0 Members and 1 Guest are viewing this topic.
Ek kan my altyd verkyk aan jou fotos. Baie mooi, daai HP van jou lyk spils!
Quote from: ktmkobus on August 26, 2017, 06:17:39 pmEk kan my altyd verkyk aan jou fotos. Baie mooi, daai HP van jou lyk spils!Wat hy gese het. Moet laeveld toe trek of iets doen.
In die Tankwa. Ideaal vir die volgende Weskaap bash.....Sent from my ALE-L21 using Tapatalk
Wat n great plek het ons vandag gaan "ontdek"Sent from my ALE-L21 using Tapatalk