Welcome, Guest. Please Login or Register

Author Topic: The 2016 Wild Dogs North bash ride report.  (Read 15064 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Offline chopperpilot

  • Afrikaans...Dis my taal! Engels...Dit verstaan ek ook!
  • Grey hound
  • ****
  • Bike: KTM 990 Adventure
    Location: Mpumalanga
  • Posts: 8,615
  • Thanked: 349 times
  • "Jack of all Trades... Master of Some."
Re: The 2016 Wild Dogs North bash ride report.
« Reply #80 on: November 03, 2016, 05:35:46 pm »
Lyk soos Draadwerk se nuwe LC, wat die k@k gemaak het!


Sent from my iPad using Tapatalk
Current Bikes : KTM 990 R, Yamaha T7 Tenere

End of an Era : Suzuki DR 650 SE, Husqvarna 610 TE, KTM 500 XCW
 

Offline Orangeswifty

  • Please proceed to suck my
  • Race Dog
  • ***
  • Bike: KTM 950 SE
    Location: Gauteng
  • Posts: 3,586
  • Thanked: 25 times
  • Rebel Alpha Male
Re: The 2016 Wild Dogs North bash ride report.
« Reply #81 on: November 03, 2016, 06:38:57 pm »
Lyk soos Draadwerk se nuwe LC, wat die k@k gemaak het!


Sent from my iPad using Tapatalk
Nope ......................Draadtang met sy 9fiddy, Slaaiblaar wat mev slaaiblom se 800 se tyre opgef....k het ::), Smokes wat lekke gate spin met sy 990R :eek7: en Dookie wat sy 9fiddy se clutch gesmelt het en die agtertube losgespin het van die rim af :lol8:

Fun and games :biggrin:
« Last Edit: November 03, 2016, 11:38:08 pm by Orangeswifty »
We are blessed to share the biking fraternity together!
Do it now - tomorrow you are dead!
Real friends value loyalty regardless!
 

Offline chopperpilot

  • Afrikaans...Dis my taal! Engels...Dit verstaan ek ook!
  • Grey hound
  • ****
  • Bike: KTM 990 Adventure
    Location: Mpumalanga
  • Posts: 8,615
  • Thanked: 349 times
  • "Jack of all Trades... Master of Some."
Re: The 2016 Wild Dogs North bash ride report.
« Reply #82 on: November 03, 2016, 07:31:49 pm »
Trek bq been!

Hy was mos vir 'n nano sekonde 'n 990 eienaar!

Glo hy was in gees op een van die bikes!

Was seker daai sleuteldepositos werd!


Sent from my iPad using Tapatalk
Current Bikes : KTM 990 R, Yamaha T7 Tenere

End of an Era : Suzuki DR 650 SE, Husqvarna 610 TE, KTM 500 XCW
 

Offline Slaaiblaar

Re: The 2016 Wild Dogs North bash ride report.
« Reply #83 on: November 03, 2016, 09:12:06 pm »
Krels.....eks jammer...

Julle kan julle eise insit.

Ons sal dit alles bekend maak in die "wilddog capture report"
 

Offline Orangeswifty

  • Please proceed to suck my
  • Race Dog
  • ***
  • Bike: KTM 950 SE
    Location: Gauteng
  • Posts: 3,586
  • Thanked: 25 times
  • Rebel Alpha Male
Re: The 2016 Wild Dogs North bash ride report.
« Reply #84 on: November 03, 2016, 11:34:46 pm »
Krels.....eks jammer...

Julle kan julle eise insit.

Ons sal dit alles bekend maak in die "wilddog capture report"
Hy kan bly wees ek het nie met die SE op daai vloertjie geklim nie anders sou hy nou halfmeter gate moes toesement :pot:

Byt maar bietjie vas
Ek is besig om te negotiate met die man :deal:
Almal sal hulle moola terugkry :thumleft:
« Last Edit: November 03, 2016, 11:37:13 pm by Orangeswifty »
We are blessed to share the biking fraternity together!
Do it now - tomorrow you are dead!
Real friends value loyalty regardless!
 

Offline Draadwerk

  • Grey hound
  • ****
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Mpumalanga
  • Posts: 7,945
  • Thanked: 61 times
  • My job? Just something I do between rides....
Re: The 2016 Wild Dogs North bash ride report.
« Reply #85 on: November 04, 2016, 05:17:36 am »
Trek bq been!

Hy was mos vir 'n nano sekonde 'n 990 eienaar!

Glo hy was in gees op een van die bikes!

Was seker daai sleuteldepositos werd!


Sent from my iPad using Tapatalk

Ek weet niks van die bedrywe af nie - ek het seker al gel toe...  :imaposer: :laughing4:
 

Offline mike gs

Re: The 2016 Wild Dogs North bash ride report.
« Reply #86 on: November 04, 2016, 06:54:31 am »
Soooo..........are we to assume next years bash will be elsewhere!?

