Welcome, Guest. Please Login or Register

Author Topic: Blomme vir Christine ... Uitspan - Baviaans .  (Read 2647 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Offline XRRX

Blomme vir Christine ... Uitspan - Baviaans .
« on: September 25, 2016, 06:33:21 pm »
Ek wil nie veel tyd wy aan die "normale" details van ons afgelope "trippie" van so ongeveer 600 km nie - die fotos en hul titels sal genoeg detail wees ...

Hierdie RR gaan oor Christine Smith van Uitspan aan die begin van die Baviaans vanaf Willowmore se kant. Oor baie jare het ons al dosyne kere hier vertoef - en hierdie mense kruip baie diep in jou hart in! Christine sal onthou word vir haar warm opregte vriendelikheid asook gasvryheid en ongekende "positiwiteit"!!!!!! - en vir fantastiese ontbyte!!

Ongelukkig en met groot hartseer het sy na baie jare haar stryd met kanker verloor op Lentedag (Baie gepas) - 1 September 2016 ...  :'( :'( :'(
Nico - julle - mag God jul dra!!!


Op De Rust het ons 'n klein veldblom ruikertjie by 'n man op straat gekoop - en die ruikertjie se taaiheid (het selfs 'n keer teen 110km/u van die bike afgewaai op gruis) asook "mooiheid na al die storms" laat my aan Christine dink ...  :'(
 

Offline XRRX

Re: Blomme vir Christine ... Uitspan - Baviaans .
« Reply #1 on: September 25, 2016, 06:35:40 pm »
 :(
 

Offline Jakkals

  • Grey hound
  • ****
  • Bike: Honda CRF-1000L Africa Twin
    Location: Western Cape
  • Posts: 6,403
  • Thanked: 33 times
  • I never get lost, I only discover new roads
Re: Blomme vir Christine ... Uitspan - Baviaans .
« Reply #2 on: September 25, 2016, 06:45:30 pm »
Thanks XRRX, 👍

Ek en Nadine het Christine baie goed geken,  haar afsterwe los 'n groot leemte by ons.
Remember that hapiness is a way of travel - not a destination.
 

Offline Dorsland

  • Grey hound
  • ****
  • Bike: Honda CRF-1000L Africa Twin
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 9,741
  • Thanked: 1327 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Blomme vir Christine ... Uitspan - Baviaans .
« Reply #3 on: September 25, 2016, 06:45:43 pm »
Ou XRRX, julle is 'n klomp groot softies wat maak dat ek nou 'n knop in my blerrie keel het. Dankie vir die deel en sterkte aan Christine een familie.   :'(
Let us look at ourselves, if we have the courage, to see what is happening.
Jean-Paul Sartre
 

Offline Skolla

Re: Blomme vir Christine ... Uitspan - Baviaans .
« Reply #4 on: September 25, 2016, 06:50:18 pm »
Weereens n lekker trip julle en n lekker heritage wors braai tusse Klaarstroom en Willowmore oppad na Uitspan in die kloof,sterkte aan Nico in hierdie tyd :'(
 

Offline XRRX

Re: Blomme vir Christine ... Uitspan - Baviaans .
« Reply #5 on: September 25, 2016, 06:55:41 pm »
Ja, die trippie was lekker, met die normale grappies en kuier - maar erens in mens se agterkop het die hartseer gedurig maar kop uitgesteek ...

Soos hulle se - TYD GENEES - maar vir my sal Baviaans seker nooit weer dieselfde wees nie ...

Hier dan die "ander" fotos - vanaf gisteroggend net na 10am tot vanmiddag 15:00 ...
 

Offline XRRX

Re: Blomme vir Christine ... Uitspan - Baviaans .
« Reply #6 on: September 25, 2016, 06:57:43 pm »
 :)
 

Offline XRRX

Re: Blomme vir Christine ... Uitspan - Baviaans .
« Reply #7 on: September 25, 2016, 06:59:43 pm »
Die plaaswerf sonder die vriendelike en flinke vrou ...  :(
 

Offline XRRX

Re: Blomme vir Christine ... Uitspan - Baviaans .
« Reply #8 on: September 25, 2016, 07:02:54 pm »
Party BMW ryers kan ook net nie hul sit kry nie ...  ::) Ander le-sit sommer ...  ???
 

