I know this is a helluva old thread but I didn't want to start a new one on the same topic.
I'm taking delivery of a 2017 AT DCT as soon as lockdown is lifted. The dealer has agreed to replace the standard OEM tyres with a new set and is recommending Metzeler Karoo 3 tyres front and back. I have no experience of these tyres but what I've read speaks of noisy on tar and feeling as if the tyre is running in a rut on dirt.
What are your opinions? Mileage?
Vs the new tread Mitas E07?
Ek het van hulle op my LC gehad en glo nog altyb by hulle. Hulle sit soos k@k in 'n wol kombers op teerpad nat of droof en ook op grond pad en modder. Jy kan maar bietjie le in die draaie. Perform baie goed in my opinie.
Nadeel van die bande is die agter tyre gaan jou enige iets tussen 2500 tot 5500 km gee. Dit hang alles af hoe jy gaan ry. Ek het gewoontlik so by die 4000km's gekry.
Die voorste band hou jou baie lank, MAAR na 'n paar duisend km's, begin hy jou bietjie vibrasies te gee op die voorwiel.
As jy nie gaan betaal vir dit nie, go for it.... Ek het altyd die karoo 3 voor op gesit, en dan die karoo street agter.
Sterkte met jou besluit.