Advies vir Afrika toere

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Cypress

Puppy
Joined
Sep 26, 2016
Messages
19
Reaction score
0
Bike
Yamaha XT600
Dagse julle.
Ek beplan om Suider-Afrika lande te toer. Ek verlang advies van mense wat al hierdie lande besoek het. Veral die grensposte hoor ek is 'n nagmerrie. Watse papiere en dokumente en gelde moet ek bewus van wees? Enige ander raad is welkom!

Dankie!
 
Top