Sjoe, pas op hierdie thread afgekom.
Dit is so 'n riem onder die hart, Trevor, jou bereidwilligheid, leiding en ondersteuning is kosbaar.
Die man homself, unbelievable.
Dit is so awesome om iemand te sien met sy waardes, dryf krag en moed.
A true heart warming story.
Well done aan albei van julle, ek haal my hoed af.