Welcome, Guest. Please Login or Register

Author Topic: Gamkapoort dam  (Read 8202 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Offline Mikie

  • Kyalami - Jozi
  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Gauteng
  • Posts: 4,996
  • Thanked: 107 times
Re: Gamkapoort dam
« Reply #20 on: January 27, 2017, 08:29:46 am »
Die arme Jan van Riebeeck. Dis sy skuld

Fokken Jan :imaposer:
:paw:

Pronounciation:
M-aai-kie
My-Key
 

Offline ChrisL - DUSTRIDERS

  • Forum Vendor
  • Castrated Dog
  • ******
  • Bike: BMW R1200GS
    Location: Western Cape
  • Posts: 28,959
  • Thanked: 433 times
    • dustriders.co.za
Re: Gamkapoort dam
« Reply #21 on: January 27, 2017, 09:10:40 am »
Nou tyd om hom dieper te grawe :thumleft:
[/quoteProbleem is geen masjien kom daar in. Onder die harde boonste kors is dik sagte modder wat meters diep is.
Enigste ding waarmee mens naby kan kom is daai groot excavaters wat hulle die bucket sleep soos in die steenkool myne.
MOTORCYCLE ACCESSORIES RETAILER
info@dustriders.co.za
ENDURISTAN SOFTLUGGAGE IMPORTER
www.dustriders.co.za
 

Offline woody1

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Yamaha Super Tenere
    Location: Western Cape
  • Posts: 9,754
  • Thanked: 178 times
  • XT1200ZE "Vinnige" Witte
Re: Gamkapoort dam
« Reply #22 on: January 27, 2017, 09:13:05 am »
Ja soos ons plaas damme gegrawe het in die ou tyd. Kabel met bucket oor dam.  Sleep hom heen en weer.

Kan gedoen word as mens WIL !

I WOULD RATHER BE AN HONEST ASSHOLE .... THAN A FLIPPEN LIAR !   


Ducati 100cc Mountaineer, Honda 550 K3, Suzuki Gs1000E, Suzuki Gs1000G, Suzuki 1100 Katana, BMW R1100RT, BMW R1150RT,,,,,All gone. Only 2014 ST in the garage at the moment... And Honda XL 600
 

Offline ChrisL - DUSTRIDERS

  • Forum Vendor
  • Castrated Dog
  • ******
  • Bike: BMW R1200GS
    Location: Western Cape
  • Posts: 28,959
  • Thanked: 433 times
    • dustriders.co.za
Re: Gamkapoort dam
« Reply #23 on: January 27, 2017, 09:17:28 am »
Karoo Rider was daar n paar weke terug. Kuikens loop toe oor die harde kors klei en die volgende oomblik toe sak hulle in. Dit het glo n wyle gevat om die spul skoongenoeg te kry sodat hulle in die kar gelaai kon word. :lol8: :eek7:
MOTORCYCLE ACCESSORIES RETAILER
info@dustriders.co.za
ENDURISTAN SOFTLUGGAGE IMPORTER
www.dustriders.co.za
 

Offline woody1

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Yamaha Super Tenere
    Location: Western Cape
  • Posts: 9,754
  • Thanked: 178 times
  • XT1200ZE "Vinnige" Witte
Re: Gamkapoort dam
« Reply #24 on: January 27, 2017, 09:52:46 am »
Ja want daar was nie water om hulle te skrop nie. :imaposer:

I WOULD RATHER BE AN HONEST ASSHOLE .... THAN A FLIPPEN LIAR !   


Ducati 100cc Mountaineer, Honda 550 K3, Suzuki Gs1000E, Suzuki Gs1000G, Suzuki 1100 Katana, BMW R1100RT, BMW R1150RT,,,,,All gone. Only 2014 ST in the garage at the moment... And Honda XL 600
 

Offline boere

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Honda XL1000V Varadero
    Location: Western Cape
  • Posts: 2,665
  • Thanked: 55 times
Re: Gamkapoort dam
« Reply #25 on: January 30, 2017, 11:33:17 am »
Ek verstaan daar het bietjie water geval by Ladismith.

Het die vlak darem gelig?
 

Offline ChrisL - DUSTRIDERS

  • Forum Vendor
  • Castrated Dog
  • ******
  • Bike: BMW R1200GS
    Location: Western Cape
  • Posts: 28,959
  • Thanked: 433 times
    • dustriders.co.za
Re: Gamkapoort dam
« Reply #26 on: January 30, 2017, 11:35:48 am »
Ek verstaan daar het bietjie water geval by Ladismith.

