Welcome, Guest. Please Login or Register

Author Topic: Yamaha T7 - No longer a Concept  (Read 294045 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Offline Noneking

  • Unverified
  • Gentleman Dog
  • *
  • Bike: KTM 890 Adventure R Rally
    Location: Mpumalanga
  • Posts: 17,658
  • Thanked: 998 times
Re: Yamaha T7 Concept
« Reply #2580 on: August 28, 2020, 02:55:53 pm »
Wat gaan julle so aan asof daar ooit kompetisie is vir die KTM?

Hipotetiese gesprekke is presies dit, hipoteties.

Kompetisie soos in wat? Wie het gewen? Wie kom eerste daar?

Moenie dat n slogan jou bluf nie.

Hier sÍ hulle wie wen.......... eintlik is daar twee wat beter is as die T7  :peepwall:

 

Offline 2StrokeDan

  • a Man of Character
  • Worshond
  • ***
  • Bike: KTM 690 Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 25,384
  • Thanked: 2045 times
  • Slim like Bill, straight like Steve
Re: Yamaha T7 Concept
« Reply #2581 on: August 28, 2020, 04:04:08 pm »
A lot of moola for a Pee Wee  ::)

Most riders should still be on PeeWee's. But they get told by the "ready-to-race" crowd that only 100Hp is good enough for dirt.
 

Offline 2StrokeDan

  • a Man of Character
  • Worshond
  • ***
  • Bike: KTM 690 Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 25,384
  • Thanked: 2045 times
  • Slim like Bill, straight like Steve
Re: Yamaha T7 Concept
« Reply #2582 on: August 28, 2020, 04:06:01 pm »
Wat gaan julle so aan asof daar ooit kompetisie is vir die KTM?

Hipotetiese gesprekke is presies dit, hipoteties.

Kompetisie soos in wat? Wie het gewen? Wie kom eerste daar?

Moenie dat n slogan jou bluf nie.

Hier sÍ hulle wie wen.......... eintlik is daar twee wat beter is as die T7  :peepwall:



Inderdaad, as jy die 790R en die T7 teen mekaar oplyn op n track, sal die R beslis wen.

Wie koop enige van die fietse om wedrenne mee te ry? ::)
 

Offline Noneking

  • Unverified
  • Gentleman Dog
  • *
  • Bike: KTM 890 Adventure R Rally
    Location: Mpumalanga
  • Posts: 17,658
  • Thanked: 998 times
Re: Yamaha T7 Concept
« Reply #2583 on: August 28, 2020, 05:00:42 pm »
Wat gaan julle so aan asof daar ooit kompetisie is vir die KTM?

Hipotetiese gesprekke is presies dit, hipoteties.

Kompetisie soos in wat? Wie het gewen? Wie kom eerste daar?

Moenie dat n slogan jou bluf nie.

Hier sÍ hulle wie wen.......... eintlik is daar twee wat beter is as die T7  :peepwall:



Inderdaad, as jy die 790R en die T7 teen mekaar oplyn op n track, sal die R beslis wen.

Wie koop enige van die fietse om wedrenne mee te ry? ::)
Opregte vraag? Daar breek maar ń resies uit op meeste rides
 

Offline Altie7deLaan

  • Race Dog
  • ***
  • Bike: Husqvarna (all models)
    Location: Western Cape
  • Posts: 1,372
  • Thanked: 104 times
  • Vroom vroom vroom blah blah blah
Re: Yamaha T7 Concept
« Reply #2584 on: August 28, 2020, 05:04:35 pm »
From FB

R200k?
Steak flavor 2 minute noodles, at the price of real steak.
A Etios, at the price of a Corolla....
xl185  cb750f  gsx600f  fz750  gsxr750  cbr600f2  cbr900rr cbr929rr  cbr954rr  vtr1000f  fzr1000exup  650dakkie gsxr1000k4  lc4 supermoto  bandit1200s   project fartblood (fireblade streetfighter)  f800gs 690 kaboem


"Choose a bike that will be the most fun in the challenging spots, not one that will be the most comfortable in the easy spots." Walter Colebatch
 

Offline 2StrokeDan

  • a Man of Character
  • Worshond
  • ***
  • Bike: KTM 690 Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 25,384
  • Thanked: 2045 times
  • Slim like Bill, straight like Steve
Re: Yamaha T7 Concept
« Reply #2585 on: August 28, 2020, 05:34:32 pm »
Wat gaan julle so aan asof daar ooit kompetisie is vir die KTM?

