Welcome, Guest. Please Login or Register

Author Topic: Africa Twin CRF1000L Tyres  (Read 3829 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Offline BikerJan

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Honda CRF-1000L Africa Twin
    Location: Gauteng
  • Posts: 1,839
  • Thanked: 235 times
Re: Africa Twin CRF1000L Tyres
« Reply #40 on: April 22, 2020, 01:26:28 pm »
Ek het 'n TKC 80 voor op, en 'n MotoZ GPS agterop. Ek is baie tevrede met hoe hulle op teer en grond hulself gedra
 

Offline Dorsland

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Honda CRF-1000L Africa Twin
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 8,219
  • Thanked: 695 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Africa Twin CRF1000L Tyres
« Reply #41 on: April 30, 2020, 10:24:24 am »
Weer ekke met bande vrae  :biggrin:

Handelaar het 'n Michelin Anakee Wild 3 voorband vir my ingesluit.  Hy het TKC70, of Michelin Adventure of Mitas E07 nuwe loopvlakpatroon voorgestel vir agter.  Geen voorraad tans van enige Motoz of Capra bande tans nie.  Ek moet maar vat wat tans in voorraad is as ek more die fiets gaan haal.

Wat sÍ julle? Ek is nogal geneig om die Mitas e07 te vat.
'Tis the timeís plague, when madmen lead the blind.

King Lear
 

Offline Rexc-w

Re: Africa Twin CRF1000L Tyres
« Reply #42 on: April 30, 2020, 01:40:51 pm »
Dorsland na my eerste E07+ Dakar agterband op die 1190 bly dit my go-to general purpose band.  Gee goeie kombinasie van grip in verskillende omstandigehede. Ek commute en trip met hulle.  Die karkas is baie sterk en help dus om pap wiele te voorkom.
Het laaste ene weggegoo op 9500km na my Suidwes trip in Februarie.
Voor werk die Mitas E10 Dakar baie lekker. Kry so tussen 8 na 10 kkm op hulle.

As ek meer knobbly soek as E07, gebruik ek baie graag Mitas E10 agter ook. 
Rex
(KTM 1190 Adv R - 2013, KTM 300 XCW - 2016, Specialized Epic S-Works)
 
The following users thanked this post: Dorsland

Offline Dorsland

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Honda CRF-1000L Africa Twin
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 8,219
  • Thanked: 695 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Africa Twin CRF1000L Tyres
« Reply #43 on: May 02, 2020, 01:19:42 pm »
Dankie @Rexc-w, ek het toe gister 'n Mitas E07+ agter gekry en Anakee Wild voor.  Gaan hulle Maandag laat opsit.  Daai E07+ lyk asof hy die werk kan doen.  :thumleft:
'Tis the timeís plague, when madmen lead the blind.

King Lear
 
The following users thanked this post: Rexc-w