Het die vlak darem gelig?
Vir daai dam om te lig moet Beuafort,Merweville en Frazerburg se berge reen kry Boere.
Ladismith had maar net 12 mm gekry sÍ Veldtie my. Hulle moet erg water spaar by Koedoeskloof want die fonteine wat hulle water gee droog op.
MOTORCYCLE ACCESSORIES RETAILER
info@dustriders.co.za
ENDURISTAN SOFTLUGGAGE IMPORTER
www.dustriders.co.za
 

Offline grim101

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: AJS (all models)
    Location: Western Cape
  • Posts: 1,528
  • Thanked: 32 times
Re: Gamkapoort dam
« Reply #27 on: January 30, 2017, 02:47:23 pm »
Floriskraaldam by Laingsburg staan op 8%. So hy is so te sÍ droog.
XT 250
XL 500
KLR 650 (Fugly)
DL 650
 

Offline boere

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Honda XL1000V Varadero
    Location: Western Cape
  • Posts: 2,665
  • Thanked: 55 times
Re: Gamkapoort dam
« Reply #28 on: January 30, 2017, 08:37:02 pm »
Ek verstaan daar het bietjie water geval by Ladismith.

Het die vlak darem gelig?
Vir daai dam om te lig moet Beuafort,Merweville en Frazerburg se berge reen kry Boere.
Ladismith had maar net 12 mm gekry sÍ Veldtie my. Hulle moet erg water spaar by Koedoeskloof want die fonteine wat hulle water gee droog op.
O etter :eek7: :eek7: :eek7:
 

Offline grim101

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: AJS (all models)
    Location: Western Cape
  • Posts: 1,528
  • Thanked: 32 times
Re: Gamkapoort dam
« Reply #29 on: February 21, 2017, 09:55:32 pm »
As jy kyk hoe klein van die damme is en hulle bly nogsteeds leeg?
Dinge is beroerd, maar als kan in Ů paar dae verander...ons wag maar.






XT 250
XL 500
KLR 650 (Fugly)
DL 650
 

Online Karoo Rider

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 998
  • Thanked: 32 times
Re: Gamkapoort dam
« Reply #30 on: February 22, 2017, 05:51:42 am »
Ja soos ek verstaan is uitgrawe nie altyd 'n oplossing nie. Veral vir damme soos Gamkapoortdam wat 'n paar kilometer terugstoot is dit 100de hektare wat sal moet uitgegrawe word. Soms, as die oorspronklike wal se ontwerp dit toelaat, is dit goedkoper om die dam se wal te verhoog met 'n meter of twee. Dit plaas egter nuwe dele onder water waarvoor impakstudies seker eers die risiko moet bepaal.
 

Online Karoo Rider

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 998
  • Thanked: 32 times
Re: Gamkapoort dam
« Reply #31 on: February 22, 2017, 06:32:23 am »
Wat mens ook moet onthou is dat damme soos Gamkapoort en Floriskraal gebou is vir vloedbeheer, nie noodwendig as opgaardamme nie.  Om hulle leeg te sien is uit hierdie perspektief dus nie noodwendig 'n slegte ding nie, dit dui daarop dat die dam gereed is om 'n skielike massa water te kan absorbeer vir geleidelike vrylating agterna.  Sowat twee jaar gelede het die Ladismith omgewing baie vloedskade opgedoen toe Floriskraal reeds byna vol was, en daar toe groot reŽn noord van hom geval het in sy opvangsgebied.  Gevolglik oorstroom hy dan sy walle en ook alles ondertoe soos landerye, paaie, brue, ens. soos ons gesien het.
 

Offline Matewis

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW R1150GS Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 1,862
  • Thanked: 42 times
Re: Gamkapoort dam
« Reply #32 on: February 22, 2017, 07:20:21 am »
Nou tyd om hom dieper te grawe :thumleft:

I have always wondered why they dont do this with all dams when they get so low

Its basically free sand

Dieselfde met die Theewaterskloof dam wat nou so leeg is. Maak die ding dieper. Spandeer 10 of 15milj en ry die grond uit. baie beter as honderde miljoene op nuwe damme.
ďDonít go where the path my leadÖ  Go instead where there is no path and leave a trailÖĒ ~ Ralph Waldo Emerson
https://kettingsaag.wordpress.com/
https://witvosblog.wordpress.com/
 

