Sederberg naweek trip

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

KTMvan

Pack Dog
Joined
Sep 6, 2016
Messages
144
Reaction score
0
Location
West Coast
Bike
KTM 640 Adventure
Ons het laas naweek 'n trip na Sederberg Oase gedoen vir my swaer se verjaardag. Dinge het nie volgens plan verloop nie maar dit was steeds 'n fees :) Vrydag het my suster se Aprillia oorverhit teen die berg net voor Sederberg Oase en dit was die einde van haar trip. My swaer het so lanklaas gery (Sy GS was vir 2 jaar buite aksie a.g.v. driveshaft probleem) dat hy Saterdag te moeg was om saam te ry..... Anyway.... Vrydag van Saldanha oor Malmsbury, Hermon, Ceres, Gouda pas, Op die Berg, Sederberg Oase.
 

Attachments

  • 20161202_100806.jpg
    20161202_100806.jpg
    175.5 KB · Views: 516
  • 20161202_100812.jpg
    20161202_100812.jpg
    228.6 KB · Views: 521
  • 20161202_105518.jpg
    20161202_105518.jpg
    171.4 KB · Views: 525
  • 20161202_120518.jpg
    20161202_120518.jpg
    215.2 KB · Views: 515
Top