De Doorns, 26-Des

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

masehare

Race Dog
Joined
Oct 26, 2010
Messages
990
Reaction score
24
Bike
BMW F800GS
Dawie S het ons al lankal uitgenooi om 'n draai te kom maak by sy plaas in De Doorns. Dinge het toe mooi in plek geval vir 26-Des. Deon, sy seun Gideon, Scribble en ek is deur met die plastic bikes agter op die bakkie/trailer. By aankoms het Dawie vir ons 'n lekker koppie koffie gemaak en ons 'n kaart van die plaas paaie gegee.

Die plaas bestaan uit 'n paar groot koppe en 'n vallei - baie mooi area. Die terrein was alles van maklik tot "daar is geen manier nie". Deon het by die moeilikste bult opgekom, maar ons ander kon nie volg nie. Blykbaar was daar nog net 'n bulldozer daar uit.

Ons moet vir Dawie baie dankie se vir die geleentheid om op sy plaas te ry. Ons wil defnitief in die toekoms weer 'n draai wil maak daarso!

Hier is 'n paar kiekies van die dag.
 

Attachments

  • 20161226_071921.jpg
    20161226_071921.jpg
    327.5 KB · Views: 409
  • 20161226_095735.jpg
    20161226_095735.jpg
    178.1 KB · Views: 410
  • 20161226_105724_Pano.jpg
    20161226_105724_Pano.jpg
    166.4 KB · Views: 417
  • 20161226_114606_HDR.jpg
    20161226_114606_HDR.jpg
    290.9 KB · Views: 410
  • 20161226_121033.jpg
    20161226_121033.jpg
    390 KB · Views: 417
  • 20161226_121040.jpg
    20161226_121040.jpg
    235.8 KB · Views: 403
  • 20161226_121049.jpg
    20161226_121049.jpg
    247.5 KB · Views: 408
  • 20161226_123342.jpg
    20161226_123342.jpg
    167.5 KB · Views: 399
  • 20161226_123352.jpg
    20161226_123352.jpg
    196.9 KB · Views: 403
Top