THAN A FLIPPEN LIAR !   


Ducati 100cc Mountaineer, Honda 550 K3, Suzuki Gs1000E, Suzuki Gs1000G, Suzuki 1100 Katana, BMW R1100RT, BMW R1150RT,,,,,All gone. Only 2014 ST in the garage at the moment... And Honda XL 600
 

Offline woody1

  • Bachelor Dog
  • *****
  • Bike: Yamaha Super Tenere
    Location: Western Cape
  • Posts: 10,611
  • Thanked: 260 times
  • XT1200ZE "Vinnige" Witte
Re: Swivel and Fixed Sidecar on Super Tenere
« Reply #322 on: March 03, 2017, 07:52:03 am »
Ek dink jy kan 'n wyer wiel op die BMW opkry as ek op die Yamaha.  Ek dink my 165 band gaan dit net net maak tussen die swingarm en die rem.

I WOULD RATHER BE AN HONEST ASSHOLE .... THAN A FLIPPEN LIAR !   


Ducati 100cc Mountaineer, Honda 550 K3, Suzuki Gs1000E, Suzuki Gs1000G, Suzuki 1100 Katana, BMW R1100RT, BMW R1150RT,,,,,All gone. Only 2014 ST in the garage at the moment... And Honda XL 600
 

Offline GRAVELTRAVEL

Re: Swivel and Fixed Sidecar on Super Tenere
« Reply #323 on: March 03, 2017, 09:50:19 am »
Ek dink nie so nie. Ek sal check op my tyre size maar ek dink 165 is omtrent die maximum. Huidiglik is daar maar so tussen 5 en 10 mm clearance.

In terme van die leading link: Ek het 'n kwotasie van Mobec gekry maar hulle praat van 4900 Euro! Dan is hy nog nie hier afgelewer nie en nog nie ingevoer nie. Ek kan amper 'n ander bike koop daarmee. Ek het al klaar begin rondkrap aan die idee om maar my eie een te bou. Ek sit nog 'n pic of twee by van hulle site af. Dit is veskriklik mooi en goed gebou maar eenvoudig net te duur.

Die ding wat ek eintlik meer in belangstel is hulle Duodrive wat die sidecar se wile ook aandryf. Check dit bietjie op www.mobec.de Dink net hoe lekker jy dan in die sand sal ry?

Het jy al dik sand met jou rig prober? Dit maak een moerse positiewe verskil vir my om die rig te ry vs net solo. Die sand gooi hom rond maar dit pla niks.
 

Offline woody1

  • Bachelor Dog
  • *****
  • Bike: Yamaha Super Tenere
    Location: Western Cape
  • Posts: 10,611
  • Thanked: 260 times
  • XT1200ZE "Vinnige" Witte
Re: Swivel and Fixed Sidecar on Super Tenere
« Reply #324 on: March 03, 2017, 10:34:52 am »
Nog nie dik sand gery nie net NAT MODDER SNOT.... As jy nie AFGLY in die sloot nie is alles ok. :imaposer:

Ja ek gaan my leading links net so bou.... probeer nog uitvind wat se tubing ek kan gebruik.
Dink my tripple clamp is 50mm.  Sal mens 50mm OD tubing met so 'n 2mm wand kan gebruik.

Gaan hom maak van bo tot onder SOLID tube.

Wat stel jy voor gebruik 'n mens...wand dikte / tipe staal tube

I WOULD RATHER BE AN HONEST ASSHOLE .... THAN A FLIPPEN LIAR !   


Ducati 100cc Mountaineer, Honda 550 K3, Suzuki Gs1000E, Suzuki Gs1000G, Suzuki 1100 Katana, BMW R1100RT, BMW R1150RT,,,,,All gone. Only 2014 ST in the garage at the moment... And Honda XL 600
 

Offline GRAVELTRAVEL

Re: Swivel and Fixed Sidecar on Super Tenere
« Reply #325 on: March 06, 2017, 08:32:59 am »
Gedink om te kyk na chrome moly tubing of dalk #20 Stainless. Ek dink gewone carbon steel ASTM106 B sal dalk te swaar wees.

Jy is reg. Hy moet solied wees van bo na onder . Die enigste beweging is by die twee shocks onder. Probeer nog uitfigure hoe die hub moet lyk. Wil probeer dat die voor en agter wiele identities moet wees sodat dit interchangeable is.
 

