Welcome, Guest. Please Login or Register

Author Topic: For D/S riding, what would you choose;Husky 701 or Yamaha's WR450.  (Read 19948 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Offline Buff

Re: For D/S riding, what would you choose;Husky 701 or Yamaha's WR450.
« Reply #40 on: September 11, 2016, 09:02:30 pm »
EK kan jou n Demo reel Danie, se net vir wanneer  :thumleft: Net nie more  ;D

Ek sal graag die nuwe WR450 wil ry om te voel hoe hy oop pad hanteer.
Die enigste probleem is daardie afwesigheid van n naafdemper in die agterwiel.

Ons ry Sat die 17nde weer die Eendekuil funride se route, David se jy kan sy WR450 vat vir 'n lap as jy wil.
Gideon kom ook deur as jy lift soek  :thumleft:
Present bikes: BETA 300RR, KTM 690, Yamaha WR250F

If you're dumb you gotta be tough !!!
 

Offline 2StrokeDan

  • a Man of Character
  • Worshond
  • ***
  • Bike: KTM 690 Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 26,445
  • Thanked: 2223 times
  • Slim like Bill, straight like Steve
Re: For D/S riding, what would you choose;Husky 701 or Yamaha's WR450.
« Reply #41 on: September 11, 2016, 09:49:47 pm »
Dan I'm a bit surprised as you have voiced your reservations in the past to use a 450 as a dual sport bike  :deal:

I still feel this way, it is just the lack of reliability from the Europeans that has me worried. The Yamaha will also need a cush drive, and indicators/hooter, etc to
be on par with the 701.

The Yamaha puts out 58hp, the 690 67hp. The Yamaha makes this hp at 9000rpm, and the 690 at 7500rpm.

The weight difference is huge; 690 dry at 140kg and the WR wet at 122kg.
 

Offline 2StrokeDan

  • a Man of Character
  • Worshond
  • ***
  • Bike: KTM 690 Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 26,445
  • Thanked: 2223 times
  • Slim like Bill, straight like Steve
Re: For D/S riding, what would you choose;Husky 701 or Yamaha's WR450.
« Reply #42 on: September 11, 2016, 09:54:39 pm »
Watse modelle het die ouens wat moeilikheid het? Ek het bietjie geskrik toe ek by yamaha was ander dag en sien 'n 450 kos al 115k

Dis waarom ek so sukkel met die besluite, die pryse is baie naby aan mekaar, maar as ek die geld oorhandig het dan BETER my besluit die korrekte een wees.

Toegegee, die probleem modelle is om en by 2008-2014. Blykbaar is die 2015 aan beter?

Dankie eks maar nuuskierig. My 2014 is nou op 20k km en nog niks probleme gehad nie. In daai tyd sou mens 'n paar rebuilds op 'n wr moes doen so ek het dit ook oorweeg maar daai maak dat ek dit nie sal doen nie. Ideaal sal wees om 'n 450 tussen die 690 en die 250 te parkeer

Baie mense dink soos jy, dat n WR n paar rebuilds sal nodig he voor 20 000kms, maar n vriend van my se 426 het hy verkoop op 22000 km met GEEN verandering op
mates van shims nie.
Ek se ook nie dat elke 690 gaan probleme gee nie, maar die kanse is net te goed. En as ek R130000 vir n fiets betaal, en hy gee my enige kak binne die eerste 100 000 km,
sal die poppe dans.
 

Offline sidetrack

  • Keep it real, keep it a single
  • Bachelor Dog
  • *****
  • Bike: Yamaha XT 660 Z
    Location: Gauteng
  • Posts: 14,384
  • Thanked: 456 times
  • T7 dreamin’ ....
Re: For D/S riding, what would you choose;Husky 701 or Yamaha's WR450.
« Reply #43 on: September 11, 2016, 10:05:50 pm »
Watse modelle het die ouens wat moeilikheid het? Ek het bietjie geskrik toe ek by yamaha was ander dag en sien 'n 450 kos al 115k

Dis waarom ek so sukkel met die besluite, die pryse is baie naby aan mekaar, maar as ek die geld oorhandig het dan BETER my besluit die korrekte een wees.

Toegegee, die probleem modelle is om en by 2008-2014. Blykbaar is die 2015 aan beter?

