Welcome, Guest. Please Login or Register

Author Topic: Where has your bike taken you today?  (Read 252359 times)

0 Members and 2 Guests are viewing this topic.

Offline allan.cawood

Re: Where has your bike taken you today?
« Reply #4220 on: November 13, 2021, 05:34:57 pm »
Grotto bay not my bike my mates that I borrowed for the weekend




Sent from my iPhone using Tapatalk
1993 Honda CB1000 Super Four Cafe Racer (Shorty)
1994 Honda CB1000 Super Four (Nameless)
1998 Honda CB1300 Super Four Hybrid (Frankenstein Joker) http://www.wilddog.za.net/forum/index.php?topic=241558.msg4605265#new
 

Offline 73 Peanut

  • Race Dog
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Gauteng
  • Posts: 638
  • Thanked: 65 times
Re: Where has your bike taken you today?
« Reply #4221 on: November 14, 2021, 06:37:41 am »
Lovely pic . Grotto bay is such a nice place and perfectly positioned out of CT . I was involved in various plumbing projects many years ago . Hopefully it's still as beautiful and not to developed. 
 

Online Dorsland

  • Grey hound
  • ****
  • Bike: Honda CRF-1000L Africa Twin
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 9,713
  • Thanked: 1308 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Where has your bike taken you today?
« Reply #4222 on: November 14, 2021, 02:19:03 pm »
Het 'n rustige ontbytrit gedoen vanoggend.

Die Karoo hier in my omgewing, alhoewel nog kwaai droog, lyk nou mooi skoon gewas na die onlangse ren.

Op plekke blom die granaatbosse,  skaapvygies en spekboom t pragtig.








Let us look at ourselves, if we have the courage, to see what is happening.
Jean-Paul Sartre
 

Online Dorsland

  • Grey hound
  • ****
  • Bike: Honda CRF-1000L Africa Twin
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 9,713
  • Thanked: 1308 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Where has your bike taken you today?
« Reply #4223 on: November 14, 2021, 02:22:41 pm »
By die Herding Academy leer mens seker sweepklap, fluit, om "aanstap Rooies" te roep en om agter vee te wees wanneer hulle aangeja word.  :peepwall: :lol8:

Als terwyl die eienaar lekker opvoedingsubsidies in sy rekening ontvang.

« Last Edit: November 14, 2021, 03:31:15 pm by Dorsland »
Let us look at ourselves, if we have the courage, to see what is happening.
Jean-Paul Sartre
 

Offline skydiver

  • Race Dog
  • ***
  • Bike: Honda CRF-250L
    Location: Limpopo
  • Posts: 2,944
  • Thanked: 240 times
  • Free as a bird
Re: Where has your bike taken you today?
« Reply #4224 on: November 14, 2021, 02:44:54 pm »
@Dorsland elke keer wanneer jy fotos van jou AT opsit dan besef ek weereens hoe mooi die AT is.  :drif:
Dan moet ek al my wilskrag gebruik om nie te gaan kyk wat in die 2de-handse mark beskikbaar is nie.
 

Online Dorsland

  • Grey hound
  • ****
  • Bike: Honda CRF-1000L Africa Twin
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 9,713
  • Thanked: 1308 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Where has your bike taken you today?
« Reply #4225 on: November 14, 2021, 03:30:30 pm »
Dankie @skydiver  :thumleft:

Mens s dikwels dat mens 'n spesifieke fiets vir 'n lang tyd gaan hou, net om hom binnekort weer te smous.  Maar ek kan eerlik s dat ek glo die AT is my houfiets.  Ek geniet hom bitter baie.  Hy lyk mooi, ry vir my baie lekker, pas my soos 'n handskoen en doen als wat ek van hom vra.  Plus natuurlik, dis 'n Honda  :biggrin:  Betroubaar, redelik eenvoudig, en ek het 'n goeie Honda handelaar in Honda Wing op George gekry wat baie goeie diens lewer. Ek "gel" sommer met Kerman en Marius en die mense daar.

Jy kan gerus vir jou een saam jou CRF koop.  Ek en jy het nou al omtrent 100% dieselfde fietse oor die jare gehad.  Ek glo jy sal hom net soveel soos ek geniet.
« Last Edit: November 14, 2021, 03:39:11 pm by Dorsland »
Let us look at ourselves, if we have the courage, to see what is happening.
Jean-Paul Sartre
 

Offline JACOVV

  • The Mayor of Mopani
  • Race Dog
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 4,509
  • Thanked: 104 times
  • East London
Re: Where has your bike taken you today?
« Reply #4226 on: November 14, 2021, 03:46:50 pm »
Honey..... where did you park the tractor?

Between Cathcart & Hogsback.

