Welcome, Guest. Please Login or Register

Author Topic: Grondeise en standaard hekwydtes.  (Read 10749 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Offline Rokie

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW F650GS / Dakar
    Location: Western Cape
  • Posts: 1,613
  • Thanked: 2 times
Re:
« Reply #20 on: October 03, 2016, 09:15:13 am »
. . . g'n planne, ry tot dit amper donker is,  kamp waar dit mooi is, eet wat beskikbaar is.  Lekker man, lekker.
:thumleft:
Previously owned:
3 x Suzuki DR 600 (1986-ish model)
2 x Honda XR 200 (1985-ish model)
 

Offline FrancoisTz

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Gauteng
  • Posts: 930
  • Thanked: 30 times
Re: Grondeise en standaard hekwydtes.
« Reply #21 on: October 03, 2016, 09:24:21 am »
Hi Chris, is dit jou plaaswerf waar julle staan reg aan die begin?
Far better is it to dare mighty things, to win glorious triumphs, even though checkered by failure, than to rank amongst those poor spirits who neither enjoy much nor suffer much, because they live in the grey twilight that knows neither victory nor defeat.
 

Offline ChrisL - DUSTRIDERS

  • Forum Vendor
  • Castrated Dog
  • ******
  • Bike: BMW R1200GS
    Location: Western Cape
  • Posts: 28,415
  • Thanked: 378 times
    • dustriders.co.za
Re: Grondeise en standaard hekwydtes.
« Reply #22 on: October 03, 2016, 09:40:36 am »
Hi Chris, is dit jou plaaswerf waar julle staan reg aan die begin?
Dis ons werf  ja. :thumleft:
MOTORCYCLE ACCESSORIES RETAILER
info@dustriders.co.za
ENDURISTAN SOFTLUGGAGE IMPORTER
www.dustriders.co.za
 

Offline FrancoisTz

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Gauteng
  • Posts: 930
  • Thanked: 30 times
Re: Grondeise en standaard hekwydtes.
« Reply #23 on: October 03, 2016, 09:50:24 am »
Hi Chris, is dit jou plaaswerf waar julle staan reg aan die begin?
Dis ons werf  ja. :thumleft:
Wys my 'n netjiese Boer en ek wys jou 'n welvarende boer.
Far better is it to dare mighty things, to win glorious triumphs, even though checkered by failure, than to rank amongst those poor spirits who neither enjoy much nor suffer much, because they live in the grey twilight that knows neither victory nor defeat.
 

Offline ChrisL - DUSTRIDERS

  • Forum Vendor
  • Castrated Dog
  • ******
  • Bike: BMW R1200GS
    Location: Western Cape
  • Posts: 28,415
  • Thanked: 378 times
    • dustriders.co.za
Re: Grondeise en standaard hekwydtes.
« Reply #24 on: October 03, 2016, 09:54:06 am »
Hi Chris, is dit jou plaaswerf waar julle staan reg aan die begin?
Dis ons werf  ja. :thumleft:
Wys my 'n netjiese Boer en ek wys jou 'n welvarende boer.
Net korreksie F ek boer nie. Ons brood en botter is bike accessories. Op 47 ha en min water kan mens nie boer in my omgewing. Die paar beeste wat ek het het almal name en jy weet as hulle name het mag hulle mos nie verkoop word of geeŽt word. :deal:
MOTORCYCLE ACCESSORIES RETAILER
info@dustriders.co.za
ENDURISTAN SOFTLUGGAGE IMPORTER
www.dustriders.co.za
 

Offline FrancoisTz

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Gauteng
  • Posts: 930
  • Thanked: 30 times
Re: Grondeise en standaard hekwydtes.
« Reply #25 on: October 03, 2016, 10:01:21 am »
O genade ja nee, jy sal groot moeilikheid kry as jy vir hulle keel afsny. Ek was onder die indruk jy boer deeltyds en is voltyds in besigheid.
Far better is it to dare mighty things, to win glorious triumphs, even though checkered by failure, than to rank amongst those poor spirits who neither enjoy much nor suffer much, because they live in the grey twilight that knows neither victory nor defeat.
 

