My oupa en sy broer het skole (meervoud?) gebiu vir vd Boesmans in Suidwes. Ek dink oom Bakkie het ook daar skool gehou vir jare en jare.
Oupa het weer van tyd tot tyd Boesmans by hom op die plaas gehad as werkers. Hy het daaaaai tyd al netjies baksteen huise vir die mense gebou. Die een keer kry die gesin BOesmanne koud toe maak hulle vuur van hulle klere
DankieTrevor. Dis n great storie die