0 Members and 1 Guest are viewing this topic.
jyt ook nie jou standard blou broek aan nie
Ag bliksem. Nou is daar nog 'n pas wat ek MOET gaan ry...HelsekloofpasDankie vir die stories julle, ek het dit nou baie geniet!
Geniet daai uitsig oor die Knersvlakte. indien die hekke oop is ry tot onder by die grootpad en draai links en hou aan tot jy die Van Rhynsdorp-Nieuwoudtsville teerpad T net onder die teer bergpas en winkeltjie.
Quote from: ChrisL - DUSTRIDERS on June 10, 2019, 03:04:39 pmGeniet daai uitsig oor die Knersvlakte. indien die hekke oop is ry tot onder by die grootpad en draai links en hou aan tot jy die Van Rhynsdorp-Nieuwoudtsville teerpad T net onder die teer bergpas en winkeltjie.Ons beplan om van die Weste teen die pas op te gaan, dan oor Nieuwoudtsville se kant toe, oppad na Calvinia.
3 jaar later lees ek nou die raak. Voel soos die annerdag wat julle hier was.Lekker ride nou gehad. Dankie Is nou skoon moeg gery KR. Hoop nie hierdie was die laaste vakansie nie?