Sent from my SM-G920F using Tapatalk

Love life!
 

Offline chopperpilot

  • Afrikaans...Dis my taal! Engels...Dit verstaan ek ook!
  • Grey hound
  • ****
  • Bike: KTM 990 Adventure
    Location: Mpumalanga
  • Posts: 8,615
  • Thanked: 349 times
  • "Jack of all Trades... Master of Some."
Re: The 2016 Wild Dogs North bash ride report.
« Reply #87 on: November 04, 2016, 07:00:32 am »
Trek bq been!

Hy was mos vir 'n nano sekonde 'n 990 eienaar!

Glo hy was in gees op een van die bikes!

Was seker daai sleuteldepositos werd!


Sent from my iPad using Tapatalk

Ek weet niks van die bedrywe af nie - ek het seker al gel toe...  :imaposer: :laughing4:
Van KTMs gedroom.....


Sent from my iPad using Tapatalk
Current Bikes : KTM 990 R, Yamaha T7 Tenere

End of an Era : Suzuki DR 650 SE, Husqvarna 610 TE, KTM 500 XCW
 

Offline Mikie

  • Kyalami - Jozi
  • Grey hound
  • ****
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 5,700
  • Thanked: 275 times
Re: The 2016 Wild Dogs North bash ride report.
« Reply #88 on: November 04, 2016, 07:33:24 am »
Now I am glad I couldnt make it, I might have been one of those culprits
:paw:

Pronounciation:
M-aai-kie
My-Key
 

Offline bud500

  • RIP dear friend
  • Global Moderator
  • Grey hound
  • ***
  • Bike: KTM 990 Adventure
    Location: Gauteng
  • Posts: 5,545
  • Thanked: 168 times
Re: The 2016 Wild Dogs North bash ride report.
« Reply #89 on: November 04, 2016, 08:16:02 am »
Soooo..........are we to assume next years bash will be elsewhere!?

Sent from my SM-G920F using Tapatalk

In my opinion, I suspect so.
The venue is great, but the same can't be said about the people's attitudes.
Live like someone left the gate open.
 

Offline Orangeswifty

  • Please proceed to suck my
  • Race Dog
  • ***
  • Bike: KTM 950 SE
    Location: Gauteng
  • Posts: 3,586
  • Thanked: 25 times
  • Rebel Alpha Male
Re: The 2016 Wild Dogs North bash ride report.
« Reply #90 on: November 04, 2016, 09:14:00 am »
Soooo..........are we to assume next years bash will be elsewhere!?

Sent from my SM-G920F using Tapatalk

In my opinion, I suspect so.
The venue is great, but the same can't be said about the people's attitudes.
Yip ...........its supposed to be a biker friendly venue but I suspect they lean over to the sooperbiker type crowd anyway.
Not our cup of tea.
I was told by the owner ever so nonchalantly that Ruby River does not need to rely on hearsay and word of mouth to attract clients.
Apparently.......................... (and iv'e got this in writing) they attract 350 000 guests a year.
Hmmmmm .........divide by 52 = 6730 guests a week :o
I don't think so :imaposer: :imaposer:
He must think we are morons?
We are blessed to share the biking fraternity together!
Do it now - tomorrow you are dead!
Real friends value loyalty regardless!
 

Offline cruizaman

Re: The 2016 Wild Dogs North bash ride report.
« Reply #91 on: November 04, 2016, 09:50:49 am »
Ek weet niks van die bedrywe af nie - ek het seker al gel toe...  :imaposer: :laughing4:

Ja, ek het geloop net toe die bikes dansvloer toe gery word. Jy was reeds aan die slaap toe ek inkom. Ek het ook heerlik geslaap en het nie eers geweet van die storm en die k.k wat die bikers nou weer aangejaag het nie.  :peepwall:

Het jy darem jou deposito gekry?
 

Offline Lommies

  • Race Dog
  • ***
  • Bike: Honda XR600
    Location: Western Cape
  • Posts: 1,702
  • Thanked: 66 times
  • aka Lommies
Re: The 2016 Wild Dogs North bash ride report.
« Reply #92 on: November 04, 2016, 10:22:20 am »
Nee kyk, mens kan julle ook nerens heen vat nie  :imaposer:
 

Offline dookie

  • The last Avatar Meatbender.
  • Race Dog
  • ***
  • Bike: KTM 950 Adventure
    Location: Gauteng
  • Posts: 3,083
  • Thanked: 231 times
  • Health and Safetitty matters
Re: The 2016 Wild Dogs North bash ride report.
« Reply #93 on: November 04, 2016, 10:35:36 am »
Nee kyk, mens kan julle ook nerens heen vat nie  :imaposer:
Kan nie help jou standaarde is so hoog nie.
 

