Blomme vir Christine ... Uitspan - Baviaans .

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

XRRX

Race Dog
WD Supporter
Joined
Jun 15, 2014
Messages
2,722
Reaction score
490
Bike
Honda CRF-1000L Africa Twin
Ek wil nie veel tyd wy aan die "normale" details van ons afgelope "trippie" van so ongeveer 600 km nie - die fotos en hul titels sal genoeg detail wees ...

Hierdie RR gaan oor Christine Smith van Uitspan aan die begin van die Baviaans vanaf Willowmore se kant. Oor baie jare het ons al dosyne kere hier vertoef - en hierdie mense kruip baie diep in jou hart in! Christine sal onthou word vir haar warm opregte vriendelikheid asook gasvryheid en ongekende "positiwiteit"!!!!!! - en vir fantastiese ontbyte!!

Ongelukkig en met groot hartseer het sy na baie jare haar stryd met kanker verloor op Lentedag (Baie gepas) - 1 September 2016 ...  :'( :'( :'(
Nico - julle - mag God jul dra!!!


Op De Rust het ons 'n klein veldblom ruikertjie by 'n man op straat gekoop - en die ruikertjie se taaiheid (het selfs 'n keer teen 110km/u van die bike afgewaai op gruis) asook "mooiheid na al die storms" laat my aan Christine dink ...  :'(
 

Attachments

  • Christine2.jpg
    Christine2.jpg
    392.9 KB · Views: 397
  • Christine.jpg
    Christine.jpg
    424.4 KB · Views: 406
Top