0 Members and 2 Guests are viewing this topic.
Swartbergpas vanoggend oor was, um, interessant. 6°C. Kwaai wind. Ysreën. Snotglad pad. Somer handskoene. Toeriste.
Sommer bietjie Sondag middag Bloem omliggend verken
Baie mooi!
Dankie Saddle Up en seun, het dit geniet Betyds terug by huis om BB33 ook te sien wen met bier in hand
Dankie vir die saamry Sidetrack, ons maak weer so. My seun neul nou my ore af om weer 'n 660 te kry. Bly darem 'n lekker fiets Sent from my iPhone using Tapatalk
met bier in hand Wat jy wa kry!!!? Hel BB33 se wen was n verrassing!!!
Quote from: ChrisL - DUSTRIDERS on August 09, 2020, 04:23:49 pm met bier in hand Wat jy wa kry!!!? Hel BB33 se wen was n verrassing!!! Jy sal nie glo nie krap krap so in my yskas die ander dag en daar pop n 6 pack uit