Welcome, Guest. Please Login or Register

Author Topic: 2017 Spec GS  (Read 4314 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Offline Famous Fanus

  • Member
  • **
  • Bike: KTM 1190 Adventure
  • Posts: 282
2017 Spec GS
« on: October 02, 2016, 11:46:55 pm »
Has anyone taken delivery of the 2017 spec gs with the upgraded gearbox? I see there are 2 at Zambezi.  Would love to hear some feedback
« Last Edit: October 02, 2016, 11:47:41 pm by Famous Fanus »
 

Offline boere

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Honda XL1000V Varadero
    Location: Western Cape
  • Posts: 2,630
  • Thanked: 49 times
Re: 2017 Spec GS
« Reply #1 on: October 03, 2016, 04:10:03 am »
More Fanus.

Jip i have but fook is this thing huge compare to the 990. Ek is vir daai fokken ding so bang ek kan dit nie glo nie.

Hulle kom ook standaard uit met die Quickshifter maar ek is die clutch te gewoond.

Verder as daai kan ek nie help nie Fanus behalwe dat dit 'n regte ouetehuis bike is totdat ek hom gewoond geraak het. Dit is nou te se as ek hom gewoond raak. If not gooi ek hom terug in die mark in. Screen is baie "flimcy" en lyl of hy enige oomblik gaan afbliksem maar die feit dat jy hom kan stel is baie nice.

Ry baie lekker maar daar is net te veel wat ek nog moet leer oor hoe als werk.
 

Online Draadwerk

  • Moderator
  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Mpumalanga
  • Posts: 7,919
  • Thanked: 38 times
  • My job? Just something I do between rides....
Re: 2017 Spec GS
« Reply #2 on: October 03, 2016, 05:29:37 am »
Ek het ook - laasweek Donderdag -Fantastiese masjien !!!!!!!!!  :thumleft:

Ratkas is uit die boeke uit - van neutraal af na eerste rat hoor of voel jy niks - sien net op die dash die rat is verander. Geen "clunk" of "lurch" meer nie. Kry neutraal maklik eerste keer.

Quickshifter met die acrapovic is uit die boeke uit.

Klokke is bietjie verander - makliker leesbaar.

Side turning lights is standaard, sowel as die opgedateerde brieklig en ABS Pro.

Alles in ag genome - wonderlike masjien, en groot verbetering op my ou LC !!!!!

 

Offline Duke916

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Gauteng
  • Posts: 1,701
  • Thanked: 17 times
Re: 2017 Spec GS
« Reply #3 on: October 03, 2016, 09:41:52 am »
 ;D ;D ;D  het my Adventure donderdag gekry  :ricky:  My vriendin het n Trophy en sy reken myne is n baie nicer bike om te ry. Ratkas klap nie meer tussen ratte. Vind wel dat as die bike warm is dan lurch hy so n bietjie as jy van neutraal na eerste toe gaan. Andersins ry hy baie lekker en voel nie so wobbly in druk verkeer of stadige spoed soos my ou adventure. Ek moes ook n nuwe GS911 weer aanskaf want die oue cover nie die nuwe bike. Net n heads up die coms connector op die nuwe spec is nie meer BMW 10 pin maar nou OBD2. Hexcode het my nou net gebel om te laat weet hulle stuur n adapter kabel gratis nadat ek agter gekom het my splinternuwe GS911 gaan nie werk op die nuwe bike, hoes daai vir goeie diens  :deal:
Then : RD50  550 Four  900F   CBX  CBX Prolink XL 500 XR 500  CR 450  MTX 200  916 BIP

Now :  1100RC  R100 RT    1098  RGV 250  KTM 495  R 1200GS ADV    KLR650
 

Offline Copernicus

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Vespa (all models)
    Location: Gauteng
  • Posts: 1,059
  • Crossroads in the dirt.
Re: 2017 Spec GS
« Reply #4 on: October 04, 2016, 08:38:30 pm »
Ek het so bietjie na die veranderinge gaan kyk maar die sigbare goed gaan meestal oor smaak as direkte verbetering.  Die triple black lyk baie indrukwekkend en laat die bike bietjie kleiner voorkom.  Die speedo en goed lyk dalk mooier en is meer funksioneel uit 'n sig oogpunt maar nie 'n treinsmash as jy met die vorige weergawe sit nie.  Ek is egter meer geintereseerd in die meganiese verandering aan die dryfas, ratwissellaar en bearings.  Dit maak my bekommerd as hulle goed so vinnig verander want ek is nooit seker of hulle dit bloot verbeter en of hulle latente foute probeer uitskakel nie.  Tyd sal seker leer.
I started biking as an under achiever and it went downhill from there...
 

