Welcome, Guest. Please Login or Register

Author Topic: Yamaha T7 - No longer a Concept  (Read 331448 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Offline tau

  • hasbeen and a
  • Race Dog
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS HP2
    Location: Australia
  • Posts: 3,923
  • Thanked: 31 times
  • The Tool from Tulbagh
Re: Yamaha T7 - No longer a Concept
« Reply #5000 on: September 17, 2021, 01:36:37 am »
Is waar.
Verkoop net die T7 voor jy die spark plugs moet verander
As jy die Tenere moet afbreek met n ander Tenere op n tenere draad.

Ek sal vinnig die plugs ruil vanmiddag as ek klaar my bike na 9000 km trippie afgepak en gewas het, sonder enige meganiese drama.
2006 BMW HP2
2020 Yamaha T7 700
 

Offline Grunder

  • Race Dog
  • ***
  • Bike: Honda XR250 Tornado
    Location: Free State
  • Posts: 4,666
  • Thanked: 613 times
  • Maak 'n koffie
Re: Yamaha T7 - No longer a Concept
« Reply #5001 on: September 17, 2021, 06:40:02 am »
the Truth will offend at first
 

Offline voorvel

  • aka dirtWarp
  • Race Dog
  • ***
  • Bike: KTM 990 Adventure
    Location: Europe
  • Posts: 3,437
  • Thanked: 137 times
  • I crash like a champ!
Re: Yamaha T7 - No longer a Concept
« Reply #5002 on: September 17, 2021, 07:57:04 am »
Is waar.
Verkoop net die T7 voor jy die spark plugs moet verander
As jy die Tenere moet afbreek met n ander Tenere op n tenere draad.

Ek sal vinnig die plugs ruil vanmiddag as ek klaar my bike na 9000 km trippie afgepak en gewas het, sonder enige meganiese drama.

 :imaposer:
Maat, jy't of rubber hande, of geen idee wat vir jou voorl nie.
Is goed jy het n woestyn gekruis want as jy hom verdrink het, en moet plugs uit haal, is jy gestrand

 

Offline tau

  • hasbeen and a
  • Race Dog
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS HP2
    Location: Australia
  • Posts: 3,923
  • Thanked: 31 times
  • The Tool from Tulbagh
Re: Yamaha T7 - No longer a Concept
« Reply #5003 on: September 17, 2021, 08:05:11 am »
Is waar.
Verkoop net die T7 voor jy die spark plugs moet verander
As jy die Tenere moet afbreek met n ander Tenere op n tenere draad.

Ek sal vinnig die plugs ruil vanmiddag as ek klaar my bike na 9000 km trippie afgepak en gewas het, sonder enige meganiese drama.

 :imaposer:
Maat, jy't of rubber hande, of geen idee wat vir jou voorl nie.
Is goed jy het n woestyn gekruis want as jy hom verdrink het, en moet plugs uit haal, is jy gestrand



Gaan youtube Old Telly Track.het hom ook gedoen.
2006 BMW HP2
2020 Yamaha T7 700
 

Offline voorvel

  • aka dirtWarp
  • Race Dog
  • ***
  • Bike: KTM 990 Adventure
    Location: Europe
  • Posts: 3,437
  • Thanked: 137 times
  • I crash like a champ!
Re: Yamaha T7 - No longer a Concept
« Reply #5004 on: September 17, 2021, 08:10:59 am »
Braaf ...

Aan daai kant van die planeet is julle mos onderstebo, maar waar ek woon is 'vinnig plugs ruil' n 5min jobbie, nie n 3uur, 2man besigheid met spesialis tools nie.

5min alternatief:
« Last Edit: September 17, 2021, 08:11:45 am by voorvel »
 

Offline 2StrokeDan

  • a Man of Character
  • Worshond
  • ***
  • Bike: KTM 690 Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 27,748
  • Thanked: 2648 times
  • Slim like Bill, straight like Steve
Re: Yamaha T7 - No longer a Concept
« Reply #5005 on: September 17, 2021, 08:16:05 am »
Ja, soos met die ou 990's is vonkproppe ruil op die T7 n bietjie van n oorlas, maar @tau maak seker jy kry n stel NGK Irridiun proppe, dan ruil jy eers weer oor n baie lang tyd.

