Korentepoort Dam

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Haboob

Pack Dog
Joined
Oct 21, 2011
Messages
460
Reaction score
0
Location
Durbanville
Bike
Honda CRF-1000L Africa Twin
Wie kan my bietjie meer inligting gee oor Korentepoort Dam?

Ek sien daar is self catering plekkies in die "staff village". Die foto hieronder is van n ou ride report wat ek gekry het.

Maar, op T4A wys dit dat daar n plekkie op die skiereiland is. Het ook al n huisie-dingetjie op fotos gesien, maar kry nie inligting nie. Is dit 'n privaat plek? Kan mens daar gaan bly/kamp? Was iemand al daar?

Ja, ja, ek sal die nommer op die foto bel; wil net weet of iemand my eerstehandse inligting kan gee.


Dankie

 

Attachments

  • WWB40.jpg
    WWB40.jpg
    131.9 KB · Views: 102
  • Capture.JPG
    Capture.JPG
    54.6 KB · Views: 108
Top