Offline XRRX

Re: Blomme vir Christine ... Uitspan - Baviaans .
« Reply #9 on: September 25, 2016, 07:05:24 pm »
Ons het darem ons deel vir Nasionale Braaidag gedoen - en sommer 2 keer gebraai !  :patch:
 

Offline XRRX

Re: Blomme vir Christine ... Uitspan - Baviaans .
« Reply #10 on: September 25, 2016, 07:08:03 pm »
Vanoggend ons tyd geneem, en Nico het vir ons koffie gemaak ...  :thumleft:
 

Offline XRRX

Re: Blomme vir Christine ... Uitspan - Baviaans .
« Reply #11 on: September 25, 2016, 07:11:25 pm »
Interessante "Coffee Shop" in Uniondale met ewe interessante voertuie ...  ;D
En toe die St Alfred's ...
 

Offline XRRX

Re: Blomme vir Christine ... Uitspan - Baviaans .
« Reply #12 on: September 25, 2016, 07:13:19 pm »
St Alfred's Pas vervolg ...
 

Offline XRRX

Re: Blomme vir Christine ... Uitspan - Baviaans .
« Reply #13 on: September 25, 2016, 07:15:09 pm »
Angie's GSpot en toe De Vlugt ...
 

Offline XRRX

Re: Blomme vir Christine ... Uitspan - Baviaans .
« Reply #14 on: September 25, 2016, 07:17:45 pm »
En toe laastens Montagu Pas - met manne wat 'n 1200GS se gedaan agterband behoorlik ondersoek ...  ::) :lol8:

 :thumleft:
 

Offline Baked Beans

  • Pack Dog
  • **
  • Bike: Honda CRF-1000L Africa Twin
    Location: Western Cape
  • Posts: 165
  • Thanked: 3 times
Re: Blomme vir Christine ... Uitspan - Baviaans .
« Reply #15 on: September 25, 2016, 07:48:41 pm »
Dankie julle, dit was nou n lekker uitstappie gewees. Hartseer, maar met goeie herinneringe aan n besondere vrou. Christene jy word gemis. Nick sterkte vir julle. Ons almal is op geleende tyd... Leef voluit! En ons is gelukkig so in die natuur te wees... Geniet dit. Tot n volgende keer.  :ricky:
« Last Edit: September 25, 2016, 07:53:03 pm by Baked Beans »
HONDA XL500S - 1982
SUZUKI DR650 - 2010
HONDA NC700 - 2013
 

Offline Mev Vis Arend

Re: Blomme vir Christine ... Uitspan - Baviaans .
« Reply #16 on: September 25, 2016, 08:14:13 pm »
 :'(. Jis, hoe kom maak 'n knop hom tuis hier in my keel.  Sy was 'n uithaler gasvrou.

RIV, Christene. 
Honda XR250 - Given to daughter.  BMW 1200 GSA met Karretjie  -  Suzuki 125 Scoota with a KTM topbox - sold.  Honda CRF 250 L
 

Offline arno

  • Race Dog
  • ***
  • Bike: Suzuki DR650
    Location: Western Cape
  • Posts: 1,522
  • Thanked: 7 times
  • Toppie......Gooi Mielies!!
    • http://www.princealbertcycles .co.za
Re: Blomme vir Christine ... Uitspan - Baviaans .
« Reply #17 on: September 25, 2016, 08:49:33 pm »
Wel gedaan manne . Ons het begin Julie daar gestop toe het Nico se seun ons vertel sy is in die huis en op suurstof . Ja , die lewe het nie n replay knoppie nie
Fietse van die verlede: BMW F800GS ,BMW 1150 GS, Honda 305 cc, Honda 400 FOUR, Honda 550 FOUR, BMW 600/6 , DR 650

Tans:  Trapfiets
 

Offline COLES

Re: Blomme vir Christine ... Uitspan - Baviaans .
« Reply #18 on: October 01, 2016, 03:24:41 pm »
baie mooi great area to ride