Dus is die "moeilike" spark plug change waaroor Voelvel so kla, n "non-event".


So gewoond aan KTM's wat verdrink as hulle net water ruik.
 

Offline sidetrack

  • Keep it real, keep it a single
  • Gentleman Dog
  • *
  • Bike: Yamaha XT 660 Z
    Location: Gauteng
  • Posts: 15,418
  • Thanked: 556 times
Re: Yamaha T7 - No longer a Concept
« Reply #5006 on: September 17, 2021, 08:16:31 am »
Dink nie ek het al ooit n plug geruil op my 660 nie en dis so maklik  :imaposer: Haai ek love Yamaha.
Little by little, one travels far
J.R.R Tolkien
 

Offline voorvel

  • aka dirtWarp
  • Race Dog
  • ***
  • Bike: KTM 990 Adventure
    Location: Europe
  • Posts: 3,437
  • Thanked: 137 times
  • I crash like a champ!
Re: Yamaha T7 - No longer a Concept
« Reply #5007 on: September 17, 2021, 08:33:39 am »
Hey, niks fout om die ou te waarsku nie.
My punt is dat die nuwe bikes minder avontuur vriendelik raak EN weeg meer in die proses.

Kan jou selfs in n bad posisie laat beland as jy nie voorbereid is nie
 

Offline Dwerg

  • Bachelor Dog
  • *****
  • Bike: Triumph 900 Scrambler
    Location: Western Cape
  • Posts: 12,283
  • Thanked: 524 times
    • Wise Web Worx
Re: Yamaha T7 - No longer a Concept
« Reply #5008 on: September 17, 2021, 08:48:59 am »
Daai bike weet wie hom gery het. As tau kwaad vir hom kyk ruil die spark plugs sommer hulle self
Previous: KTM 690R, 790ADV, 640ADV, 950ADV, 250XCW BMW F650GS Single, F650GS Twin, F800GS, G450X, R50/2 Honda CRF450X, CRF230 x 2, VFR400 NC30, Z50 Mini Trail Yamaha BWS100 x 2, LB80 Chappy
 

Offline jaybiker

  • Old school=Old's cool.
  • Race Dog
  • ***
  • Bike: Kawasaki Versys
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 3,931
  • Thanked: 359 times
Re: Yamaha T7 - No longer a Concept
« Reply #5009 on: September 17, 2021, 09:25:54 am »
Fukkit, no! :eek7: I got about six minutes into the video and gave up, both disgusted and laughing my nuts off at the same time.

I know bikes have changed, become more complex, and to some extent there are valid reasons, but I just couldn't help thinking back to my old two stroke riding days. BSA Bantam, Bultaco, Yammie DT175, even most of my four stroke bikes too, and how to change plugs, not in the workshop, but on the road or off the road.

Remain seated on the bike. Take out plug spanner from jacket. Reach down and pull off plug cap and remove plug, keeping gloves on so's not to burn fingers. Take replacement plug from pocket and fit it. Replace plug cap, return spanner to pocket and ride away. 2 minutes more or less without dismounting from the bike.

I'm still laughing  :lol8:, until I think of my current Versys, and X challenge and the laugh fades.  >:(
Succumb not to the erosion of those born of unconsecrated union.

"Two Wheels, an engine and a place to sit." What more do you need?

2021 a milestone. 60 years a biker.
 

Offline Brakenjan

Re: Yamaha T7 - No longer a Concept
« Reply #5010 on: September 17, 2021, 09:27:40 am »
@tau  Lekker om jou weer hier te sien! En dankie vir die kiekies van jou Aussie trip - dit lyk great. Ek sien uit na die volledige RR.... :deal:

Het jy nog jou HP2 en is hy ook in Aussie saam met jou? Hoe sou die HP2 op jou trip gevaar het, dink jy?
 

Offline tau

  • hasbeen and a
  • Race Dog
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS HP2
    Location: Australia
  • Posts: 3,923
  • Thanked: 31 times
  • The Tool from Tulbagh
Re: Yamaha T7 - No longer a Concept
« Reply #5011 on: September 17, 2021, 09:50:15 am »
@tau  Lekker om jou weer hier te sien! En dankie vir die kiekies van jou Aussie trip - dit lyk great. Ek sien uit na die volledige RR.... :deal:

Het jy nog jou HP2 en is hy ook in Aussie saam met jou? Hoe sou die HP2 op jou trip gevaar het, dink jy?
Hi D

HP2 staan op plaas by my Pa. Ek kom huistoe my vrou en kinders het die huis teveel gemis.