Offline woody1

  • Bachelor Dog
  • *****
  • Bike: Yamaha Super Tenere
    Location: Western Cape
  • Posts: 10,611
  • Thanked: 260 times
  • XT1200ZE "Vinnige" Witte
Re: Swivel and Fixed Sidecar on Super Tenere
« Reply #326 on: March 06, 2017, 08:37:52 am »
Ja ek gaan ook   COMMON. :laughing4:

Agterwiel, voorwiel en sidecar wiel dieselfde.  En miskien 'n spaar.

Het al klaar 4 x INSERTS laat laser cut.

Gaan net eers een maak om te kyk hoe dit werk dan maak ek die ander.

Watter wanddikte stel jy voor vir die nuwe tubes ?

I WOULD RATHER BE AN HONEST ASSHOLE .... THAN A FLIPPEN LIAR !   


Ducati 100cc Mountaineer, Honda 550 K3, Suzuki Gs1000E, Suzuki Gs1000G, Suzuki 1100 Katana, BMW R1100RT, BMW R1150RT,,,,,All gone. Only 2014 ST in the garage at the moment... And Honda XL 600
 

Offline woody1

  • Bachelor Dog
  • *****
  • Bike: Yamaha Super Tenere
    Location: Western Cape
  • Posts: 10,611
  • Thanked: 260 times
  • XT1200ZE "Vinnige" Witte
Re: Swivel and Fixed Sidecar on Super Tenere
« Reply #327 on: March 06, 2017, 10:09:56 am »
Guess why I will be buying new bearings today.

Yip new rear wheel hub is finished.  Will pick it up tonight.  :laughing4:

I WOULD RATHER BE AN HONEST ASSHOLE .... THAN A FLIPPEN LIAR !   


Ducati 100cc Mountaineer, Honda 550 K3, Suzuki Gs1000E, Suzuki Gs1000G, Suzuki 1100 Katana, BMW R1100RT, BMW R1150RT,,,,,All gone. Only 2014 ST in the garage at the moment... And Honda XL 600
 

Offline woody1

  • Bachelor Dog
  • *****
  • Bike: Yamaha Super Tenere
    Location: Western Cape
  • Posts: 10,611
  • Thanked: 260 times
  • XT1200ZE "Vinnige" Witte
Re: Swivel and Fixed Sidecar on Super Tenere
« Reply #328 on: March 07, 2017, 07:24:47 am »
Nearly done.  The magnetic disk for the ABS just a bit tight.  He will clean that out to make sure it fits 100%
Also going to fit studs so that with repeated wheel on/off I don't damage the aluminium.

So far very happy with the new hub.


I WOULD RATHER BE AN HONEST ASSHOLE .... THAN A FLIPPEN LIAR !   


Ducati 100cc Mountaineer, Honda 550 K3, Suzuki Gs1000E, Suzuki Gs1000G, Suzuki 1100 Katana, BMW R1100RT, BMW R1150RT,,,,,All gone. Only 2014 ST in the garage at the moment... And Honda XL 600
 

Offline katana

  • I may be cheap, but I am not a
  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: BMW R1200GS
    Location: Western Cape
  • Posts: 5,129
  • Thanked: 154 times
  • Born again 1/7/2020
Re: Swivel and Fixed Sidecar on Super Tenere
« Reply #329 on: March 07, 2017, 07:36:06 am »
Some can and other drool. Nice work there.
If you want to haul ass, you gotta mix gas.
 

Offline woody1

  • Bachelor Dog
  • *****
  • Bike: Yamaha Super Tenere
    Location: Western Cape
  • Posts: 10,611
  • Thanked: 260 times
  • XT1200ZE "Vinnige" Witte
Re: Swivel and Fixed Sidecar on Super Tenere
« Reply #330 on: March 07, 2017, 10:30:42 am »
I cannot understand the way some companies try to make a living.
I have a few bearing places around Germiston that is I can use.

But can you believe that places like Bearing Man and Bearings International do not have a 60/22 and a 62/22 bearing in stock.

Rode to Highveld bearings in Primrose... no problem sir...here they are.

Bearings for new hub SORTED !!

I WOULD RATHER BE AN HONEST ASSHOLE .... THAN A FLIPPEN LIAR !   


Ducati 100cc Mountaineer, Honda 550 K3, Suzuki Gs1000E, Suzuki Gs1000G, Suzuki 1100 Katana, BMW R1100RT, BMW R1150RT,,,,,All gone. Only 2014 ST in the garage at the moment... And Honda XL 600
 

Offline Groenie

  • Forum Vendor
  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Kawasaki KLR 650
    Location: Gauteng
  • Posts: 5,868
  • Thanked: 49 times
  • Ons gaan nou ry
Re: Swivel and Fixed Sidecar on Super Tenere
« Reply #331 on: March 08, 2017, 08:59:21 am »

But can you believe that places like Bearing Man and Bearings International do not have a 60/22 and a 62/22 bearing in stock.