Offline grim101

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: AJS (all models)
    Location: Western Cape
  • Posts: 1,528
  • Thanked: 32 times
Re: Gamkapoort dam
« Reply #33 on: February 22, 2017, 07:56:13 am »
Nou tyd om hom dieper te grawe :thumleft:

I have always wondered why they dont do this with all dams when they get so low

Its basically free sand

Dieselfde met die Theewaterskloof dam wat nou so leeg is. Maak die ding dieper. Spandeer 10 of 15milj en ry die grond uit. baie beter as honderde miljoene op nuwe damme.
Ek dink nie jy gaan ver kom met 15 miljoen nie. Wat nog te sÍ as dit Ů bee tender is.

Sodra dit reŽn is als vergete en daar is geen probleme.

Wat ek wel kan sÍ is dit is erg droog van Prins Albert na Merweville na Liangsburg. Die driehoek kort water!
« Last Edit: February 22, 2017, 08:36:10 am by grim101 »
XT 250
XL 500
KLR 650 (Fugly)
DL 650
 

Offline Sprocketbek

Re: Gamkapoort dam
« Reply #34 on: February 22, 2017, 09:21:15 am »
Wat mens ook moet onthou is dat damme soos Gamkapoort en Floriskraal gebou is vir vloedbeheer, nie noodwendig as opgaardamme nie.  Om hulle leeg te sien is uit hierdie perspektief dus nie noodwendig 'n slegte ding nie, dit dui daarop dat die dam gereed is om 'n skielike massa water te kan absorbeer vir geleidelike vrylating agterna. 

100% korrek!
Stompdrift dam ook.
KTM 990 Adv
KTM 640 Adv
 

Offline RobC

  • Bachelor Dog
  • *****
  • Bike: Kawasaki KLR 650
    Location: Free State
  • Posts: 13,584
  • Thanked: 232 times
  • Bloemfontein
Re: Gamkapoort dam
« Reply #35 on: February 22, 2017, 09:48:12 am »
Ek het so gevoel dat teen Junie is hulle almal vol. :biggrin:
 

Offline Jors Troelie

Re: Gamkapoort dam
« Reply #36 on: March 13, 2017, 07:48:06 pm »
Wat mens ook moet onthou is dat damme soos Gamkapoort en Floriskraal gebou is vir vloedbeheer, nie noodwendig as opgaardamme nie.  Om hulle leeg te sien is uit hierdie perspektief dus nie noodwendig 'n slegte ding nie, dit dui daarop dat die dam gereed is om 'n skielike massa water te kan absorbeer vir geleidelike vrylating agterna. 

100% korrek!
Stompdrift dam ook.

Asook Beervleidam
 

Offline werner.trautman

  • Newbie
  • *
  • Bike: BMW (all models)
    Location: Western Cape
  • Posts: 10
Re: Gamkapoort dam
« Reply #37 on: March 13, 2017, 08:52:17 pm »
The dam is now dry and empty.  Was there on Tuesday last week
 

Offline Sommer Ek

Re: Gamkapoort dam
« Reply #38 on: March 13, 2017, 10:49:43 pm »
Dit gaan lank neem voor die stuasie ten volle herstel. Ongeag die doel van die dam voed dit ook die ondergrondse water. Dit kan 'n paar jaar neem om te herstel.  As 'n boorgat in die karoo eers opgedroog het herstel die gat se vermoŽ nooit werklik nie. Dit lei gewoonlik tot nuwe boorgate wat natuurlik nie goedkoop is nie. So 'n dam voed gewoonlik ook die vallei onder hom, daardie valei herstel ook nie direk na die reen nie. Dit neem ook twee tot drie jaar.

Al wat ek wil noem is dat dit wat ons sien net die punt van die ysberg is.  My hart gaan uit na die boere en gevolglik die gemeenskappe in die omgewing. 

In hierdie landjie van ons, wat eintlik 'n waterskaars land is, sal elkeen moet leer om die natuur en dit wat hy ons bied te respekteer.  'n Totaal nuwe benadering op alle vlakke van die samelewing sal op ons afgeforseer word as ons nie hoor nie. Die natuur laat toe dat daar in hom gespeel word maar nie met hom nie.

Sterkte aan almal wat geraak word. !!
 

Offline Jors Troelie

Re: Gamkapoort dam
« Reply #39 on: March 14, 2017, 05:47:28 am »
So waar