0 Members and 1 Guest are viewing this topic.
Nice NK!
Dankie vir deel
Dankie vir die deel Noneking. Josefsdal geboue lyk nog dieselfde soos in die '70's. Miskien net die teerpad wat anders is. Die Swazi volk is goeie mense, net jammer hul koning Mswati en die hele Dlamini spul so korrup is