0 Members and 2 Guests are viewing this topic.
Quote from: 2StrokeDan on December 02, 2020, 12:23:50 pmQuote from: BuRP on December 02, 2020, 10:01:36 amQuote from: 2StrokeDan on December 02, 2020, 08:32:04 amDie grootste fan hier van die 790 moes syne nou vervang op baie lae kilo's.Wel, "moes".... nee, hy wou, duidelik 'graag' selfs!Ek dink dis n gepaste toets om vir n eienaar van n voertuig te vra "Sal jy hom weer koop?".Die antwoord, behalwe nou die Ja of Nee, is gebaseer op sy ervaring met die ding, en kom dus met tyd.En, met die basiese antwoord kry jy meestal n paar redenes saam - wat jou n saamgevatte indruk gee van die persoon met daai voertuig.Ek het klomp viertuie gehad wat n definitiewe JA was, maar ek het dit nooit werkelik gedoen omrede daar's iets nuus, beters, groter of wat ook - so die vra is eintlik maar n hypotetiese een.Maar, as mense wragtig die einste voertuig, 2dehands selfs, weer koop dan weet jy die eienaar met daai voertuig het besonders goeie ervarings saam gehad! Dus, Dan, daai aaklige 790 saam met die ou moet n soort gesonde liefdeverhouding he!Nou weet ek jy het die ou ontmoet.Sal jy weer gaan kuier en saamry met hom - n nie onbelangrike vra nie omrede hy's nogals ver van jou huis af?Ek bieg ek verwag n rondborstige, eerlike 'JA' van jou nou - en gevoeglik kan dan daai 790 ook nie te kak wees nie!QED (soiets as Quadbike En Dop, biki luid maar beslis gesellig) Ek kan heeltemal verstaan as ekself nou my 2016 701 opgradeer na die hoe-spes enjin vn die nuwes, maar Noneking hat sy lae-kilo 790 geruil vir......presies die identiese fiets. Waarom, as die oue nog so goed was?Want ek kan..... tevrede?
Quote from: BuRP on December 02, 2020, 10:01:36 amQuote from: 2StrokeDan on December 02, 2020, 08:32:04 amDie grootste fan hier van die 790 moes syne nou vervang op baie lae kilo's.Wel, "moes".... nee, hy wou, duidelik 'graag' selfs!Ek dink dis n gepaste toets om vir n eienaar van n voertuig te vra "Sal jy hom weer koop?".Die antwoord, behalwe nou die Ja of Nee, is gebaseer op sy ervaring met die ding, en kom dus met tyd.En, met die basiese antwoord kry jy meestal n paar redenes saam - wat jou n saamgevatte indruk gee van die persoon met daai voertuig.Ek het klomp viertuie gehad wat n definitiewe JA was, maar ek het dit nooit werkelik gedoen omrede daar's iets nuus, beters, groter of wat ook - so die vra is eintlik maar n hypotetiese een.Maar, as mense wragtig die einste voertuig, 2dehands selfs, weer koop dan weet jy die eienaar met daai voertuig het besonders goeie ervarings saam gehad! Dus, Dan, daai aaklige 790 saam met die ou moet n soort gesonde liefdeverhouding he!Nou weet ek jy het die ou ontmoet.Sal jy weer gaan kuier en saamry met hom - n nie onbelangrike vra nie omrede hy's nogals ver van jou huis af?Ek bieg ek verwag n rondborstige, eerlike 'JA' van jou nou - en gevoeglik kan dan daai 790 ook nie te kak wees nie!QED (soiets as Quadbike En Dop, biki luid maar beslis gesellig) Ek kan heeltemal verstaan as ekself nou my 2016 701 opgradeer na die hoe-spes enjin vn die nuwes, maar Noneking hat sy lae-kilo 790 geruil vir......presies die identiese fiets. Waarom, as die oue nog so goed was?
Quote from: 2StrokeDan on December 02, 2020, 08:32:04 amDie grootste fan hier van die 790 moes syne nou vervang op baie lae kilo's.Wel, "moes".... nee, hy wou, duidelik 'graag' selfs!Ek dink dis n gepaste toets om vir n eienaar van n voertuig te vra "Sal jy hom weer koop?".Die antwoord, behalwe nou die Ja of Nee, is gebaseer op sy ervaring met die ding, en kom dus met tyd.En, met die basiese antwoord kry jy meestal n paar redenes saam - wat jou n saamgevatte indruk gee van die persoon met daai voertuig.Ek het klomp viertuie gehad wat n definitiewe JA was, maar ek het dit nooit werkelik gedoen omrede daar's iets nuus, beters, groter of wat ook - so die vra is eintlik maar n hypotetiese een.Maar, as mense wragtig die einste voertuig, 2dehands selfs, weer koop dan weet jy die eienaar met daai voertuig het besonders goeie ervarings saam gehad! Dus, Dan, daai aaklige 790 saam met die ou moet n soort gesonde liefdeverhouding he!Nou weet ek jy het die ou ontmoet.Sal jy weer gaan kuier en saamry met hom - n nie onbelangrike vra nie omrede hy's nogals ver van jou huis af?Ek bieg ek verwag n rondborstige, eerlike 'JA' van jou nou - en gevoeglik kan dan daai 790 ook nie te kak wees nie!QED (soiets as Quadbike En Dop, biki luid maar beslis gesellig)
Die grootste fan hier van die 790 moes syne nou vervang op baie lae kilo's.
Meer as 4 jaar sonder ‘n bike. Moet ‘n rekord wees vir ‘n vervaardiger
>Meer as 24 uur sonder n enkele post, moet rekord wees vir die fred.....
...almost as suprising as you going a day without Vloeking...!
Looks a million $'s
Sou n lekker 2de fiets wees om mee te speel .... dis nou as Yamaha hulle sou verkoop vir R50 000 goedkoper . Of my aandele moet wakkerskrik uit n diep slaap ....
Quote from: Fenderbender on December 04, 2020, 05:27:22 pmSou n lekker 2de fiets wees om mee te speel .... dis nou as Yamaha hulle sou verkoop vir R50 000 goedkoper . Of my aandele moet wakkerskrik uit n diep slaap .... Jys blerrie lucky jou aandele slaap net myne is in n koma!!!
https://youtu.be/YhyfcHuYaGkSuspension seem ok .......