Offline Straatkat

Re: The 2016 Wild Dogs North bash ride report.
« Reply #94 on: November 04, 2016, 03:58:17 pm »
Bietjie KTM vreugde op die dansvloer! Sou baie cool gewees het as daai 3 way burn-out so stadig in die rondte kon draai soos 'n wawiel, maar dink om dit reg te kry moet mens die voorwiele aanmekaar vas strap met 'n tie down. Met 300+ hp gaan hulle nie vanself daar bly nie!
Sulke manewales is mos lekker op 'n bash.
18 till I die.
If hard work pays, show me rich donkey.
 

Offline sidetrack

  • Keep it real, keep it a single
  • Gentleman Dog
  • *
  • Bike: Yamaha XT 660 Z
    Location: Gauteng
  • Posts: 15,736
  • Thanked: 588 times
Re: The 2016 Wild Dogs North bash ride report.
« Reply #95 on: November 04, 2016, 05:27:55 pm »
Ek weet nie so mooi nie is dit nou nodig om met daai streke nog n plek minder te h om na heen te gaan ? Gaan liewer na n proper rally vir sulke goed. Ek dink dis ook net cool as mens gesuip is, met n nugter kop sal mens weet dat dit nou n stupid move is.Ek sal verseker ook de moer in wees as ek geld spandeer aan n mooi vloer net om n paar veer pote te h wat hom kom op spin.
« Last Edit: November 04, 2016, 05:29:05 pm by sidetrack »
Little by little, one travels far
J.R.R Tolkien
 

Offline Draadwerk

  • Grey hound
  • ****
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Mpumalanga
  • Posts: 7,945
  • Thanked: 61 times
  • My job? Just something I do between rides....
The 2016 Wild Dogs North bash ride report.
« Reply #96 on: November 04, 2016, 05:28:43 pm »
Was seker fokken Doekie se idee ook. Plaas ek maar weer opgestaan het
« Last Edit: November 04, 2016, 05:30:14 pm by Draadwerk »
 

Offline Orangeswifty

  • Please proceed to suck my
  • Race Dog
  • ***
  • Bike: KTM 950 SE
    Location: Gauteng
  • Posts: 3,586
  • Thanked: 25 times
  • Rebel Alpha Male
Re: The 2016 Wild Dogs North bash ride report.
« Reply #97 on: November 05, 2016, 09:20:05 am »
Ek weet nie so mooi nie is dit nou nodig om met daai streke nog n plek minder te h om na heen te gaan ? Gaan liewer na n proper rally vir sulke goed. Ek dink dis ook net cool as mens gesuip is, met n nugter kop sal mens weet dat dit nou n stupid move is.Ek sal verseker ook de moer in wees as ek geld spandeer aan n mooi vloer net om n paar veer pote te h wat hom kom op spin.
Luister my maat
Jy wou nie die moeite doen om die bash by te woon nie.
Jy was seker ge"side track"
As jy nie daar was nie het jy geen plek om jou kop af te skiet oor wat moontlik daar kon gebeur het of nie.
Miskien moet jy liewer saam met jou veerpoot tjomme na 'n rally toe gaan voor jy jou opinie uiter oor ouens wat die event bygewoon het.
We are blessed to share the biking fraternity together!
Do it now - tomorrow you are dead!
Real friends value loyalty regardless!
 

Offline chopperpilot

  • Afrikaans...Dis my taal! Engels...Dit verstaan ek ook!
  • Grey hound
  • ****
  • Bike: KTM 990 Adventure
    Location: Mpumalanga
  • Posts: 8,615
  • Thanked: 349 times
  • "Jack of all Trades... Master of Some."
Re: The 2016 Wild Dogs North bash ride report.
« Reply #98 on: November 05, 2016, 09:31:25 am »
Dink ook die burn-out ding hoort by commin super bike rallies....

Sien dit het ook al sy kop by die LDBA en NDBA uitgesteek...

Julle f@ck ons goeie adventure bike image op!

Hoeveel kliente gaan Draadwerk nie verloor as hulle verneem met wie hy rondhang nie!!

Nee sies....skaam julle!

Net dankbaar dat ek die naweek gewerk het!


Sent from my iPad using Tapatalk
Current Bikes : KTM 990 R, Yamaha T7 Tenere

End of an Era : Suzuki DR 650 SE, Husqvarna 610 TE, KTM 500 XCW
 

Offline ROOI

  • Race Dog
  • ***
  • Bike: KTM 990 Adventure
    Location: Gauteng
  • Posts: 3,339
  • Thanked: 23 times
  • KTM 990 S KTM 500 EXC AKA Red Rider
Re: The 2016 Wild Dogs North bash ride report.
« Reply #99 on: November 05, 2016, 10:42:55 am »
 :imaposer: veerpote solank julle net rally geskree het terwyl burn out plaasgevind het is alles OK :deal:

 
« Last Edit: November 05, 2016, 10:45:49 am by ROOI »
FTS