Sent from my SM-A505F using Tapatalk

Life is hard - even harder if you are stupid.
 

Offline JACOVV

  • The Mayor of Mopani
  • Race Dog
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 4,509
  • Thanked: 104 times
  • East London
Re: Where has your bike taken you today?
« Reply #4227 on: November 14, 2021, 03:49:04 pm »
Between Hogsback & Keiskammahoek.

Sent from my SM-A505F using Tapatalk

Life is hard - even harder if you are stupid.
 

Online Dorsland

  • Grey hound
  • ****
  • Bike: Honda CRF-1000L Africa Twin
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 9,713
  • Thanked: 1308 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Where has your bike taken you today?
« Reply #4228 on: November 14, 2021, 03:53:27 pm »
Pragtig groen daar Jaco  :thumleft: :). Hoeveel kilometer op jou fiets nou?  Ek onthou nog toe ek jou op Colesberg gekry het toe jy hom gaan haal.  Blerrie wind het ons amper tot in die Wes-Kaap gewaai.
« Last Edit: November 14, 2021, 03:53:50 pm by Dorsland »
Let us look at ourselves, if we have the courage, to see what is happening.
Jean-Paul Sartre
 

Offline MildlyWild

Re: Where has your bike taken you today?
« Reply #4229 on: November 14, 2021, 04:40:07 pm »
Yesterday and today
Anysberg Reserve, Seweweekspoort, on the way to Gysmanshoek pass, Korintepoort dam, pad tussen Riversdal en Heidelberg
Lekker trippie met my Pa en n pel 👌
As a man thinketh, so he becomes...
 

Offline skydiver

  • Race Dog
  • ***
  • Bike: Honda CRF-250L
    Location: Limpopo
  • Posts: 2,944
  • Thanked: 240 times
  • Free as a bird
Re: Where has your bike taken you today?
« Reply #4230 on: November 14, 2021, 06:36:32 pm »
Dankie @skydiver  :thumleft:

Mens s dikwels dat mens 'n spesifieke fiets vir 'n lang tyd gaan hou, net om hom binnekort weer te smous.  Maar ek kan eerlik s dat ek glo die AT is my houfiets.  Ek geniet hom bitter baie.  Hy lyk mooi, ry vir my baie lekker, pas my soos 'n handskoen en doen als wat ek van hom vra.  Plus natuurlik, dis 'n Honda  :biggrin:  Betroubaar, redelik eenvoudig, en ek het 'n goeie Honda handelaar in Honda Wing op George gekry wat baie goeie diens lewer. Ek "gel" sommer met Kerman en Marius en die mense daar.

Jy kan gerus vir jou een saam jou CRF koop.  Ek en jy het nou al omtrent 100% dieselfde fietse oor die jare gehad.  Ek glo jy sal hom net soveel soos ek geniet.
Ek dink tog daar sal eendag 'n AT in my man-cave parkeer. Ek is ook nuuskierig om te sien of daar by EICMA 'n Transalp 750/850 bekend gestel gaan word.
Dis goed om te hoor dat jy die AT so baie geniet.
 
The following users thanked this post: Dorsland

Offline JACOVV

  • The Mayor of Mopani
  • Race Dog
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 4,509
  • Thanked: 104 times
  • East London
Re: Where has your bike taken you today?
« Reply #4231 on: November 14, 2021, 07:13:42 pm »
Pragtig groen daar Jaco  :thumleft: :). Hoeveel kilometer op jou fiets nou?  Ek onthou nog toe ek jou op Colesberg gekry het toe jy hom gaan haal.  Blerrie wind het ons amper tot in die Wes-Kaap gewaai.
Naands Dors.

Sal ek daardie wind ooit vergeet

Die klok het nou 99400 km op en die fiets loop soos stroop.



Sent from my SM-A505F using Tapatalk

Life is hard - even harder if you are stupid.
 

Online Dorsland

  • Grey hound
  • ****
  • Bike: Honda CRF-1000L Africa Twin
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 9,713
  • Thanked: 1308 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Where has your bike taken you today?
« Reply #4232 on: November 14, 2021, 07:17:50 pm »
Yesterday and today
Anysberg Reserve, Seweweekspoort, on the way to Gysmanshoek pass, Korintepoort dam, pad tussen Riversdal en Heidelberg
Lekker trippie met my Pa en n pel 👌

Blikemmer dis mooi daar!  Wie moet ek bel om my huisie nt daar te beginne bou?
Let us look at ourselves, if we have the courage, to see what is happening.
Jean-Paul Sartre
 

Online Dorsland

  • Grey hound
  • ****
  • Bike: Honda CRF-1000L Africa Twin
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 9,713
  • Thanked: 1308 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Where has your bike taken you today?
« Reply #4233 on: November 14, 2021, 07:18:59 pm »
Pragtig groen daar Jaco  :thumleft: :). Hoeveel kilometer op jou fiets nou?  Ek onthou nog toe ek jou op Colesberg gekry het toe jy hom gaan haal.  Blerrie wind het ons amper tot in die Wes-Kaap gewaai.
Naands Dors.

