THOR turtle pakkie - Bike shirt bo-oor of nie?

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

SchalkL

Race Dog
Joined
Feb 10, 2009
Messages
3,201
Reaction score
2
Location
East Cape
Bike
Kawasaki KLR 650
Ok ek het uiteindelik 'n vir my een van daai all in one protection ninja turtle pakkies gekoop wat alles tussen jou kop en jou broek beskerm. Die hele idee was om nie heeltyd 'n warm baadjie hoef te dra nie en nou kom ek agter die ouens dra 'n t-shirt onder en 'n bike shirt bo-oor, net so bleddie warm?
My vraag: Hoekom kan ek nie net die ding bo-oor my bike-shirt aantrek en so ry nie? Is dit 'n image ding of wat?
TX
 
Top