Ek het die bok teen die kop getref, gelukkig ook nie die wiel nie maar of die linker vurk se been of die enjin of iets. Daar het hare op die footpeg se skarnier gesit.
Dit lyk nie of hy eintlik olie gebruik nie, PO was n mech en het in duur olie geglo.