Ooch, net een verkeerde lyn of "move" en daar gaan jy.

Noneking, julle het darem great plekke om te ry daar in die Laeveld, 'n lekker pad vir my daar by julle is die Kaalrug pad wat vanaf Malalane se kant deur loop na die Jeppies Reef pad, nie so hectic soos die wat julle hier gery het nie maar 'n lekker pad wat jou kan wakker hou en ook baie mooi natuur.