Welcome, Guest. Please Login or Register

Author Topic: Wuppertal, Eselbank & leopards  (Read 3817 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Offline growweblaar

  • Race Dog
  • ***
  • Bike: BMW F800GS
    Location: Western Cape
  • Posts: 2,765
  • Thanked: 16 times
  • Somerset West
Wuppertal, Eselbank & leopards
« on: August 11, 2016, 12:00:53 am »
Did a Cederberg loop on Monday & Tuesday, overnighting at Mertonhof farm in the Biedouw valley.  Very nice, secluded camping spot. Beautiful weather. Flowers are starting to appear...
 :flower:

From Somerset West via Porterville, hit the dirt track along the Olifants river from Citrusdal to Clanwilliam, then Biedouw (Mertonhof). Next day Wuppertal, Eselbank, Oasis, back via Ceres.

Saw fresh leopard spoor on top of Eselbank. A 4x4 passed me oncoming about 30 mins earlier, and the spoor was on top of the bakkie tracks, so I must have just missed the cat. Prints are almost as big as my hand, so presume it must be a big male. Just strolled down the road; tried to follow it down a sandy track, but lost it in the bushes.

Eselbank track quite gnarly, with a few sand traps. Water level at Matjiesrivier was fine, just flowing over the low-water bridge.
« Last Edit: August 11, 2016, 12:03:38 am by growweblaar »
 

Offline growweblaar

  • Race Dog
  • ***
  • Bike: BMW F800GS
    Location: Western Cape
  • Posts: 2,765
  • Thanked: 16 times
  • Somerset West
Re: Wuppertal, Eselbank & leopards
« Reply #1 on: August 11, 2016, 12:02:38 am »
.
 

Offline Heimer

  • Global Moderator
  • Bachelor Dog
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS
    Location: Western Cape
  • Posts: 13,292
  • Thanked: 247 times
  • Kan nie ALZ onthou nie
    • Social Travel Digital solutions
Re: Wuppertal, Eselbank & leopards
« Reply #2 on: August 11, 2016, 12:24:47 am »
Jy en al die donners wat so ry maak my seer lus vir ook ry.

Ek sÍ maar net

Matriek getuigskrif 1979: ........... is 'n vriendelike seun met volop selfvertroue. Hy tree soms vreemd op. Die skool se beste wense vergesel hom.
 

Offline growweblaar

  • Race Dog
  • ***
  • Bike: BMW F800GS
    Location: Western Cape
  • Posts: 2,765
  • Thanked: 16 times
  • Somerset West
Re: Wuppertal, Eselbank & leopards
« Reply #3 on: August 11, 2016, 09:01:18 am »
Jy en al die donners wat so ry maak my seer lus vir ook ry.

Ek sÍ maar net

Is maklik, klim op, draai sy oor en daar gaat jy  :biggrin:
 

Offline cloudgazer

  • RPMods
  • Grey hound
  • *
  • Bike: BMW F650GS / Dakar
    Location: Western Cape
  • Posts: 5,130
  • Thanked: 29 times
    • SDB Digital
Re: Wuppertal, Eselbank & leopards
« Reply #4 on: August 11, 2016, 09:10:09 am »
Cederberg+Dakar=Heaven
 

Online DUSTRIDERS

  • Forum Vendor
  • Teelhond
  • ****
  • Bike: BMW R1200GS
    Location: Western Cape
  • Posts: 34,753
  • Thanked: 1333 times
  • ChrisL .. aka...Chris Louw
    • dustriders.co.za
Re: Wuppertal, Eselbank & leopards
« Reply #5 on: August 11, 2016, 09:13:24 am »
Bliksem daai kat het groot pote of jy het groot hande  :eek7: :o
Jou Dakar leun erg skuins op sy sidestand Growweblaar?
MOTORCYCLE ACCESSORIES RETAILER
info@dustriders.co.za
ENDURISTAN SOFTLUGGAGE IMPORTER
www.dustriders.co.za
 

Offline growweblaar

  • Race Dog
  • ***
  • Bike: BMW F800GS
    Location: Western Cape
  • Posts: 2,765
  • Thanked: 16 times
  • Somerset West
Re: Wuppertal, Eselbank & leopards
« Reply #6 on: August 11, 2016, 10:23:30 am »
Bliksem daai kat het groot pote of jy het groot hande  :eek7: :o
Jou Dakar leun erg skuins op sy sidestand Growweblaar?

Ja, was verbaas oor die groote :o  Daar's nie dalk iewers weer 'n missing leeu nie...?  :biggrin:
As mens bietjie spore kyk, dan sien jy hoeveel wild daar nog daar bo in die berge is, so daar moet baie kos vir ou kolle wees.

Ja die Dakar leun mos maar, en hy't bietjie in die sand ingesak.
 

Offline Garthox

  • Pack Dog
  • **
  • Bike: BMW F650GS / Dakar
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 127
  • Thanked: 4 times
Re: Wuppertal, Eselbank & leopards
« Reply #7 on: August 11, 2016, 10:46:44 am »
Awesome pics, got me lus to ride bud.

