Daar is n gat...

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Manic

Grumpy Mutt
Joined
May 24, 2007
Messages
22,356
Reaction score
6,361
Location
ORANIA
Bike
BMW (all models)
Tussen Hazyview en Graskop.

Vorige naweek het hy my GT opgeeet.

Naweek wat verby is, het hy n n LC GSA opgeeet en n GTL 1600 vernietig.

Pasop maar vir hom hoor.

My kwotasie sover is R25 000  :'(

 
Top