5500rpm misfire op AT Rd07A

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Swyster

Pack Dog
Joined
Jun 2, 2016
Messages
397
Reaction score
0
Bike
AJS (all models)
Ons trippy gister in 35°C met n tegnies deel wat baie stadig gery het. Nie geoverheat nie fan nie eers aan gekom nie.

Perfek gery daarna. Maar vandag op Wide open throttle wil hy nie bo 5000 revs gaan nie en skop op een silinder.

Ek kani verstaan nie sy het gister perfek gery en vandag nou neek sy..

Wie die beste met carbs en jetting in die kaap.. wil net my carbs laat sync en kyk of die jets reg is.

Of is dit n elektriese probleem..


Sent from my SM-G920F using Tapatalk

 
Top