Dankie eks maar nuuskierig. My 2014 is nou op 20k km en nog niks probleme gehad nie. In daai tyd sou mens 'n paar rebuilds op 'n wr moes doen so ek het dit ook oorweeg maar daai maak dat ek dit nie sal doen nie. Ideaal sal wees om 'n 450 tussen die 690 en die 250 te parkeer

Baie mense dink soos jy, dat n WR n paar rebuilds sal nodig he voor 20 000kms, maar n vriend van my se 426 het hy verkoop op 22000 km met GEEN verandering op
mates van shims nie.
Ek se ook nie dat elke 690 gaan probleme gee nie, maar die kanse is net te goed. En as ek R130000 vir n fiets betaal, en hy gee my enige kak binne die eerste 100 000 km,
sal die poppe dans.
Selfs my RFS 525 het 20 000km gemaak sonder n rebuild, op n Yamaha op daai kilos met dual sporting sal slegs piston en ringe nodig wees.
Little by little, one travels far
J.R.R Tolkien
 

Offline 2StrokeDan

  • a Man of Character
  • Worshond
  • ***
  • Bike: KTM 690 Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 26,445
  • Thanked: 2223 times
  • Slim like Bill, straight like Steve
Re: For D/S riding, what would you choose;Husky 701 or Yamaha's WR450.
« Reply #44 on: September 11, 2016, 11:00:36 pm »
EK kan jou n Demo reel Danie, se net vir wanneer  :thumleft: Net nie more  ;D

Ek sal graag die nuwe WR450 wil ry om te voel hoe hy oop pad hanteer.
Die enigste probleem is daardie afwesigheid van n naafdemper in die agterwiel.

Ons ry Sat die 17nde weer die Eendekuil funride se route, David se jy kan sy WR450 vat vir 'n lap as jy wil.
Gideon kom ook deur as jy lift soek  :thumleft:

Baie dankie, maar ek kan nie. Op Saterdag die 17de word ek 57 en spandeer ek die dag saam met my vrou en seun en dogter.
Ek sal graag wou he dat David daai aanbod laat oorstaan vir n volgende keer? Ek moet n nuterige WR ry om te kan besluit.
 

Online DUSTRIDERS

  • Forum Vendor
  • Teelhond
  • ****
  • Bike: BMW R1200GS
    Location: Western Cape
  • Posts: 33,240
  • Thanked: 1032 times
  • ChrisL .. aka...Chris Louw
    • dustriders.co.za
Re: For D/S riding, what would you choose;Husky 701 or Yamaha's WR450.
« Reply #45 on: September 11, 2016, 11:25:01 pm »
Dan the best new bike for you is a low mileage XT 660 R :deal:

Ek dink Dan hulle ry meer tegniese terrein by tye as waarvoor die XT660R gemaak is.
Vir my tipe lang grondpaaie op spoed was die XT puik maar tegniese terrein gaan die bike seermaak.
Subie hy het als gery tot nou toe met n XT 600 E. Die 660R is n beter fiets met beter suspensie. Sien geen rede hoekom die R nie kan doen wat sy E gedoen het nie.
MOTORCYCLE ACCESSORIES RETAILER
info@dustriders.co.za
ENDURISTAN SOFTLUGGAGE IMPORTER
www.dustriders.co.za
 

Offline wolf skaap

Re:
« Reply #46 on: September 11, 2016, 11:38:11 pm »
This has been discussed at length and the conclusion that I made was that no one can decide for you.
It all depends on the kind of trips that you would like to do and whether you are in the mood to do things differently.
It's also important to have a buddy with similar interests

Sent from my SM-N900 using Tapatalk
Let the good times roll!
 

Offline 2StrokeDan

  • a Man of Character
  • Worshond
  • ***
  • Bike: KTM 690 Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 26,445
  • Thanked: 2223 times
  • Slim like Bill, straight like Steve
Re:
« Reply #47 on: September 12, 2016, 07:06:03 am »
This has been discussed at length and the conclusion that I made was that no one can decide for you.
It all depends on the kind of trips that you would like to do and whether you are in the mood to do things differently.
It's also important to have a buddy with similar interests

Sent from my SM-N900 using Tapatalk

Ultimately yes, it would be my final decision. I have ridden GJ's 701, and the WR won't be a better ride. So you could ask why I'm even considering it?
Reliability.
I have already decided to buy a new bike, and it will have to be an improvement on my XT600E. This leaves only the WR and the 690.

Nomatter what is said about 500's, 530's or 610's, they are all European, and like the 690/701, suspect longterm reliability is a problem.
Please keep in mind that I want to buy this bike to last me at least 10 years, and this almost rule out the Europeans.

Chris, yes, the XT600E is amazingly versatile, but I want that extra suspension and even the power. The 660R, while a great bike, is almost the same as the 600E, in
that the R may have better suspension, but it is heavier than the E so you end up near the same thing again.

Swartskaap, in my personal case, the riding buddy is of no importance. If I ride with a guy on a 990, and he cannot ride my pace, he simply waits at fuel stops for me.
I am not tied to a buddy, and I anyway do most trips solo.