Bring dalk due T7 saam.

Die HP sou swaar gekry het op die trip. Baie knap op OTT en ek sou water ingekry het by van die crossings. Ek sou haar te jammer gekry het. Sy sou wel die lang grondpaaie geet het en die passe.
2006 BMW HP2
2020 Yamaha T7 700
 

Offline BuRP

Re: Yamaha T7 - No longer a Concept
« Reply #5012 on: September 17, 2021, 10:50:24 am »
jou somme swak

Glo ma glo swaar John, dis nie my fout jy's inni land met omtrent die duurste bikes oppi wereld nie - en dan is daai fiets steeds goedkoper as hierso!  ;)
Nee, nie jou fout nie, net jul belaglike belastingstelsel....
O, NZ is nog erger, wees bly jou eiland is effens groter  :P

Allenlik Bidvest om te blameer hier... en ja, hulle doen dit met n baie brede lyn van produkte, hul honger vingers is wragtig oorals in deesdae, tot so n punt selfs dat dit ons inflasie syfers nadelig beinvloed het!
Ek's ook op record dat dit jammer is vir Yammie bike fans, omrede die bikes is oraait (let wel, net dit, niks spesiaals nie) maar die pryse is belaglik wat hul mark aandeel hierso beslis nadelig beinvloed.
Maar, geniet joune daarso, dis n mooi wereld on in te wees  :thumleft:
« Last Edit: September 17, 2021, 10:55:33 am by BuRP »
Sparta MC50, 46 other 50cc's, Garelli Tiger Cross, Jawa 250, Kreidler RS (plated), Kawasaki S1 250/3, S2 350/3, H1 500/3, H2 750/3, Suzuki GT380/3 - 10 year gap - KDX200, BMW 1150GS Adventure, Honda CBR600RR, Honda XR650R 2007 & 2003, Honda CRF230, Yamaha BWS100, BMW F800GS Adventure, Husqvarna 701 Enduro 2018, KTM 790 Adv R 2019, KTM 2020 XC-W TPI 300 Six Days, KTM 2014 500 EXC-W Six Days, KTM 790 Adv R Rally 2020, KTM 890 Adv R Rally 2021
 
The following users thanked this post: husky

Offline sidetrack

  • Keep it real, keep it a single
  • Gentleman Dog
  • *
  • Bike: Yamaha XT 660 Z
    Location: Gauteng
  • Posts: 15,418
  • Thanked: 556 times
Re: Yamaha T7 - No longer a Concept
« Reply #5013 on: September 17, 2021, 10:58:06 am »
This thread is going strong just like thousands of T7's around the world, 300 pages before year end .... we can do it !
Little by little, one travels far
J.R.R Tolkien
 

Offline tau

  • hasbeen and a
  • Race Dog
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS HP2
    Location: Australia
  • Posts: 3,923
  • Thanked: 31 times
  • The Tool from Tulbagh
Re: Yamaha T7 - No longer a Concept
« Reply #5014 on: September 17, 2021, 01:19:11 pm »
jou somme swak

Glo ma glo swaar John, dis nie my fout jy's inni land met omtrent die duurste bikes oppi wereld nie - en dan is daai fiets steeds goedkoper as hierso!  ;)
Nee, nie jou fout nie, net jul belaglike belastingstelsel....
O, NZ is nog erger, wees bly jou eiland is effens groter  :P

Allenlik Bidvest om te blameer hier... en ja, hulle doen dit met n baie brede lyn van produkte, hul honger vingers is wragtig oorals in deesdae, tot so n punt selfs dat dit ons inflasie syfers nadelig beinvloed het!
Ek's ook op record dat dit jammer is vir Yammie bike fans, omrede die bikes is oraait (let wel, net dit, niks spesiaals nie) maar die pryse is belaglik wat hul mark aandeel hierso beslis nadelig beinvloed.
Maar, geniet joune daarso, dis n mooi wereld on in te wees  :thumleft:
My Oom ek kom huistoe dan sal ons germaanse bruisdrankies in die Karoo drink en hieroor stry.

