Wie weet hoe....

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Vatdiepad

Pack Dog
Joined
May 2, 2014
Messages
68
Reaction score
1
Bike
Yamaha XT 660 Z
Dag Honne

Ek doen navraag namens 'n vriend. 

Sy 2006 XT was amper gezop. Baie gelukkig maar ongelukkig het die @#$!!* die ignition beskadig.  Hy kan nie aanskakel nie selfs met die rooi sleutel.  Is daar enige slim plan of alternatief beskikbaar?

Julle hulp word waardeer.
 
Top