1190 LED H11 headlight bulbs

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Worsbeer

Race Dog
Joined
Feb 11, 2014
Messages
1,636
Reaction score
115
Location
Royal Ascot, Cape Town
Bike
KTM 1290 Super Adventure
Ek is nie seker of die topic al bespreek is, maar

Ek het met AndyF gesels en hy het LED bulbs vir die 1190

Het iemand dit al probeer en is daar enige rede hoekom mens dit nie moet doen nie?

Ek geniet dit om in die aand te ry en ek hou van die idee dat die LED bulbs 'n kleiner lading op die stator sit



Sent from my iPhone using Tapatalk
 
Top