P.s: Bidfood is groot hier en een van my ex kliente
2006 BMW HP2
2020 Yamaha T7 700
 

Offline 2StrokeDan

  • a Man of Character
  • Worshond
  • ***
  • Bike: KTM 690 Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 27,748
  • Thanked: 2648 times
  • Slim like Bill, straight like Steve
Re: Yamaha T7 - No longer a Concept
« Reply #5015 on: September 17, 2021, 01:31:09 pm »
jou somme swak

Glo ma glo swaar John, dis nie my fout jy's inni land met omtrent die duurste bikes oppi wereld nie - en dan is daai fiets steeds goedkoper as hierso!  ;)
Nee, nie jou fout nie, net jul belaglike belastingstelsel....
O, NZ is nog erger, wees bly jou eiland is effens groter  :P

Allenlik Bidvest om te blameer hier... en ja, hulle doen dit met n baie brede lyn van produkte, hul honger vingers is wragtig oorals in deesdae, tot so n punt selfs dat dit ons inflasie syfers nadelig beinvloed het!
Ek's ook op record dat dit jammer is vir Yammie bike fans, omrede die bikes is oraait (let wel, net dit, niks spesiaals nie) maar die pryse is belaglik wat hul mark aandeel hierso beslis nadelig beinvloed.
Maar, geniet joune daarso, dis n mooi wereld on in te wees  :thumleft:
My Oom ek kom huistoe dan sal ons germaanse bruisdrankies in die Karoo drink en hieroor stry.

P.s: Bidfood is groot hier en een van my ex kliente


Sien uit om jou weer te sien John!
 

Offline BuRP

Re: Yamaha T7 - No longer a Concept
« Reply #5016 on: September 17, 2021, 02:10:35 pm »
Sien uit om jou weer te sien John!

Ek stem nogals, laat weet wanneer dit is?
Donkiejare gelede laas gesien in die Cederberg, ek's bereid om af te sukkel suid alli pad - en Dan dan beter ook sy bike bring  :thumleft:
Hmm, @VaalBaas & @Beserker , julle's dan naby genoeg om ook te kom dan?
Sparta MC50, 46 other 50cc's, Garelli Tiger Cross, Jawa 250, Kreidler RS (plated), Kawasaki S1 250/3, S2 350/3, H1 500/3, H2 750/3, Suzuki GT380/3 - 10 year gap - KDX200, BMW 1150GS Adventure, Honda CBR600RR, Honda XR650R 2007 & 2003, Honda CRF230, Yamaha BWS100, BMW F800GS Adventure, Husqvarna 701 Enduro 2018, KTM 790 Adv R 2019, KTM 2020 XC-W TPI 300 Six Days, KTM 2014 500 EXC-W Six Days, KTM 790 Adv R Rally 2020, KTM 890 Adv R Rally 2021
 

Offline Brakenjan

Re: Yamaha T7 - No longer a Concept
« Reply #5017 on: September 17, 2021, 05:32:10 pm »
Hi D

HP2 staan op plaas by my Pa. Ek kom huistoe my vrou en kinders het die huis teveel gemis.

Bring dalk due T7 saam.

Die HP sou swaar gekry het op die trip. Baie knap op OTT en ek sou water ingekry het by van die crossings. Ek sou haar te jammer gekry het. Sy sou wel die lang grondpaaie geet het en die passe.

Dis great nuus, J! Bly jy is nie (nou al) verlore vir die land nie. Ook bly die HP2 is nog in jou stal. Ons is nog net 'n paar bittereinders wat oor is.  :biggrin:

Sterkte met die terugkom.  :thumleft:
 

Offline Piglettw200

  • Pack Dog
  • **
  • Bike: Yamaha XT600
    Location: New Zealand
  • Posts: 60
Re: Yamaha T7 - No longer a Concept
« Reply #5018 on: September 24, 2021, 08:20:59 am »
New Ducati looks like a cross between T7 and AJP PR 7

 

Offline Fransw

Re: Yamaha T7 - No longer a Concept
« Reply #5019 on: September 24, 2021, 11:31:02 am »
New Ducati looks like a cross between T7 and AJP PR 7

When, where and how much?

Looks nice but I cant find anything on it...