Sorry Oom. I bought the last 2 of each that BMG had in stock. Wheel bearings for a Yammy R1
Don't look back, that's not where you're going.
 

Offline woody1

  • Bachelor Dog
  • *****
  • Bike: Yamaha Super Tenere
    Location: Western Cape
  • Posts: 10,611
  • Thanked: 260 times
  • XT1200ZE "Vinnige" Witte
Re: Swivel and Fixed Sidecar on Super Tenere
« Reply #332 on: March 08, 2017, 09:09:20 am »
Bliksem.... sal jou kry...  :imaposer:

I WOULD RATHER BE AN HONEST ASSHOLE .... THAN A FLIPPEN LIAR !   


Ducati 100cc Mountaineer, Honda 550 K3, Suzuki Gs1000E, Suzuki Gs1000G, Suzuki 1100 Katana, BMW R1100RT, BMW R1150RT,,,,,All gone. Only 2014 ST in the garage at the moment... And Honda XL 600
 

Offline woody1

  • Bachelor Dog
  • *****
  • Bike: Yamaha Super Tenere
    Location: Western Cape
  • Posts: 10,611
  • Thanked: 260 times
  • XT1200ZE "Vinnige" Witte
Re: Swivel and Fixed Sidecar on Super Tenere
« Reply #333 on: March 08, 2017, 02:07:20 pm »
So how do you find the center line of your bike swingarm.
Very difficult when NOTHING is square.

I need to know that my new hub flange is in the middle of the swing-arm so that when I have the VW rims fitted with my new inner, the wheel will run in the middle of the bike.
If we have that flange off by a few mm's we can then adjust this on the rim.

Well I know the back wheel SHOULD run in the middle and while the tyre is still not fitted I made a 3mm MDF TOOL that sit across the rim with a pointer.

Fit the rim to the bike, fit my new tool on the rim and mark the swing-arm middle position.



I WOULD RATHER BE AN HONEST ASSHOLE .... THAN A FLIPPEN LIAR !   


Ducati 100cc Mountaineer, Honda 550 K3, Suzuki Gs1000E, Suzuki Gs1000G, Suzuki 1100 Katana, BMW R1100RT, BMW R1150RT,,,,,All gone. Only 2014 ST in the garage at the moment... And Honda XL 600
 

Offline GRAVELTRAVEL

Re: Swivel and Fixed Sidecar on Super Tenere
« Reply #334 on: March 09, 2017, 08:55:14 am »
Woody,

Wat ek gedoen het was om die senter lyn van die twee oorspronklike wiele oor the dra na die vloer. Dit is die enigste plek in my opinie waar jy 'n konstante meetbare middelyn van die bike kan kry sonder te veel moeite. Het die bike vasgemaak met ratchet straps op die lyn. Met 'n spirit level teen die agterste disc die bike regop getrek en toe die lyn oorgedra na 'n senterpunt op die luggage rack. Het toe 'n skietlood aan die agterkant van die fiets op die senterpunt vasgemaak en die posisie van die wiel rondgeskuif met studbar todat die senter van die wiel met die skietlood oplyn. Dit het vir my gewerk.

Wat ek ook mee geeksperimenteer het is om die wiel so 10mm van senter af te skuif nader na die sidecar. Dit help om die rig reguit te hou wanner jy gas gee. Gewoonlik wil die fiets die sidecar verbysteek as jy gas gee. Op die manier verminder dit die effek so 'n bietjie. Jy moet maar self besluit wat vir jou die gemaklikste is.
 

Offline woody1

  • Bachelor Dog
  • *****
  • Bike: Yamaha Super Tenere
    Location: Western Cape
  • Posts: 10,611
  • Thanked: 260 times
  • XT1200ZE "Vinnige" Witte
Re: Swivel and Fixed Sidecar on Super Tenere
« Reply #335 on: March 09, 2017, 09:28:29 am »
Sal kyk of daar plek TUSSEN die swingarm is om links te skuif vir daai trek na links as jy gas gee.
Maar ek glo nie ek het veel speling daar nie.

My 3mm MDF tool het lekker die middel van die swingarm ge merk.
Gaan vanmiddag die nuwe hub opsit en kyk of ons flange oplyn met daai middelpunt.