Hipotetiese gesprekke is presies dit, hipoteties.

Kompetisie soos in wat? Wie het gewen? Wie kom eerste daar?

Moenie dat n slogan jou bluf nie.

Hier sÍ hulle wie wen.......... eintlik is daar twee wat beter is as die T7  :peepwall:



Inderdaad, as jy die 790R en die T7 teen mekaar oplyn op n track, sal die R beslis wen.

Wie koop enige van die fietse om wedrenne mee te ry? ::)
Opregte vraag? Daar breek maar ń resies uit op meeste rides

 :thumleft:
 

Offline 2StrokeDan

  • a Man of Character
  • Worshond
  • ***
  • Bike: KTM 690 Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 25,384
  • Thanked: 2045 times
  • Slim like Bill, straight like Steve
Re: Yamaha T7 Concept
« Reply #2586 on: August 28, 2020, 05:36:04 pm »
From FB

R200k?
Steak flavor 2 minute noodles, at the price of real steak.
A Etios, at the price of a Corolla....

Jy is reg, want met herverkoop gaan daai T7 soos n Toyota wees. :thumleft:
 

Offline Altie7deLaan

  • Race Dog
  • ***
  • Bike: Husqvarna (all models)
    Location: Western Cape
  • Posts: 1,372
  • Thanked: 104 times
  • Vroom vroom vroom blah blah blah
Re: Yamaha T7 Concept
« Reply #2587 on: August 28, 2020, 05:46:57 pm »
From FB

R200k?
Steak flavor 2 minute noodles, at the price of real steak.
A Etios, at the price of a Corolla....

Jy is reg, want met herverkoop gaan daai T7 soos n Toyota wees. :thumleft:

O koek, weereens breek die T7 nie nuwe grond nie.
Die ouens wat so redeneer, koop almal GS...
Europese adv bike vervaardigers word elke dag sterker, suiwer deur die offerings van die Japanese :'(

xl185  cb750f  gsx600f  fz750  gsxr750  cbr600f2  cbr900rr cbr929rr  cbr954rr  vtr1000f  fzr1000exup  650dakkie gsxr1000k4  lc4 supermoto  bandit1200s   project fartblood (fireblade streetfighter)  f800gs 690 kaboem


"Choose a bike that will be the most fun in the challenging spots, not one that will be the most comfortable in the easy spots." Walter Colebatch
 

Online chopperpilot

  • Afrikaans...Dis my taal! Engels...Dit verstaan ek ook!
  • Grey hound
  • ****
  • Bike: KTM 990 Adventure
    Location: Mpumalanga
  • Posts: 7,973
  • Thanked: 268 times
  • "Jack of all Trades... Master of Some."
Re: Yamaha T7 Concept
« Reply #2588 on: August 28, 2020, 07:16:17 pm »
Must be BMW blue...have not seen a KTM orange version though.

Sexy bike...if you complain about the price, you can not afford it.

Power, to much of it, is irrelevant on gravel...it only spins the rubber off your back tyre. I've overtaken a 990 on my DR 650 in fast mountain gravel roads. Competent rider on the 990.

Sweet bike the T7.

Sent from my FIG-LX1 using Tapatalk

Current Bikes : KTM 990 R, KTM 500 XCW

End of an Era : Suzuki DR 650 SE, Husqvarna 610 TE
 

Offline 2StrokeDan

  • a Man of Character
  • Worshond
  • ***
  • Bike: KTM 690 Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 25,384
  • Thanked: 2045 times
  • Slim like Bill, straight like Steve
Re: Yamaha T7 Concept
« Reply #2589 on: August 28, 2020, 09:54:36 pm »
Must be BMW blue...have not seen a KTM orange version though.

Sexy bike...if you complain about the price, you can not afford it.

Power, to much of it, is irrelevant on gravel...it only spins the rubber off your back tyre. I've overtaken a 990 on my DR 650 in fast mountain gravel roads. Competent rider on the 990.

Sweet bike the T7.

