Enigiemand in CT noordelike voorstede wat my kan help met n 690 se plug socket?

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Altie7deLaan

Race Dog
Joined
Nov 5, 2011
Messages
1,957
Reaction score
132
Location
durbanville
Bike
Husqvarna (all models)
Dagse

Ek kort n plug wrench vir my 690, die socket wat ek het se sidewall is te dik. Enigiemand wat my kan uithelp asb?
Ek is in Stellenberg area.
 
Top