And it is the SOLO on these temperamental Europeans that has me worried.
 

Offline Dwerg

Re: For D/S riding, what would you choose;Husky 701 or Yamaha's WR450.
« Reply #48 on: September 12, 2016, 07:31:49 am »
Watse modelle het die ouens wat moeilikheid het? Ek het bietjie geskrik toe ek by yamaha was ander dag en sien 'n 450 kos al 115k

Dis waarom ek so sukkel met die besluite, die pryse is baie naby aan mekaar, maar as ek die geld oorhandig het dan BETER my besluit die korrekte een wees.

Toegegee, die probleem modelle is om en by 2008-2014. Blykbaar is die 2015 aan beter?

Dankie eks maar nuuskierig. My 2014 is nou op 20k km en nog niks probleme gehad nie. In daai tyd sou mens 'n paar rebuilds op 'n wr moes doen so ek het dit ook oorweeg maar daai maak dat ek dit nie sal doen nie. Ideaal sal wees om 'n 450 tussen die 690 en die 250 te parkeer

Baie mense dink soos jy, dat n WR n paar rebuilds sal nodig he voor 20 000kms, maar n vriend van my se 426 het hy verkoop op 22000 km met GEEN verandering op
mates van shims nie.
Ek se ook nie dat elke 690 gaan probleme gee nie, maar die kanse is net te goed. En as ek R130000 vir n fiets betaal, en hy gee my enige kak binne die eerste 100 000 km,
sal die poppe dans.
Selfs my RFS 525 het 20 000km gemaak sonder n rebuild, op n Yamaha op daai kilos met dual sporting sal slegs piston en ringe nodig wees.

Sure vir gewone dual sporting maar my 690 het al bietjie racing gedoen en word 90% van die tyd op revs gery waarmee swart skaap baie ongemaklik sal voel. As ek 'n WR het sal hy ook seker 'n GXCC of twee deur die jaar doen. Vir my doeleindes is die 690/250 kombinasie 'n beter oplossing en aangesien MY 690 nie probleme gee nie gaan 'n 450 nie regtig enige voordele bring nie
« Last Edit: September 12, 2016, 07:32:49 am by Dwerg »
Previous: KTM 690R, 790ADV, 640ADV, 950ADV, 250XCW BMW F650GS Single, F650GS Twin, F800GS, G450X, R50/2 Honda CRF450X, CRF230 x 2, VFR400 NC30, Z50 Mini Trail Yamaha BWS100 x 2, LB80 Chappy
 

Offline GJ

  • Race Dog
  • ***
  • Bike: Husqvarna (all models)
    Location: Western Cape
  • Posts: 650
Re: For D/S riding, what would you choose;Husky 701 or Yamaha's WR450.
« Reply #49 on: September 12, 2016, 08:11:37 am »
Dan,jys 57!n 701 is te veel vir jou,koop n BMW
 

Offline 2StrokeDan

  • a Man of Character
  • Worshond
  • ***
  • Bike: KTM 690 Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 26,445
  • Thanked: 2223 times
  • Slim like Bill, straight like Steve
Re: For D/S riding, what would you choose;Husky 701 or Yamaha's WR450.
« Reply #50 on: September 12, 2016, 08:11:56 am »
Ek het met John Wood[Wildwood] gesels, en hy reken sy 690, n 2016 model loopsoosstroop. Geen probleme.

Daar is 690's wat goed doen oor baie kilos, maar dan is daar weer heelwat wat nie so goed vaar nie, en dit is hierdie oneweredigheid in betroubaarheid wat my laat dink.

R130 000 is nie kleingeld nie.
 

Offline 2StrokeDan

  • a Man of Character
  • Worshond
  • ***
  • Bike: KTM 690 Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 26,445
  • Thanked: 2223 times
  • Slim like Bill, straight like Steve
Re: For D/S riding, what would you choose;Husky 701 or Yamaha's WR450.
« Reply #51 on: September 12, 2016, 08:13:42 am »
Dan,jys 57!n 701 is te veel vir jou,koop n BMW

Maar Husqvarna het mos aan BMW behoort, so is dit nie maar dieselfde ding nie? Of het die Husky's vir BMW ook te veel geraak? :pot:
 

Offline Buff

Re: For D/S riding, what would you choose;Husky 701 or Yamaha's WR450.
« Reply #52 on: September 12, 2016, 08:34:09 am »
My view... As much as I love Yamaha, horses for courses, nothing currently beats that Husky 701. It has power for days, will allow you to commute and tour and although it has a small fuel tank, it's still 4l more than the Yamaha... and more luggage options.