Sent from my FIG-LX1 using Tapatalk

Indeed. It is on the tar where the 790 will be king, but then it meets an R1....... :pot:
 

Offline 2StrokeDan

  • a Man of Character
  • Worshond
  • ***
  • Bike: KTM 690 Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 25,384
  • Thanked: 2045 times
  • Slim like Bill, straight like Steve
Re: Yamaha T7 Concept
« Reply #2590 on: August 28, 2020, 10:05:10 pm »
From FB

R200k?
Steak flavor 2 minute noodles, at the price of real steak.
A Etios, at the price of a Corolla....

Jy is reg, want met herverkoop gaan daai T7 soos n Toyota wees. :thumleft:

O koek, weereens breek die T7 nie nuwe grond nie.
Die ouens wat so redeneer, koop almal GS...
Europese adv bike vervaardigers word elke dag sterker, suiwer deur die offerings van die Japanese :'(

Miskien moet jy maar eers gaan Google hoe die T7 vaar met verkope in die hartland van Europese adv. bikes........... :imaposer: :imaposer: :imaposer:

Moenie jouself met n plank slaan nie, gaan doen jou huiswerk. :peepwall:
 

Offline XRRX

Re: Yamaha T7 Concept
« Reply #2591 on: August 28, 2020, 10:36:43 pm »
Interesting thread - really... :P

But there is so much bull being spoken here that there is absolutely no place for objective facts - and that apply to both sides - Orange and Blue... :peepwall:

I would like to see a bike - any brand - half as good as the Orange and/or the Blue "Cupcakes" ...

 

Offline 2StrokeDan

  • a Man of Character
  • Worshond
  • ***
  • Bike: KTM 690 Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 25,384
  • Thanked: 2045 times
  • Slim like Bill, straight like Steve
Re: Yamaha T7 Concept
« Reply #2592 on: August 29, 2020, 06:22:45 am »
Interesting thread - really... :P

But there is so much bull being spoken here that there is absolutely no place for objective facts - and that apply to both sides - Orange and Blue... :peepwall:

I would like to see a bike - any brand - half as good as the Orange and/or the Blue "Cupcakes" ...

It has become a rare ability to sift through the chaff to find the real solid pieces. It is in fact, a lost art.
 

Offline Kaboef

  • Jedi Knight
  • Grey hound
  • ****
  • Bike: KTM 950 Adventure S
    Location: Western Cape
  • Posts: 5,702
  • Thanked: 482 times
    • CFO Consult SA
Re: Yamaha T7 Concept
« Reply #2593 on: August 29, 2020, 06:24:17 am »
Wat gaan julle so aan asof daar ooit kompetisie is vir die KTM?

Hipotetiese gesprekke is presies dit, hipoteties.

Kompetisie soos in wat? Wie het gewen? Wie kom eerste daar?

Moenie dat n slogan jou bluf nie.

Hier sÍ hulle wie wen.......... eintlik is daar twee wat beter is as die T7  :peepwall:



Inderdaad, as jy die 790R en die T7 teen mekaar oplyn op n track, sal die R beslis wen.

Wie koop enige van die fietse om wedrenne mee te ry? ::)
Opregte vraag? Daar breek maar ń resies uit op meeste rides

Daar breek n KTM op meeste rides.
And Saint Attila raised the hand grenade up on high, saying, "O Lord, bless this thy hand grenade, that with it thou mayst blow thine enemies to tiny bits, in thy mercy."

www.cfoconsult.co.za
 

Offline 2StrokeDan

  • a Man of Character
  • Worshond
  • ***
  • Bike: KTM 690 Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 25,384
  • Thanked: 2045 times
  • Slim like Bill, straight like Steve
Re: Yamaha T7 Concept
« Reply #2594 on: August 29, 2020, 06:39:18 am »
Wat gaan julle so aan asof daar ooit kompetisie is vir die KTM?

Hipotetiese gesprekke is presies dit, hipoteties.

Kompetisie soos in wat? Wie het gewen? Wie kom eerste daar?

Moenie dat n slogan jou bluf nie.

Hier sÍ hulle wie wen.......... eintlik is daar twee wat beter is as die T7  :peepwall:



Inderdaad, as jy die 790R en die T7 teen mekaar oplyn op n track, sal die R beslis wen.