Offline woody1

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Yamaha Super Tenere
    Location: Western Cape
  • Posts: 9,356
  • Thanked: 142 times
  • XT1200ZE "Vinnige" Witte
Re: Grondeise en standaard hekwydtes.
« Reply #26 on: October 03, 2016, 10:04:36 am »
Chris moenie worry nie... Ek is sleg met name.  Ek sal hulle kom eet. :imaposer:

I WOULD RATHER BE AN HONEST ASSHOLE .... THAN A FLIPPEN LIAR !   


Ducati 100cc Mountaineer, Honda 550 K3, Suzuki Gs1000E, Suzuki Gs1000G, Suzuki 1100 Katana, BMW R1100RT, BMW R1150RT,,,,,All gone. Only 2014 ST in the garage at the moment... And Honda XL 600
 

Offline ChrisL - DUSTRIDERS

  • Forum Vendor
  • Castrated Dog
  • ******
  • Bike: BMW R1200GS
    Location: Western Cape
  • Posts: 28,415
  • Thanked: 378 times
    • dustriders.co.za
Re: Grondeise en standaard hekwydtes.
« Reply #27 on: October 03, 2016, 10:08:10 am »
Chris moenie worry nie... Ek is sleg met name.  Ek sal hulle kom eet. :imaposer:
Jy sal by mev moet verby kom. ;) :deal:
MOTORCYCLE ACCESSORIES RETAILER
info@dustriders.co.za
ENDURISTAN SOFTLUGGAGE IMPORTER
www.dustriders.co.za
 

Offline woody1

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Yamaha Super Tenere
    Location: Western Cape
  • Posts: 9,356
  • Thanked: 142 times
  • XT1200ZE "Vinnige" Witte
Re: Grondeise en standaard hekwydtes.
« Reply #28 on: October 03, 2016, 10:09:43 am »
Is reg.  Ek stuur haar op 'n wel verdiende vakansie.  :laughing4:

I WOULD RATHER BE AN HONEST ASSHOLE .... THAN A FLIPPEN LIAR !   


Ducati 100cc Mountaineer, Honda 550 K3, Suzuki Gs1000E, Suzuki Gs1000G, Suzuki 1100 Katana, BMW R1100RT, BMW R1150RT,,,,,All gone. Only 2014 ST in the garage at the moment... And Honda XL 600
 

Offline ChrisL - DUSTRIDERS

  • Forum Vendor
  • Castrated Dog
  • ******
  • Bike: BMW R1200GS
    Location: Western Cape
  • Posts: 28,415
  • Thanked: 378 times
    • dustriders.co.za
Re: Grondeise en standaard hekwydtes.
« Reply #29 on: October 03, 2016, 10:14:33 am »
Geen GS trip is seker volmaak sonder dat iemand in 'n sandkol geploeg het nie.

Herklaas in die bike se defence die grondeis is 100% die operator se skuld. My liggaams posisie was helemal verkeerd vir die onverwagse move wat ek probeer het. :deal: :biggrin:
MOTORCYCLE ACCESSORIES RETAILER
info@dustriders.co.za
ENDURISTAN SOFTLUGGAGE IMPORTER
www.dustriders.co.za
 

Offline Dorsland

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Yamaha XT 660 Z
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 7,044
  • Thanked: 271 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Grondeise en standaard hekwydtes.
« Reply #30 on: October 03, 2016, 10:16:41 am »
Chris moenie worry nie... Ek is sleg met name.  Ek sal hulle kom eet. :imaposer:


:imaposer: :imaposer: :imaposer:
Geleerdheid in die kop van 'n dwaas is soos 'n lemmetjie in die hand van 'n aap.

CJ Langenhoven
 

Offline DEE 1150

  • Member
  • **
  • Bike: BMW R1150GS Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 170
  • Thanked: 1 times
Re: Grondeise en standaard hekwydtes.
« Reply #31 on: October 03, 2016, 10:27:31 am »
Lekker lees ek nou, dankie vir die deel Chris.