Offline ginoGSA

  • Member
  • **
  • Bike: BMW R1200GS
    Location: Gauteng
  • Posts: 61
Re: 2017 Spec GS
« Reply #5 on: October 05, 2016, 07:01:22 am »
Dit is nie cool nie, ek het 2 weke terug my ouwe R1200 GS op geel mar dit is virseker n 2016 dan. EK moes mar wag :3some:
 

Offline Copernicus

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Vespa (all models)
    Location: Gauteng
  • Posts: 1,059
  • Crossroads in the dirt.
Re: 2017 Spec GS
« Reply #6 on: October 05, 2016, 10:35:23 am »
Dit is nie cool nie, ek het 2 weke terug my ouwe R1200 GS op geel mar dit is virseker n 2016 dan. EK moes mar wag :3some:

Sure thing.  But I also heard that there will be new pricing from October so you may have paid more if you waited.

Anyway, enjoy your new toy!  :thumleft:
I started biking as an under achiever and it went downhill from there...
 

Offline ginoGSA

  • Member
  • **
  • Bike: BMW R1200GS
    Location: Gauteng
  • Posts: 61
Re: 2017 Spec GS
« Reply #7 on: October 05, 2016, 10:41:46 am »
makes sense that it will cost more. I'm still happy though so all good  :biggrin:
Just wish that BMW stocked riding gear for midgets like me  :patch: had the bike for two weeks and still waiting for my gear
 

Offline Noneking

Re: 2017 Spec GS
« Reply #8 on: October 05, 2016, 01:32:52 pm »
Post paar fotos van die dinge wat anders is?
2006 HP2 Enduro 1229
2019 KTM 790 R

NONEKING'S RIDE REPORTS - http://www.wilddog.za.net/forum/index.php?topic=226099.0
 

Offline Copernicus

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Vespa (all models)
    Location: Gauteng
  • Posts: 1,059
  • Crossroads in the dirt.
Re: 2017 Spec GS
« Reply #9 on: October 05, 2016, 01:51:04 pm »
makes sense that it will cost more. I'm still happy though so all good  :biggrin:
Just wish that BMW stocked riding gear for midgets like me  :patch: had the bike for two weeks and still waiting for my gear

Didn't a midget on a BIG bike win the Dakar a long time ago?  And French, nogal  ;D
I started biking as an under achiever and it went downhill from there...
 

Offline Copernicus

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Vespa (all models)
    Location: Gauteng
  • Posts: 1,059
  • Crossroads in the dirt.
Re: 2017 Spec GS
« Reply #10 on: October 05, 2016, 02:05:03 pm »
Post paar fotos van die dinge wat anders is?

NK, al wat ek kon sien is dat die silk screening op die dials bietjie verander het.  Lyk dit beter?  Dalk, maar meeste mense sal dit nie eens opmerk nie.  Die res is binne in die bike se binnegoed weggesteek of het tedoen met funksie (remligte, ander ABS) en nie looks nie. Iemand hierbo het genoem dat die ratte beter verander/klink.  Ek sal hulle woord vat daarvoor want dit kan nie eintlik erger klink nie  ;D.

Die swart bike is 'n kwessie van smaak (en R8000 ekstra).  Dit lyk mean en ek hou nogal daarvan maar my army groen is reg vir my.  Pas so half op die grondpad.

Verder is dit maar dieselfde bike.
I started biking as an under achiever and it went downhill from there...
 

Online Draadwerk

  • Moderator
  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Mpumalanga
  • Posts: 7,919
  • Thanked: 38 times
  • My job? Just something I do between rides....
Re: 2017 Spec GS
« Reply #11 on: October 05, 2016, 05:23:40 pm »
Ek sou graag iewers 'n video wou sien van die turning lights en brieklig in werking. Iemand dalk so iets raakgesien iewers?