Wie koop enige van die fietse om wedrenne mee te ry? ::)
Opregte vraag? Daar breek maar ń resies uit op meeste rides

Daar breek n KTM op meeste rides.
[/quote

Maar ons word "boring" genoem wanneer Yamaha betroubaarheid in die prentjie gebring word. Party ouens dink selfs hulle beledig ons deur Yamahas met Toyotas te vergelyk.

Praat van per ongeluk die waarheid praat...... :deal: :deal: :deal: :deal:
 

Offline Altie7deLaan

  • Race Dog
  • ***
  • Bike: Husqvarna (all models)
    Location: Western Cape
  • Posts: 1,372
  • Thanked: 104 times
  • Vroom vroom vroom blah blah blah
Re: Yamaha T7 Concept
« Reply #2595 on: August 29, 2020, 06:36:22 pm »
From FB

R200k?
Steak flavor 2 minute noodles, at the price of real steak.
A Etios, at the price of a Corolla....

Jy is reg, want met herverkoop gaan daai T7 soos n Toyota wees. :thumleft:

O koek, weereens breek die T7 nie nuwe grond nie.
Die ouens wat so redeneer, koop almal GS...
Europese adv bike vervaardigers word elke dag sterker, suiwer deur die offerings van die Japanese :'(

Miskien moet jy maar eers gaan Google hoe die T7 vaar met verkope in die hartland van Europese adv. bikes........... :imaposer: :imaposer: :imaposer:

Moenie jouself met n plank slaan nie, gaan doen jou huiswerk. :peepwall:

Yes boss, thank you boss, you have showed me the way boss....
I bow to your supremacy my boss....
« Last Edit: August 29, 2020, 06:39:39 pm by Altie7deLaan »
xl185  cb750f  gsx600f  fz750  gsxr750  cbr600f2  cbr900rr cbr929rr  cbr954rr  vtr1000f  fzr1000exup  650dakkie gsxr1000k4  lc4 supermoto  bandit1200s   project fartblood (fireblade streetfighter)  f800gs 690 kaboem


"Choose a bike that will be the most fun in the challenging spots, not one that will be the most comfortable in the easy spots." Walter Colebatch
 

Offline 2StrokeDan

  • a Man of Character
  • Worshond
  • ***
  • Bike: KTM 690 Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 25,384
  • Thanked: 2045 times
  • Slim like Bill, straight like Steve
Re: Yamaha T7 Concept
« Reply #2596 on: August 29, 2020, 06:52:53 pm »
Ag toe kom nou ou Altus, ons hoef nie so teatraal te raak net omdat ons wit KTM's ry nie......... :pot:
 

Offline Altie7deLaan

  • Race Dog
  • ***
  • Bike: Husqvarna (all models)
    Location: Western Cape
  • Posts: 1,372
  • Thanked: 104 times
  • Vroom vroom vroom blah blah blah
Re: Yamaha T7 Concept
« Reply #2597 on: August 30, 2020, 05:55:20 pm »
Ag toe kom nou ou Altus, ons hoef nie so teatraal te raak net omdat ons wit KTM's ry nie......... :pot:

 :thumleft: Ek spot ook maar net, dus so lekker om oom D se been te trek...
xl185  cb750f  gsx600f  fz750  gsxr750  cbr600f2  cbr900rr cbr929rr  cbr954rr  vtr1000f  fzr1000exup  650dakkie gsxr1000k4  lc4 supermoto  bandit1200s   project fartblood (fireblade streetfighter)  f800gs 690 kaboem


"Choose a bike that will be the most fun in the challenging spots, not one that will be the most comfortable in the easy spots." Walter Colebatch
 

Offline Grunder

  • Race Dog
  • ***
  • Bike: BMW F800GS
    Location: Free State
  • Posts: 3,488
  • Thanked: 403 times
  • Maak 'n koffie
Re: Yamaha T7 Concept
« Reply #2598 on: August 30, 2020, 06:41:34 pm »
Ek sien uit na die bike om te kom, regtig.

Wonder net oor daai prys. Sien jy kan nou 'n AT koop vir dieselfde prys...
NC700 F800GS
 

Offline trevo

Re: Yamaha T7 Concept
« Reply #2599 on: August 31, 2020, 07:35:03 am »
Waiting patiently for feedback on the T7 after the Ralley Raid, or maybe everyone are  at the Yamaha dealerships placing orders
DILLIGAF