0 Members and 1 Guest are viewing this topic.
Gister ook so 'n lekker draaitjie in ons nuwe omgewing gery.Riversdal, Korentepoort Dam toe Gysmanshoek oor na Barrydale.Van Barrydale na Heidelberg via Tradouspas en terug na Riversdal.Toe sien ek daar is nog baie dag tyd oor toe gaan kuier on sommer vir ChrisL op StilbaaiLaaitie se Yamaha XT125 met sy 180 kit loop mooi oor die berge....moes uithaal op die XT1200ZE om by te bly.
Sal jou in die sidecar laai met 'n block en tackle
Verloren Vallei Nature reserve near Dullstroom
Eeissh, jy is n beter mens as ek as dit by geduld kom. Hoop dit word spoedig gesorteer.
Quote from: trevo on May 29, 2018, 07:41:42 amEeissh, jy is n beter mens as ek as dit by geduld kom. Hoop dit word spoedig gesorteer.Vir n man met geleerentheid stamp hy darem vreeslik sy tone Ai Canz. Weet darem nie of dit so lekker is as wat almal sê nie. @Worsbeer glo ook die nonsence
Quote from: VaalBaas on May 29, 2018, 01:39:55 pmQuote from: trevo on May 29, 2018, 07:41:42 amEeissh, jy is n beter mens as ek as dit by geduld kom. Hoop dit word spoedig gesorteer.Vir n man met geleerentheid stamp hy darem vreeslik sy tone Ai Canz. Weet darem nie of dit so lekker is as wat almal sê nie. @Worsbeer glo ook die nonsence Sou darem nie met die snert kon deal as daai bike ook nog crap was nieEendag sal jy ook verstaan....
Quote from: Noneking on May 29, 2018, 06:49:43 pmQuote from: VaalBaas on May 29, 2018, 01:39:55 pmQuote from: trevo on May 29, 2018, 07:41:42 amEeissh, jy is n beter mens as ek as dit by geduld kom. Hoop dit word spoedig gesorteer.Vir n man met geleerentheid stamp hy darem vreeslik sy tone Ai Canz. Weet darem nie of dit so lekker is as wat almal sê nie. @Worsbeer glo ook die nonsence Sou darem nie met die snert kon deal as daai bike ook nog crap was nieEendag sal jy ook verstaan.... Ek glo alles wat julle sê. Het n 1190 vreeslik geniet toe ek die kans gehad het. Ek dink ek hou maar by my strategie. Ek ry pelle sin WANNEER hulle loop