Berger het vir sy ma n wasmasjien gekoop,
Twin tub, vir R 1999.
dit was n moerse gesukkel, die shops bly die mense vir n p@@@s wil vat.
Ek het later die Manager se Cell nr gekry en deal was done, daar was nooit stock nie, net van die duurder modelle
Ek sal nogal like om n video se sien toe daai twin tub opstart oppie plaas.
Moes iets wees soos die coke bottle uit die hemel.