As dit so is moet die rim bouer die wiel met ZERO offset bou.
Indien nie kan hy die offset bietjie aanpas want ek gaan nie weer so 'n stuk aluminium koop net on 2 mm verandering aan te bring nie.

Maar ek glo die nuwe hub se flange is in die middel.


I WOULD RATHER BE AN HONEST ASSHOLE .... THAN A FLIPPEN LIAR !   


Ducati 100cc Mountaineer, Honda 550 K3, Suzuki Gs1000E, Suzuki Gs1000G, Suzuki 1100 Katana, BMW R1100RT, BMW R1150RT,,,,,All gone. Only 2014 ST in the garage at the moment... And Honda XL 600
 

Offline woody1

  • Bachelor Dog
  • *****
  • Bike: Yamaha Super Tenere
    Location: Western Cape
  • Posts: 10,611
  • Thanked: 260 times
  • XT1200ZE "Vinnige" Witte
Re: Swivel and Fixed Sidecar on Super Tenere
« Reply #336 on: March 11, 2017, 07:24:02 pm »
En daar gebeur dit toe vandag.
Ry gou so n draai met die sidecar.
Toe ek by Shimwells kom ry ek oor die tweede speed bump en daar breek die as.
Morsaf. Wiel hang net aan die briek pyp.
Dink daai 50 mm pyp met n 3 mm wand dikte het seergekry met ons ongelukkie naby Hogsback verlede jaar.

Dankie Shimwells vie die spanners om gou die sidecar af te skroef.
Dankie Frankie dat jy hom daar gaan haal het en huis toe gebring het.

Wel nou gaan ons re- engineer  :thumleft:

I WOULD RATHER BE AN HONEST ASSHOLE .... THAN A FLIPPEN LIAR !   


Ducati 100cc Mountaineer, Honda 550 K3, Suzuki Gs1000E, Suzuki Gs1000G, Suzuki 1100 Katana, BMW R1100RT, BMW R1150RT,,,,,All gone. Only 2014 ST in the garage at the moment... And Honda XL 600
 

Offline VaalBaas

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: BMW R1200GS HP2
    Location: Western Cape
  • Posts: 6,535
  • Thanked: 204 times
  • Sogenaamde Vleismeester
Re: Swivel and Fixed Sidecar on Super Tenere
« Reply #337 on: March 11, 2017, 07:26:30 pm »
 WWP
Aai bummer.
Jy nie prentjies gevat nie

Sent from my ALE-L21 using Tapatalk

2006 Hp2 # 882 #1555 #1784 - 2008 R1200 GSA -  2009 R1200 S - 1998 R1200 C - 2020 RnineT Pure
2012 TW200
My eertse foutjie KTM RC8 en toe nog n 525 ook
Project Bikes - 2003 Yamaha 350 Banshee SE - 2006 Yamaha 200 Blaster SE - TW200
As ek nie gister gedoen wat ek gedoen het nie, het ek nie vandag geweet wat ek weet(en ek weet nog steeds nie wat ek doen)
 

Offline woody1

  • Bachelor Dog
  • *****
  • Bike: Yamaha Super Tenere
    Location: Western Cape
  • Posts: 10,611
  • Thanked: 260 times
  • XT1200ZE "Vinnige" Witte
Re: Swivel and Fixed Sidecar on Super Tenere
« Reply #338 on: March 11, 2017, 07:33:45 pm »
Sal more opsit

I WOULD RATHER BE AN HONEST ASSHOLE .... THAN A FLIPPEN LIAR !   


Ducati 100cc Mountaineer, Honda 550 K3, Suzuki Gs1000E, Suzuki Gs1000G, Suzuki 1100 Katana, BMW R1100RT, BMW R1150RT,,,,,All gone. Only 2014 ST in the garage at the moment... And Honda XL 600
 

Offline Vis Arend

  • It's not how fast you start, it's how long you endure.
  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Honda XR650L
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 8,473
  • Thanked: 311 times
Re: Swivel and Fixed Sidecar on Super Tenere
« Reply #339 on: March 12, 2017, 06:44:36 am »
Vra vir Vaalbaas, hy weet hoe om reg te maak sonder om te vloek.   :imaposer: :pot:
No matter how slow you go, you're still lapping everybody on the the couch
Honda XL125  -  Sold,    Honda XR200R  -  Sold,     Yamaha TT500  -  Sold,     Honda Transalp700  -  Sold,       Yamaha S10 Fast Blue  -  Sold,   Yamaha S10 Slow White  -  Sold,   Honda CRF250 Rally - To be Sold, XR650L..