Ja nee, my 701 lyk nou nog meer aantreklik as ooit tevore.
Lyk my Yamaha gebruik ook hulle Motogp tegnologie in die nuwe bike, want die een het ook maar `n skraal kans om op n podium te eindig.
Ek gaan nou eers wegkruip, 2SD gaan my (soos ander Stellenbosch trawante) kom kap met `n byl...