Jy het my nou weer 'n paar nuwe idees gegee vir koers kies.

Ek wens mens kon 'n kaart kry: Chris se Bike Paadjies  :ricky:

 

Offline Oupa Foe-rie

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Yamaha Super Tenere
    Location: Western Cape
  • Posts: 4,847
  • Thanked: 5 times
  • Oom Foe-rie was hacked by a Mod.
Re: Grondeise en standaard hekwydtes.
« Reply #32 on: October 03, 2016, 10:39:54 am »
Ek lees ook maar net deesdae ride reports .................... :(

Dankie vir die report Chris ..............  :thumleft:
Yamaha XT1200Z ........... Take your soul everywhere and back
 

Offline ChrisL - DUSTRIDERS

  • Forum Vendor
  • Castrated Dog
  • ******
  • Bike: BMW R1200GS
    Location: Western Cape
  • Posts: 28,415
  • Thanked: 378 times
    • dustriders.co.za
Re: Grondeise en standaard hekwydtes.
« Reply #33 on: October 03, 2016, 11:29:04 am »
Ek lees ook maar net deesdae ride reports .................... :(

Dankie vir die report Chris ..............  :thumleft:
Ek moet bieg Oupa, toe ons verby jou kelder glip het ek my clutch ingetrek en verby gefree. >:D
Ek het gesien die donker gaan ons vang as ons nog by jou ook stop.
Volgende keer. :deal:
MOTORCYCLE ACCESSORIES RETAILER
info@dustriders.co.za
ENDURISTAN SOFTLUGGAGE IMPORTER
www.dustriders.co.za
 

Offline RobC

  • Bachelor Dog
  • *****
  • Bike: Kawasaki KLR 650
    Location: Free State
  • Posts: 13,557
  • Thanked: 214 times
  • Bloemfontein
Re: Grondeise en standaard hekwydtes.
« Reply #34 on: October 03, 2016, 11:37:35 am »
Lekker RR Chris. :thumleft:
 

Offline Snafu

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Honda XR125L
    Location: Western Cape
  • Posts: 8,953
  • Thanked: 75 times
  • Brackenfell Bricket
Re: Grondeise en standaard hekwydtes.
« Reply #35 on: October 03, 2016, 11:41:54 am »
Lekker Chrisman!
Rimtape: Sounds like something in the first-aid kit of a gay-porn movie set. - Jaco
 

Offline Duster

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Yamaha Super Tenere
    Location: Limpopo
  • Posts: 1,348
  • Thanked: 1 times
Re: Grondeise en standaard hekwydtes.
« Reply #36 on: October 03, 2016, 08:08:23 pm »
Ek ry heerlik saam.  Dankie vir die deel.
"Often the test of courage is not to die, but to live!"   (Vittorio Alfieri)
 

Offline ChrisL - DUSTRIDERS

  • Forum Vendor
  • Castrated Dog
  • ******
  • Bike: BMW R1200GS
    Location: Western Cape
  • Posts: 28,415
  • Thanked: 378 times
    • dustriders.co.za
Re: Grondeise en standaard hekwydtes.
« Reply #37 on: October 03, 2016, 09:28:18 pm »
Donderdag oggend hoor ek KR woel maar ek lÍ nog so bietjie in. Ek weet vandag is weer n stywe trek huistoe. KR gee my sommer koffie terwyl ek nog in my slaapsak toegewoel sit.
Natuurlik soos dit die weskus betaam groet hy ons met n lieflike toemis more!! :biggrin:



Ons eet ietsie en pak op. Dis so n steilerige 100 meter tot by die enigste hek. Ek stop en my voorwiel vang n droŽ modderspoor en ek verloor my balans en slaat neer na regs. My kant wat ek nie kan keer. Opslag is ek erg de moer in want dis my derde val in twee weke en ek begin al voel asof dit my natuurlike habitat is om tussen fynbos te lÍ!!! :biggrin:
Op n ligter noot as iemand vra, die Helsekloofpas is klaar geclaim in n grondeis!! :lol8: :deal:
KR moet maar weer sy rug krom maak om te help optel. Dankie Jan. :thumleft:
Die toemis raak toe nader aan Nieuwoudtsville n fyn reŽntjie en ons stop vinnig vir petrol by die enigste garage.



