Tarmac Terrorist van die Wes Rand

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
Joined
Dec 22, 2016
Messages
37
Reaction score
1
Location
Albertville
Bike
BMW F800GS
Hallo Almal ek is nuut op die forum. Check die forum al vir n paar maande uit toe besluit ek om dit te Join. Huidige fiets is n Gen1 Hayabusa maar hy is oppad uit, die ding is net te vinnig.

Ek oorweeg een van twee fietse, Tiger 1050 of die Tiger 800. :ricky: Wat sal die beste wees vir bietjie bagasie en n Pillion?
 
Top