Die klokke lyk nie werklik mooier nie. Inteendeel, ek verkies die ou uitsig beter. Kan nie sien dat dit noemenswaardig is eintlik nie.

Ratkas - beslis 'n BAIE BAIE groot verbetering op my ou LC
 

Offline Voetpomp

  • Member
  • **
  • Bike: BMW R1200GS
    Location: Western Cape
  • Posts: 280
Re: 2017 Spec GS
« Reply #12 on: October 13, 2016, 08:43:34 pm »
Wonder of die "nuwe ratkas" nou sal pas op die ou model?
Het my 2015 nou vir so maand en kan nie gewoond raak aan die ratkas nie, die 1 na 2 is soos n trekker, dink ek wil n draai by BM gaan maak en laat hulle kyk of als reg is.
Get Busy Living Or Get Busy Dying - Andy Dufresne
GS800-Sold
XT660Z - Sold
2013-R1200GS-Sold
2015-R1200 GSA
 

Online Draadwerk

  • Moderator
  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Mpumalanga
  • Posts: 7,919
  • Thanked: 38 times
  • My job? Just something I do between rides....
Re: 2017 Spec GS
« Reply #13 on: October 13, 2016, 08:55:54 pm »
Wonder of die "nuwe ratkas" nou sal pas op die ou model?
Het my 2015 nou vir so maand en kan nie gewoond raak aan die ratkas nie, die 1 na 2 is soos n trekker, dink ek wil n draai by BM gaan maak en laat hulle kyk of als reg is.
Geen idee, maar ek hoop regtig vir jou part so. Dit is die beste ding ooit. Kan nie glo my ou ratkas was "normaal" volgens bmw nie. Veral met die quickshifter ook. Bleddie fantasties.

Enigste nadeel- ek ry hom nie mooi in nie. Ek is bietjie spyt daaroor. Quickshifter laat dit net nie toe nie 😂😂😂
 

Online Manic

  • Vendors
  • Bachelor Dog
  • *****
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 16,761
  • Thanked: 159 times
Re: 2017 Spec GS
« Reply #14 on: October 13, 2016, 08:59:47 pm »
1250 HP GSA
H2 Supercharged
990 SM
 

Online Draadwerk

  • Moderator
  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Mpumalanga
  • Posts: 7,919
  • Thanked: 38 times
  • My job? Just something I do between rides....
Re: 2017 Spec GS
« Reply #15 on: October 13, 2016, 09:03:08 pm »
Ek soek video om te sien hoe hierdie turn lights werk.
 

Offline Bligw

  • Member
  • **
  • Bike: AJS (all models)
    Location: Western Cape
  • Posts: 358
  • Thanked: 2 times
  • Can't stop smiling
Re: 2017 Spec GS
« Reply #16 on: October 13, 2016, 09:42:47 pm »
Flashing brake lights are cool but been out for years?
 

Online Manic

  • Vendors
  • Bachelor Dog
  • *****
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 16,761
  • Thanked: 159 times
Re: 2017 Spec GS
« Reply #17 on: October 13, 2016, 10:20:37 pm »
Ek soek video om te sien hoe hierdie turn lights werk.

Ek jou gewys hoe lyk brieke, nou soek jou eie turn lights  :biggrin: :biggrin:
1250 HP GSA
H2 Supercharged
990 SM
 

Online Manic

  • Vendors
  • Bachelor Dog
  • *****
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 16,761
  • Thanked: 159 times
Re: 2017 Spec GS
« Reply #18 on: October 13, 2016, 10:21:13 pm »
Flashing brake lights are cool but been out for years?
Ja maar dit was lyk my eers n ekstra opsie, maar dis nou standaard
1250 HP GSA
H2 Supercharged
990 SM
 

Offline silvrav

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: AJS (all models)
    Location: New Zealand
  • Posts: 4,461
  • Thanked: 73 times
Re: 2017 Spec GS
« Reply #19 on: October 14, 2016, 06:29:37 am »
Flashing brake lights are cool but been out for years?
Ja maar dit was lyk my eers n ekstra opsie, maar dis nou standaard

all good and well but it gets disabled in south africa. Mine come standard with it, but is disabled by the BMW and removed from menu settings. SA regulations apparently dont allow it