Die beste eienskap van die T7 is die motor, tried en tested, baie gewild.
Miskien is die 200kg gewig nie die eide van die wereld nie, die T7 dra sy gewig baie goed, net soos die AT.
Ek dink baie ouens sal maklik gel met die T7, minder imtimiderend as die 790, of die AT wat fisies maar baie groot vertoon.
Ons hoop maar net die T7 is goedgesind met die prys. Die gemiddelde man daar buite kry nou maar baie swaar, myns insiens ook die rede hoekom
daar spesiale aanbiedinge op bikes is sodat die mark darem aanhou beweeg.