I'd either go 701 or wait until Yamaha bring out the new 700 but I'm guessing it will be priced higher than the 701's.

... just make sure you seal the airbox properly  :peepwall:
Present bikes: BETA 300RR, KTM 690, Yamaha WR250F

If you're dumb you gotta be tough !!!
 

Offline Fransw

Re: For D/S riding, what would you choose;Husky 701 or Yamaha's WR450.
« Reply #53 on: September 12, 2016, 09:02:44 am »
Hoekom bring Honda nie n crf450l dual uit nie!? Ek dink met min moeite kan hulle dit doen. Iets soortgellyk aan die CCM450 maar met 6 ratte..

 

Online Hendrew

  • Pack Dog
  • **
  • Bike: Honda CRF-250L
    Location: Western Cape
  • Posts: 109
  • Thanked: 5 times
Re: For D/S riding, what would you choose;Husky 701 or Yamaha's WR450.
« Reply #54 on: September 12, 2016, 09:15:16 am »
Ek persoonlik sal niks anders as die nuwe 2016 WR450 kies vir DS nie, of dalk die 2017 KTM450/500 EXC -F.

Daar is menigde mense in OZ en USA wat die ou modele gebruik vir DS Riding en doen dit sonder probleme, en met die veranderinge aan die nuwe models het die bikes net nog beter geraak en defenitief meer relialble, so vir my is dit maar net n kwessie van tyd en die verkoop van die 660 voordat ek my nuwe scooter het. :thumleft:
Thank you please
 

Online DUSTRIDERS

  • Forum Vendor
  • Teelhond
  • ****
  • Bike: BMW R1200GS
    Location: Western Cape
  • Posts: 33,240
  • Thanked: 1032 times
  • ChrisL .. aka...Chris Louw
    • dustriders.co.za
Re: For D/S riding, what would you choose;Husky 701 or Yamaha's WR450.
« Reply #55 on: September 12, 2016, 09:16:40 am »
Husky 701.

Is die 701 nie maar net n 690 met ander klere en ander naam aan nie?
MOTORCYCLE ACCESSORIES RETAILER
info@dustriders.co.za
ENDURISTAN SOFTLUGGAGE IMPORTER
www.dustriders.co.za
 

Offline Geel Kat

Re: For D/S riding, what would you choose;Husky 701 or Yamaha's WR450.
« Reply #56 on: September 12, 2016, 09:22:55 am »
Ek is mal oor my 701 - probeer niemand se besluite beinvloed nie, wou dit maar net WEER se  :biggrin:

Saterdag so bietjie kon speel in Porterville omgewing, die enigste probleem wat ek met die bike het is dat die TKC80 agter waarskynlik by 2500km na moer gaan wees.
 

Offline Buff

Re: For D/S riding, what would you choose;Husky 701 or Yamaha's WR450.
« Reply #57 on: September 12, 2016, 09:38:39 am »
Husky 701.

Is die 701 nie maar net n 690 met ander klere en ander naam aan nie?

Same motor, different suspension and they ironed out one or two small bugs. The ergonomics on the bike however feels very different to the 690... but without doubt the biggest improvement is that you don't have to deal with KTM CT but rather Eddie2Race  :thumleft:
Present bikes: BETA 300RR, KTM 690, Yamaha WR250F

If you're dumb you gotta be tough !!!
 

Offline IanTheTooth

  • Race Dog
  • ***
  • Bike: Kawasaki Versys
    Location: Australia
  • Posts: 1,386
  • Thanked: 89 times
  • The past is a foreign country
Re: For D/S riding, what would you choose;Husky 701 or Yamaha's WR450.
« Reply #58 on: September 12, 2016, 09:44:40 am »
"you don't have to deal with KTM CT but rather Eddie2Race"

That sounds a bit ominous. Once I've bought a Yamaha I don't expect to see the dealer again.
The dog that caught the car. What now?
 

Online DUSTRIDERS

  • Forum Vendor
  • Teelhond
  • ****
  • Bike: BMW R1200GS
    Location: Western Cape
  • Posts: 33,240
  • Thanked: 1032 times
  • ChrisL .. aka...Chris Louw
    • dustriders.co.za
Re: For D/S riding, what would you choose;Husky 701 or Yamaha's WR450.
« Reply #59 on: September 12, 2016, 09:45:25 am »
Dan I think you too old and too old school for the fancy new high performance bikes.

Methinks a tricked out DR 650 is what you need. Reliability, all day comfort(the same seat as the XT) ;) and you get bigger tanks and screens.
MOTORCYCLE ACCESSORIES RETAILER
info@dustriders.co.za
ENDURISTAN SOFTLUGGAGE IMPORTER
www.dustriders.co.za