NoneKing, jou selektiewe strondpraat geheue los toe die Honda's uit.
Toyota het baie hard gewerk, oor baie jare, om tot die voordeel van die klient n reputasie vir waarlik uitnemende betroubaarheid te vestig, tot n mate ten koste van opwindendheid.
KTM het baie hard geadverteer, oor baie jare, om tot voordeel van die maatskappy n reputasie van ren-gereedheids te vestig, tot n groot mate ten koste van betroubaarheid.
Daar, in n neutedop, le jul hartklop.