Tankwa Padstal en die Mond. Pad na die Mond het n paar inverwagte sandkolle waarvan my vriend kan getuig na gebreekte sleutelbeen en 7 ribbes.
Sent from my EVA-L09 using Tapatalk
@Plaasseun,
Was dit Vrydag, 12 Julie?
Ons is vroëer die dag daar verby oppad na Middelpos. Het Saterdagaand by Cederberg Oasis gehoor van iemand wat by Die Mond geval het en tot Saterdag gewag het vir ‘n ambulaans.
Sent from my iPad using Tapatalk
Jip dit was Vrydagaand 12 Julie. Die ambulans moes vanaf Ceres kom , daag toe eers Saterdagoggend 11h00 op nadat hul beloof het om hom Vrydagaand te kom optel. Was maar 'n rowwe aand vir hom, gelukkig het ons pynpille op ons gehad.
Ons hele groep het Saterdagaand by Oasis gekuier, die kans is goed dat jy dit by een van ons groep gehoor het, 2 van my makkers het heerlik gekuier en by al die tafels besoek afgele
