Baie mooi Tenere Dorsland!
Sent from my iPhone using Tapatalk
Dankie Jaak, ek geniet die fiets baie. Ja, dalk as ek lang ente teerpad moes gery het om by die gondpaaie uit te kom, of as ek jonger en willer gewees het sou ek dalk 'n groot windtie fiets gekoop het maar waaragtig, die klein Teneré is vir my lekker. Ek sien erg uit na die Thumper Bęsh te ry. Het al sommer my roetes bekyk, gaan bietjie 'n langpad om ry.