Hoe verder ons uit Nieuwoudtsville ry hoe harder reŽn dit totdat die pad begin blink. Ook net betyds na so 30 km hou dit op want die diep modderspore lÍ nog vars in die rooi potklei van die vorige reŽn wat hier deurgetrek het. :eek7:



Die wÍreld raak kaaler en vaaler en mens bedrywighede is skaars. Plaas opstalle sit vťr van mekaar af. Vanaf Nieuwoudtsville totdat ons die R355 geT het het ons net twee rygoed teŽgekom en die een wou weet of ek Duits praat!!!!! Klomp toeriste op n blommekyktoer.



En toe vat ons daai lang highway!! :thumleft:



Ons val in by die Padstal en kry n hartseer de moerin Cocky oor sy bike aan die olie suip geraak het op 160 000 kms en hy nie die Bash te Colesberg met die bike sal kan bywoon. Altyd sad as mens engine probleme langs die pad kry. :(
Ons sluk ons koffie en groet Cocky en vat pad suid.



Ons draai linksaf rigting Matjiesfontein. Die pad is splinternuut oorgedoen en ry soos n teerpad. Ek moet my egter inhou want ek weet al vanaf Nieuwoudtsville dat ek nie Laingsburg sal maak met my petrol. KR sal my n bietjie leen wanneer ek dit nodig kry.



In Matjiensfontein sÍ my gauge ek het net nog 10 kms  se petrol oor. Die klomp petrol pompe in Matjiesfontein is net ornamente dus moet KR my 2 liter leen wat ons uitsuig met n pypie wat hy altyd saamry.





Ons klim op die N1 Laingsburg toe en maak vol. Nie een van ons twee klim af. Ons gooi en ry net. Ons stop n slag op die grondpad Ladismith toe maar dit was n vinnige enetjie.



Ek begin somme maak dat ek nie vir n koffietjie by KR kan gaan draai as ek nie in die donker wil ry die laaste ent huistoe.
Ek neem my laaste foto van die trip net voor die teer weer begin.



Voor Ladismith draai ek weg en ons groet vinnig. Voor donker haal ek huis.
Weereens kom ek met n smile by die huis na n trip saam met Karoo Rider. Dit wil net voorkom ons twee alhoewel nie naby dieselfde ouderdom gel net lekker saam op n trip. Of my vrou betaal hom skelm agteraf dat hy mooi na my kyk!! :deal: :lol8:

Thanks KR ek hoop ons kan weer so maak. :thumleft:

Fluit Fluit nous my storie uit en die vloer is oop KR. :deal:
MOTORCYCLE ACCESSORIES RETAILER
info@dustriders.co.za
ENDURISTAN SOFTLUGGAGE IMPORTER
www.dustriders.co.za
 
The following users thanked this post: wilfwalk

Offline Dorsland

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Yamaha XT 660 Z
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 7,044
  • Thanked: 271 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re:
« Reply #38 on: October 04, 2016, 06:04:52 am »
Dis nou hoe 'n fietsrit gedoen moet word.  Dankie Chris. En jy moet jouself bietjie meer op pas jong.
Geleerdheid in die kop van 'n dwaas is soos 'n lemmetjie in die hand van 'n aap.

CJ Langenhoven
 

Offline lj111

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Husqvarna (all models)
    Location: Western Cape
  • Posts: 1,083
Re: Grondeise en standaard hekwydtes.
« Reply #39 on: October 04, 2016, 07:58:53 am »
Lekker saamgery :ricky:
Dankie vir die mooi RR :thumleft:
Some people feel the rain and others just get wet...