Sal ek daardie wind ooit vergeet

Die klok het nou 99400 km op en die fiets loop soos stroop.


Daai is kanniedood fietse daai Jaco, selfs daai wind kon hom nie dooi nie  :ricky:
Let us look at ourselves, if we have the courage, to see what is happening.
Jean-Paul Sartre
 

Offline woody1

  • Bachelor Dog
  • *****
  • Bike: Yamaha Super Tenere
    Location: Western Cape
  • Posts: 11,613
  • Thanked: 388 times
  • XT1200ZE "Vinnige" Witte
Re: Where has your bike taken you today?
« Reply #4234 on: November 14, 2021, 07:21:02 pm »
Yesterday and today
Anysberg Reserve, Seweweekspoort, on the way to Gysmanshoek pass, Korintepoort dam, pad tussen Riversdal en Heidelberg
Lekker trippie met my Pa en n pel 👌

Blikemmer dis mooi daar!  Wie moet ek bel om my huisie nt daar te beginne bou?

Daar is al n huisie daar. Ons lekkerste water kom van daai dam.

I WOULD RATHER BE AN HONEST ASSHOLE .... THAN A FLIPPEN LIAR !   


Ducati 100cc Mountaineer, Honda 550 K3, Suzuki Gs1000E, Suzuki Gs1000G, Suzuki 1100 Katana, BMW R1100RT, BMW R1150RT,,,,,All gone. Only 2014 ST in the garage at the moment... And Honda XL 600
 

Online Dorsland

  • Grey hound
  • ****
  • Bike: Honda CRF-1000L Africa Twin
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 9,713
  • Thanked: 1308 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Where has your bike taken you today?
« Reply #4235 on: November 14, 2021, 07:23:07 pm »
Ai, 2 huise is vir my reeds 1 t veel  :(
Let us look at ourselves, if we have the courage, to see what is happening.
Jean-Paul Sartre
 

Offline GravelFox

  • Race Dog
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 723
  • Thanked: 93 times
Re: Where has your bike taken you today?
« Reply #4236 on: November 14, 2021, 08:15:06 pm »
By die Herding Academy leer mens seker sweepklap, fluit, om "aanstap Rooies" te roep en om agter vee te wees wanneer hulle aangeja word.  :peepwall: :lol8:

Als terwyl die eienaar lekker opvoedingsubsidies in sy rekening ontvang.


Lyk soos afdraai na Dassiesfontein. Hoe verlang ek nou na daai paaie. Mooi werld waarin jy bly.


Sent from my iPhone using Tapatalk
GravelFox
ex, MT50, XT250, XT550, KLR600, Africa Twin, XRE500, GS1200, DRZ400, CRF250L,
Now: XTZ660, 1200 GSA LC
 

Offline MildlyWild

Re: Where has your bike taken you today?
« Reply #4237 on: November 14, 2021, 09:16:13 pm »
Yesterday and today
Anysberg Reserve, Seweweekspoort, on the way to Gysmanshoek pass, Korintepoort dam, pad tussen Riversdal en Heidelberg
Lekker trippie met my Pa en n pel 👌

Blikemmer dis mooi daar!  Wie moet ek bel om my huisie nt daar te beginne bou?

Dorsland - daars klaar vir jou n huisie so 50m hor op tussen die bome - koop hom sommer, dan kom kuier ek :-)
Geen elek nie, maar gas en n spoel toilet blykbaar.  Dis flippen mooi! Deel van Korintepoort dam se blyplekkies.
« Last Edit: November 14, 2021, 09:18:06 pm by MildlyWild »
As a man thinketh, so he becomes...
 

Offline skydiver

  • Race Dog
  • ***
  • Bike: Honda CRF-250L
    Location: Limpopo
  • Posts: 2,944
  • Thanked: 240 times
  • Free as a bird
Re: Where has your bike taken you today?
« Reply #4238 on: November 15, 2021, 01:31:07 pm »
Sunset ride yesterday
 

Offline caconcepts

Re: Where has your bike taken you today?
« Reply #4239 on: November 15, 2021, 04:01:46 pm »
By the big tree under the bridge.
« Last Edit: November 15, 2021, 04:07:19 pm by caconcepts »
DT50, XL500, F650GS Dakar, Honda NC700, F650CS, R1200GS, R1200GSA, K1200LT, G450X, G650XChallenge, WR450F, GS 1200 Rallye, Honda AT.