Minidan die hek waarvan jy praat - Heidelberg kant - is nuut en ek het hom nou vir die eerste keer toe gekry. Reg op die kruin is daar nog drade gespan, lyk of daar dalk nog n hek of iets opgesit gaan word. Dit gaan ook n kak plek wees om te moet stop.
ChrisL die stoor staan al. Daar was n ou met n bakkie wat bietjie nors gelyk het, en nie terug gegroet het nie.
Sover ek weet is dit nog n openbare pad.