DAKAR mods help needed_in-line external fuel filter & air intake

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Luiperd

Pack Dog
Joined
Mar 22, 2011
Messages
108
Reaction score
1
Location
Centurion
Bike
BMW F800GSA
Yes ouens, hoop julle kan help met die 2 mods.

* external in-line fuel filter - wie van julle het dit al gedoen? gooi so paar pics sodat ons jou idees kan copy...
* Ek het gehoor as jy die air inlet cone afsny net voor jy by die air flow sensor uitkom dan verander jou 650 in n 800;D
ok seker nie so moerse verandering nie ma wat is die resultate en is dit die moeite werd om te doen?
 
Top