A lot of moola for a Pee Wee 
Most riders should still be on PeeWee's. But they get told by the "ready-to-race" crowd that only 100Hp is good enough for dirt.
Ek stem saam. Moet sê ek reken meeste ouens mis die plot heeltemal met motorfietse, soos met motors/bakkies/selfone, ens ens
Ekt hier in die WesKaap nog nie een keer iemand op enige grondpad tee gekom wat soos n Paris-Dakar ryer jaag op enige fiets nie. Miskien is daar 2% van die manne wat wel kan, en dalk soms meer Enduro tipe rides doen, maar die ander 98% van ons soek eintlik net n fiets wat gemaklik ry, kan gaan waar jy wil gaan, vir jou mooi lyk, en jou goed laat voel in die proses.
As jy n 790R wil he en hom geniet, kry vir jou een. My 650 XChallenge tick al die boksies vir my bv, so ek voel n veer dat daar 50 ander adventure of DS bikes is wat vinniger, sterker, mooier is
Maar ek hou nogal van daai T7