I like the route you took. (might do it too :P )
 

Offline keithk

  • Race Dog
  • ***
  • Bike: Honda TransAlp XL700V
    Location: Western Cape
  • Posts: 1,544
  • Thanked: 7 times
Re: Wuppertal, Eselbank & leopards
« Reply #8 on: August 11, 2016, 11:03:10 am »
Awesome route did that one last year , the time is coming for another adventure maybe Riem Vasmaak ?? Thanks for sharing
ROUTE DIFFICULTY:1 = tar
2 = good gravel /pillion friendly
3 = interspersed with sand, mud, sand , bush / not pillion friendly
4 = lots of sand, technical riding
5 = expert only (we are not worthy, still to meet one)
 

Offline growweblaar

  • Race Dog
  • ***
  • Bike: BMW F800GS
    Location: Western Cape
  • Posts: 2,765
  • Thanked: 16 times
  • Somerset West
Re: Wuppertal, Eselbank & leopards
« Reply #9 on: August 11, 2016, 11:31:30 am »
My poor pillion took quite a bashing up Eselbank, though  >:D
 

Offline Garthox

  • Pack Dog
  • **
  • Bike: BMW F650GS / Dakar
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 127
  • Thanked: 4 times
Re: Wuppertal, Eselbank & leopards
« Reply #10 on: August 12, 2016, 07:03:10 am »
Haha, think i'll do it solo then  :thumleft:
 

Offline BradT

  • Race Dog
  • ***
  • Bike: NER-A-CAR
    Location: Western Cape
  • Posts: 585
  • Thanked: 10 times
  • Durbanville
Re: Wuppertal, Eselbank & leopards
« Reply #11 on: August 12, 2016, 08:52:15 am »
Nice pics!  Thanks for sharing.
"I will save you from the hands of the wicked and deliver you from the grasp of the cruel" - Jer.15.21

Vespa/LML 150
 

Offline Zanie

Re: Wuppertal, Eselbank & leopards
« Reply #12 on: August 13, 2016, 09:05:16 pm »
Sjoe! Of ons was blind of net net daai kat gemis. Lekker om julle te ontmoet by Oasis. Ek het toe gaan staan en jou voorste shocks meet teenoor myne en uitgevind dat al het my 650 die 21-inch wiel, is sy vurke nog standaard; omtrent 10cm korter as joune. Ek wonder of dit is hoekom ek myself stukkend skud.
 

Offline growweblaar

  • Race Dog
  • ***
  • Bike: BMW F800GS
    Location: Western Cape
  • Posts: 2,765
  • Thanked: 16 times
  • Somerset West
Re: Wuppertal, Eselbank & leopards
« Reply #13 on: August 18, 2016, 10:54:17 am »
Sjoe! Of ons was blind of net net daai kat gemis. Lekker om julle te ontmoet by Oasis. Ek het toe gaan staan en jou voorste shocks meet teenoor myne en uitgevind dat al het my 650 die 21-inch wiel, is sy vurke nog standaard; omtrent 10cm korter as joune. Ek wonder of dit is hoekom ek myself stukkend skud.

Hi Zanie  :hello:

Ja, lyk my die vorige eienaar het net die Dakar 21" wiel op jou gewone F650GS gesit.
Die ding wat die grootste verskil gemaak het vir my is progressive fork springs, nie net die suspension travel nie. Daai track op teen Eselbank is woes: my Dakar het lanklaas so 'n hammering gevat, maar ek het nie een keer 'n "bottom-out" gekry nie, selfs as ek herhaaldelik die grootste klippe slaan. Ek het myne by lecap (soek op forum) laat doen. Jy sal nie spyt wees nie. Jy moet net se^ dis vir 'n gewone F650GS, nie 'n Dakar nie.
 

Offline Zanie

Re: Wuppertal, Eselbank & leopards
« Reply #14 on: August 18, 2016, 11:21:37 am »
Ek het my motorfiets hierdie week na Superfoxi geneem (ook op die forum en baie naby aan waar ek bly), want die een fork seal besig om erg te lek. Hy't heel eerste gedink dit kan dalk progressive springs wees wat die fiets so hard maak vir my. Dit werk vir meeste, maar sal te hard wees in my geval; seker omdat ek ligter is as die average rider. Hy't toe gevind ek het eitlik net die standaarde springs, maar hulle's redelik hard, en hy't hulle vervang met sagter enes en ook iets verstel met my agterste suspension. Dit voel nou heel gemakliker, maar ek moet dit nog op grondpad gaan probeer (sover net vaartboggels om op te toets). Ek dink nie ek het al ooit ge-bottom out nie. Ek klap liewer moerse smileys in my rim, selfs op 2 bar!

Hopelik kry ek my motorfiets terug voor die naweek, want ek het dit direk na Kingtek gevat na die suspension fix, want daar's 'n hele klomp ander goed wat moet reggemaak word na daai laaste trippie. Die ergste is dat my batterei oorgekook het (blyk dit) en die battereisuur het orals gelek. My coolant pipes moet vervang word en wie weet wat anders - dit kom nou van 3 dae met die ding so ry (want dit het op dag 1 van 'n 4-dag trip gebeur). Dan is daar nog die gebreekte spieel en sub-frame bolt. My arme fiets wil seker nou niks meer van my weet nie!